Huis van gruwels

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 ноя 2023
  • Yulandi was vir 16 vasgevang in die Gruwel huis van Springs. Vir haar was dit normaal totdat sy om ‘n tyd agtergekom het dat iets is anders by ander mense. So moes hulle daar uit maar sy kon nie haar broers en susters agter los nie.
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    / @diegetuienis
    diegetuienis.co.za/
    ‪@ppkopuwoord7002‬
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Bensound:
    www.bensound.com/
    Church on the move:
    seeds.churchonthemove.com
    seeds.churchonthemove.com/res...
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    RUclips Library
    Beeld materiaal:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com

Комментарии • 38

  • @desireejohnston9575
    @desireejohnston9575 23 дня назад +1

    God bless you

  • @bb4love486
    @bb4love486 4 месяца назад +2

    Mag God jou seën met liefde en genade al die dae van jou lewe. Dankie dat jy jou storie met ons deel ❤ Ek dank God dat Hy julle uit die kloue van die nagmerrie gered het❤

  • @chantellesouthafrica
    @chantellesouthafrica 7 месяцев назад +3

    Wat n pragtige dapper kind! Mag God julle in oorvloed seen met geloof, liefde, vrede en vreugde. God is groot, moet NOOIT Sy hand Los nie! Baie liefde en voorspoed, mag God se genade vir julle, ALTYD wees! Tannie Lorayne ❤❤❤
    Baie dankie vir die ouers wat hulle huise en harte oop gemaak het vir hierdie kinders!

  • @pierrebarnard1
    @pierrebarnard1 8 месяцев назад +5

    Een van die getuienisse wat my die diepste getref het - het ook die boek gelees - Welgedaan brawe vrou van God en welgedaan aan jou brawe broer! Alle eer aan ons Pa in die Hemel. Mag God julle gesin ryklik seen.

  • @rethalabuschagne7380
    @rethalabuschagne7380 8 месяцев назад +5

    Mag jou lewe oorvloedig vrug dra en geseënd wees...soos jy hoop bring vir verlorenes. Mag die Here Altyd die Eer kry.

  • @wearethekleynhanses8645
    @wearethekleynhanses8645 8 месяцев назад +11

    Ek kon nie die getuienis kyk sonder om te huil nie. Julandi jou woorde wat jy gesê het dat vergifnis is vir jouself, om jouself ligter (vry) te maak, is so waar. Ek onthou toe die storie uitkom van die huis van gruwels in die Huisgenoot, het my hart gebreek. Ek het so gewens ek kon vir julle net styf vashou en saam huil. Dikwels gewonder wat van julle kinders geword het. Ek prys die Here dat Hy julle styf vas gehou het.

  • @magdadutoit9528
    @magdadutoit9528 8 месяцев назад +7

    Yulandi is n pragtige voorbeeld en mag sy net seën ontvang. ❤

  • @lizakriel7316
    @lizakriel7316 7 месяцев назад +3

    Na ek dit gelees het daardie tyd het ek al soveel keer gebid vir daardie 5 kinders. Sjoe, soooo dankie vir jou getuienis. Ek hoop jou boeties en sussies dien ook die Here.

  • @nickyfourien8000
    @nickyfourien8000 8 месяцев назад +7

    Wat ʼn ongelooflike getuienis. Yolande is n fenominale vrou. So ʼn inspirasie . ....❤

  • @pawsation7719
    @pawsation7719 8 месяцев назад +9

    Wat n ongelooflike getuienis, dankie dat jy dit met ons gedeel het. Jyt n groot roeping op jou lewe, mag ons net meer en meer van jou leer, jy straal Gods liefde.

  • @erikawolmarans2507
    @erikawolmarans2507 8 месяцев назад +3

    Dankie dat jy deel..dit is ook deel van genesing.Bid vir jou vir emosioneel en mentalities genesing.Bly ASB altyd naby Jesus oomblik vir oomblik.Ons almal het deur een of ander trauma gegaan maar word versterk deur getuienis van ander.❤

  • @merciavanderberg1546
    @merciavanderberg1546 8 месяцев назад +5

    Jy is dapper..ek weet uit ervaring behalwe hoop..is dit ook n genesings proses vir jouself,dat jy die boek geskryf het.Jy is God se oogappel.Hy het jou gekies voordat jy in jou moederskoot gevorm was.Jy is geliefd🙌🏻🤗

  • @melindataljaard2753
    @melindataljaard2753 4 месяца назад +2

    Wow, amazing pragtige mens! Dankie vir jou verhaal. Jy is n awesome pragtige jong vrou. Mag Jesus jou styf teen hom vashou.b❤

