Ian, ek moet vir jou so baie dankie sê! Ek het Liezel persoonlik geken (sy was ons predikant op Kanoneiland. Sy het my pa begrawe en ons families ongelooflik bygestaan. Sy was n fantastiese mens. Haar man was en is n absolute stuk gemors. Mag hy braai
My heart goes out to the family of Liezel There time for grieving may only begin once the individual is sentenced So my prayers are with them in this time Let the Lord give them peace and comfort in Jesus name
Onse mense hoef nie eers te raai hoekom die moord deur die polisie nie ge agtervolg was nie,maar knap gedaan Ian en jou span,so kom die waarheid uit.Mag reg geskied en mag haar Familie geseën word die Ons Hemelse Vader.Rus in vrede Liezl,nou een van Abba se Engele.
Well done Ian vir jou relentless persistency en ek het geen twyfel dat die polisie nie eens hulle kop in skaamte laat sak nie. Aan die einde van die dag is dit nie ñ roeping en passie nie maar net die pay wat in my bank val elke einde van die maand
So hartseer dat dit gebeur het. Sy was 'n pragtige, talentvolle predikant. Arme ouers en kinders wat haar nou moet aangaan met die lewe. Mag hul vrede vind in die Here. ❤❤❤❤
my vraag is nou, wat gaan gedoen word aan die sogenaamde geregsdienaars wat niks gedoen het nie, van die hoogste gesag tot die gewone speurder???? wel gedaan Ian!
Baie dankie Ian en baie dankie ook aan die nuwe span wat so hard aan die saak werk. Dis werklik n skande dat van ONS Polisie so onbekwaam is, maar Moet nie almal onder dieselfde Kam skeer Nie. ONS het ook wonderlike getroue Polisie. ONS waardeer julle.
11:38 Dis goed en wel hulle het hom gearesteer wat mense Al hoe lank geweet het. Is wel bly dat daar n ondersoekspan is wat fenomenale werk doen, tog sê hulle nie veel in die video wat en hoe dit gebeur het dat Hy gearesteer is nie. Die hoofopskrif is Baie misleidend en sê nie veel wat ons nie reeds vermoed het nie. Verstaan die saak is in n sensitiewe stadium maar selfs met dit in gedagte word daar nie gese hoe dit gekom het dat hul Hom gearesteer het nie
Die ondersoekspan gaan beslis nie vir die wêreld vertel hoe dit gekom het nie. Dié saak is van uiterste belang dat alles perfek gedoen word. Ian het in die onderhoud dit genoem én ook dat hy bly is, dat hy nie alles meegedeel word nie. Die antwoorde sal ons hoor, soos die hofverrigtinge vorder.
Ons mense vergeet baie gou hul huweliks beloftes Till death do us part liesel ht hom vertrou Om haar t beskerm N demoon in hom So tragies maar God Se Hou moed Ek het die Wereld klaar oorwin Danki Abba Vader Hallelujah op sy woord Amen🎉
Wanneer sal die mans tog besef hulle sal altyd eerste verdink en meestal dan ook skuldig bevind word. Dis skokkend hoe pateties die polisie is. Ek wens iemand kan hulle die see in jaag.
Baie dankie vir wat julle doen Ian! Jy & jou span word geëer & mag God julle seën op hierdie platform van julle skeppingsdoel
Ian, ek moet vir jou so baie dankie sê! Ek het Liezel persoonlik geken (sy was ons predikant op Kanoneiland. Sy het my pa begrawe en ons families ongelooflik bygestaan. Sy was n fantastiese mens. Haar man was en is n absolute stuk gemors. Mag hy braai
Thank you Ian and your team, you give us a small glimmer of hope. I feel heartsore for their 2 daughters 😢
My heart goes out to the family of Liezel
There time for grieving may only begin once the individual is sentenced
So my prayers are with them in this time
Let the Lord give them peace and comfort in Jesus name
Ek is so bly dat hy gearresteer is. Kon daardie tyd nie glo dat sy vermoor is !! Ook van die begin af geglo dat hy skuldig is. Baie dankie Ian. !!
Dankie Ian, jy is die eenigste een wat regtig omgee om dinge te verander en nie net praat nie. Jou aksie spreek harder as jou woorde ❤
Dankie Izak!
Wonderlike man Ian... mag die Heer hom altyd beskerm en bystaan!
Dis SAPD is “useless”. Well done Ian, jou werk spreek boekdele🙌🙌🙌
Onse mense hoef nie eers te raai hoekom die moord deur die polisie nie ge agtervolg was nie,maar knap gedaan Ian en jou span,so kom die waarheid uit.Mag reg geskied en mag haar Familie geseën word die Ons Hemelse Vader.Rus in vrede Liezl,nou een van Abba se Engele.
Ian C vir minister van Polisie asb Jesus🙏
Been following this case from the beginning thank you Action Society for getting justice for Liezel
Welgedaan Ian! Dankie vir jul uithou vermoë. Dankie Izak!
