Amen. Wat n wonderlike getuienis. Jesus is altyd daar vir ons. Ons moet Hom net ons alles gee en vra asb kom woon in my❤en help my om net op U te vertrou met alles in my
Ek gee als aan Jesus oor Hy weet wat ons as gesin deur gaan .Ek dank U dat ek dit vandag aan U kan oorgee .Nou is U in beheer ek bid dit in Jesus Naam Amen.....
Hierdie ĺs 'n kosbare vriendin van my waarlik n Godvresende vrou!
Amen. Wat n wonderlike getuienis. Jesus is altyd daar vir ons. Ons moet Hom net ons alles gee en vra asb kom woon in my❤en help my om net op U te vertrou met alles in my
Here Jesus ons eer U ..baie baie dankie
Prys die Here! Dankie vir hierdie geseende getuienis.
Amen en amen everyday we have to surrender and trust the Lord with and in everthing
Baue dankie Jesus Amen ...
DANKIE ABBA VADER....U is die GROOT GENEESHEER !
Ek gee als aan Jesus oor Hy weet wat ons as gesin deur gaan .Ek dank U dat ek dit vandag aan U kan oorgee .Nou is U in beheer ek bid dit in Jesus Naam Amen.....
Ons dien n wonderlike God
Abba Vader ons Eer U
Dankie Jesus amen ❤
AL DIE EER AAN ONSE HEMELSE VADER
Amazing!❤
Amen 🙌🙏
Amen amen
Amen
Wow!
Hallelujah!