  • @moniquejoubert4363
    @moniquejoubert4363 7 месяцев назад +1

    Wow my hart! Ek kan nie dink dat ENIGE iemand n kind so kan behandel nie. Hy en sy verdien nie die naam ma of pa nie. So jammer julle moes hierdeur

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  7 месяцев назад

      Ongelukkig is ons in 'n sondige wêreld soos Eff. 6:11-12 verduidelik

  • @sophiaschrenk1511
    @sophiaschrenk1511 8 месяцев назад +3

    Dankie. Vir die onderhoud 😢

  • @christine123505
    @christine123505 8 месяцев назад +4

    Jy is uniek en spesiaal en braaf en jou optrede..terug en nou..is n voorbeeld vir ons almal..oud en jonk.

  • @joleenlubbe7958
    @joleenlubbe7958 7 месяцев назад +1

    Baie hartseer. Yulandi jys n groot inspirasie❤❤

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 8 месяцев назад +4

    Sjoe!!! Eina!!! Dis onmenslik!! Dankie Jesus vir U genade!! Vir U redding!! Voorspoed almal! 😮😮😮😮

  • @wilmariley764
    @wilmariley764 7 месяцев назад +2

    Prys die Here Hy is groot. So bly jy is vry!

  • @BobbyRomeo
    @BobbyRomeo 7 месяцев назад

    Wat n wonderlike getuie van n baie dapper vrou. Mag die Here haar seen.

  • @shepherdsleafcountryvilla253
    @shepherdsleafcountryvilla253 8 месяцев назад +3

    Oulike vrou. Dis wonderlik.

  • @rikabuitendag797
    @rikabuitendag797 8 месяцев назад +4

    Hoe pragtig het jy hier uitgekom. Ek reken jou ma het n groot aandeel hierin gehad. Sy het julle nooit daarteen beskerm nie en maak haar net so skuldig. Mens mag mense vergewe maar die letsels sal altyd daar bly. Baie sterkte vir jou pad vorentoe.

  • @lizetteuys5086
    @lizetteuys5086 8 месяцев назад +3

    Ek het die boek gelees en gehuil. Hoe verskriklik wat jy en jou boetie deurgemaak het. Julle 2 is helde wat jul kleiner sibbe beskerm het. Ek dank die Heer dat julle gered is. So jammer dat julle deur soveel hel moes gaan. Julle beide is ontsettend dapper. Mag God jul styf vashou en jul n blink toekoms gee.

  • @magdasmith1421
    @magdasmith1421 8 месяцев назад +7

    Wow. Hoe inspirerend. Baie dankie. Yolandi, ek bid vir jou net die beste toe en ek is bly dat jy goeie ouers gekry het.❤

  • @charmainevandermerwe5868
    @charmainevandermerwe5868 8 месяцев назад +2

    WOW! Vergifnis is baie belangrik vir jouself. Bitterheid is soos om gif te drink en te hoop die ander persoon gaan dood.
    Mag die Here jou ryklik seën sodat jy van krag tot krag sal gaan

  • @nazzyv8748
    @nazzyv8748 8 месяцев назад +2

    Kragtig. Mooi getuie.

  • @user-yc3oc8cm9h
    @user-yc3oc8cm9h 8 месяцев назад +1

    Baie, baie dankie vir u getuienis x bly ek het na dit geluister dankie

  • @janevanreenen8768
    @janevanreenen8768 8 месяцев назад +3

    Baie dankie❤️✨❤️

  • @francesrademeyer5449
    @francesrademeyer5449 8 месяцев назад +6

    Wat het van haar broers en susters geword

  • @lillianvandenberg3698
    @lillianvandenberg3698 7 месяцев назад +2

    Ek bid dat jou getuienis ander kinders in dieselfde situasie sal uitreik en hulp kry. Mag die Here jou pad vorentoe seën en jou sterk

  • @user-ct3ms5xm1m
    @user-ct3ms5xm1m 3 месяца назад +1

    Sterkte Jolandie sal graag die boek wil lees❤

  • @gemi1164
    @gemi1164 8 месяцев назад +3

    Stunning!!!!!

  • @marnellabuschagne5661
    @marnellabuschagne5661 7 месяцев назад +1

    Jy is awesome!!!!

  • @user-hq8ik6ui2f
    @user-hq8ik6ui2f 7 месяцев назад +1

  • @alettalouwrens5854
    @alettalouwrens5854 8 месяцев назад +2

    Sterkte vorentoe!

  • @terencetruter4294
    @terencetruter4294 8 месяцев назад +2

    As 'n pa van twee dogtertjies kon ek dit amper nie klaar kyk nie 😢

  • @rosescott1419
    @rosescott1419 8 месяцев назад +2