16-jarige se stryd teen aggressiewe kankersoort

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 7 сен 2024
  • Ruben van Rooyen het alveolêre rhabdomyosarkoma, ’n aggressiewe soort kanker wat reeds tot fase 3 gevorder het. Dis uiters seldsaam. Dit versprei deur jou spiere, senuwees, organe en limfkliere. En hy is net 16 jaar oud.
    Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jou getuienis met ons.
    HOOF VAN POP24
    Izelle Venter
    OPERASIONELE HOOF
    Lea Knoesen
    KREATIEWE VERVAARDIGER
    Loren Greyling
    PROJEKLEIERS
    Giselle Botha
    Dene Opperman
    Zandile Tshabalala
    INHOUDSVERVAARDIGERS: LiG
    Conette le Roux
    Maryke Hansen
    STELONTWERP
    Pieter Serton
    Anro Dowling
    KINEMATOGRAAF
    Rudi du Preez
    KLANKTEGNIKUS
    Sanele Velelo
    REDIGEERDER
    Jonker Coetzee
    FINALE KLANKMENG 
    Tamryn Breakey-Volschenk

    OPERASIONELE KOÖRDINEERDER: KORT VIDEO'S
    Quinton Lourens
    OPERASIONELE ASSISTENT
    Dene Opperman 
    MEDIABESTUURDER 
    Craig Fegen 
    DATA-ONTVANGER 
    Mcebisi Sidlai 
    HOOF VAN NÁ-PRODUKSIE
    Laretha Blom 

    NÁ-PRODUKSIE-KOÖRDINEERDER 
    Jonker Coetzee  

    GEHALTE-BESTUUR
    Shaun Abels 
    IN VENNOOTSKAP MET BYBEL-MEDIA
    HOOF
    Nico Simpson
    INHOUDSHOOF
    Le Roux Schoeman

Комментарии • 11

  • @stanleyrobson4622
    @stanleyrobson4622 10 месяцев назад +5

    Dankie vir jou getuienis Ruben. Mag die Here jou en jou familie seen met sy Heilige Gees, hope innerlikke en fissiese krag, en jou volkome genesing gee. Amen. Loof die Here. Weet Hy is God, en Hy voorsien vir ons in alles wat ons nodig het en op wyses wat ons nie eers altyd kan besef nie. In ons Liewe Here Jesus se naam. Amen.

  • @elnakunz7802
    @elnakunz7802 10 месяцев назад +6

    Onmeetbaar kosbare getuienis.Sò realisties, eg en opreg.Mag God jou Sy Vaderkant bly wys en jy Sy liefde bly ervaar.

    • @GodSeKragInMyKrisis
      @GodSeKragInMyKrisis  10 месяцев назад

      Ons stem saam, Elna. Ruben lewer 'n merkwaardige getuienis! Dankie vir jou opmerking.

  • @anitabasson2211
    @anitabasson2211 5 месяцев назад +1

    Ruben, ek bid vir jou. 🙏 Dankie vir jou getuienis wat jy gedeel het. 🤗

  • @karenbarnard5075
    @karenbarnard5075 3 месяца назад

    Jys n pragtige jong man baue sterkte vir jiu

  • @natashabasson3788
    @natashabasson3788 9 месяцев назад

    Dink aan jou en bid vir jou Ruben . Sterkte. Jy is baie inspirerend. ❤🙏🤗

  • @leahjacobs9625
    @leahjacobs9625 4 месяца назад

    Baie dankie vir jou getuienis Ruben die Here is getrou Hy sal jou nooit begewe of verlaat nie ❤ Sterkte,🙏

  • @mariskameyer9361
    @mariskameyer9361 7 месяцев назад

    Ruben kind, hierdie tannie bid vir jou. Sterkte vir jou. My seun se naam is ook Ruben. Xx

  • @leandaferreira8972
    @leandaferreira8972 10 месяцев назад

    ❤️ 🙏

  • @joandebruin3847
    @joandebruin3847 Месяц назад

    Kab hierdie kanaal nie asb.opvolg inligting verskaf oor wat van die mense wat op hierdie kanaal getuig het, geword het?

  • @user-gc8vf1lk6z
    @user-gc8vf1lk6z 9 месяцев назад +2

    Jy ken my nie ek sal vir jou Bid liefde 13:00