Fantasties 👊... Ian moet die ondersoek beampte se salaris van 2 jaar kry
well done wys jou net wat kan godoen word as mens vasbut en druk toedien,julle is waarlike mense wat omgee
Hartseer, maar ek is bly iemand het die saak agtervolg. Dkie Ian
Well done Ian vir jou relentless persistency en ek het geen twyfel dat die polisie nie eens hulle kop in skaamte laat sak nie. Aan die einde van die dag is dit nie ñ roeping en passie nie maar net die pay wat in my bank val elke einde van die maand
So hartseer dat dit gebeur het. Sy was 'n pragtige, talentvolle predikant. Arme ouers en kinders wat haar nou moet aangaan met die lewe. Mag hul vrede vind in die Here. ❤❤❤❤
Het van die begin geweet hy is skuldig
my vraag is nou, wat gaan gedoen word aan die sogenaamde geregsdienaars wat niks gedoen het nie, van die hoogste gesag tot die gewone speurder???? wel gedaan Ian!
Hulle gaan verhogings kry en weer ‘n skenkinkie vir die ANC cartel gee…
Groot bonus kry vir uitstekende diens.... 🤯🤯🤯
Dankie Ian. Polisie is pateties tesame met regering.
Ai, 2 jaar.... dankie vir die info.
Uitstekende werk!
Baie dankie Ian en baie dankie ook aan die nuwe span wat so hard aan die saak werk. Dis werklik n skande dat van ONS Polisie so onbekwaam is, maar Moet nie almal onder dieselfde Kam skeer Nie. ONS het ook wonderlike getroue Polisie. ONS waardeer julle.
11:38 Dis goed en wel hulle het hom gearesteer wat mense Al hoe lank geweet het. Is wel bly dat daar n ondersoekspan is wat fenomenale werk doen, tog sê hulle nie veel in die video wat en hoe dit gebeur het dat Hy gearesteer is nie. Die hoofopskrif is Baie misleidend en sê nie veel wat ons nie reeds vermoed het nie. Verstaan die saak is in n sensitiewe stadium maar selfs met dit in gedagte word daar nie gese hoe dit gekom het dat hul Hom gearesteer het nie
Die ondersoekspan gaan beslis nie vir die wêreld vertel hoe dit gekom het nie. Dié saak is van uiterste belang dat alles perfek gedoen word. Ian het in die onderhoud dit genoem én ook dat hy bly is, dat hy nie alles meegedeel word nie. Die antwoorde sal ons hoor, soos die hofverrigtinge vorder.
Ian Cameron for police minister!
Yes I agree Ian Cameron deserves the position.But the Anc loves appointing Useless Incompetent clowns like Beki Cele.🫢😯🙆♂️🤦♂️
IZak en Ian van die begin af geweet dis haar man hy is die duiwel hom self
Ek het van die begin gesê dis haar man👍🙏
Dink ook maar aan die gemeente en haar kollega wat hierdie trauma beleef het.
Pragtige Afrikaans Ian!
die Staat het nie meer die vermoeens om ingewikkelde sake te vervolg nie.. vra my
Knap man die Ian
Ek wonder wat die % van werklike werkende polisielede is
I knew the husband was the guilty one.
Dankie Jesus vir geregtigheid wat nou geskied❤
Hoop ek kry polizie nooit nodig
Gee die poliesie n parteitjie of iets ,dan sien jy hoe spring hulle....
Herinner my so baie aan die Inge Lotz saak.
Is die eerste ondersoekers al af gedank. Of gaan hul befordering kry.
Ons mense vergeet baie gou hul huweliks beloftes Till death do us part liesel ht hom vertrou Om haar t beskerm N demoon in hom So tragies maar God Se Hou moed Ek het die Wereld klaar oorwin Danki Abba Vader Hallelujah op sy woord Amen🎉
Wat n siek wêreld
Wanneer sal die mans tog besef hulle sal altyd eerste verdink en meestal dan ook skuldig bevind word. Dis skokkend hoe pateties die polisie is. Ek wens iemand kan hulle die see in jaag.
Doe probleem met die plan is.... die strand is te besoedel en gevaarlik....
Dankie Izak lekker week
In die Bybel staan. Jy mag nie dood slaan nie.
Baie baie dankie Ian❤
Is die gevoel dat die man 'n psigopaat of so iets van aard is?
Wat dink julle was sy motivering vir die moord?
😢😢 ons polisie is n skande. Geen geregtigheid in die land nie😢😢😢😢
Wat gebeur met hulle kinders?😢
Hul is in haar ouers se toesig geplaas. 🙏
Ian cameron is n yster.
Dankie Ian baie goeie werk en sterkte vorentoe
Fantasties vermoordes het ook regte
Goeie werk 🙏🏻
Miskien was hulle vriende met die verdagte en dis hoekom da niks van die saak gekom het nie😢 soos baie ander gevallle
Jou sonde kom in die openbaar
Job well done,, nou gaan hy seker mal speel!!!
😢
Wel gedaan
Ek het van die begin geweet dis hy
Middag
Gevoel gehad fit was hy
Mmm aaahhh...
Misleidende opskrif!
Nee asb nie moet nie jy is boring
Bid vir julle
Click bait opskrif!👎🏻😠Misleiding!!