Awesome getuienis Jannie 🙌🏻 ekt vandag geleer dat mens nie moet ophou bid v iemand al dink jy dis tevergeefs .... Abba v het nie op ons of op my opgegee nie... Dankie Jannie, mag Abba Vader julle ryklik seën 🙌🏻🙌🏻
Plesier Stefan. Alle eer aan koning Jesus. Ek het as kind gedink ek is spesiaal, as groot mens het ek besef ons almal is spesiaal vir Jesus. Hy het ons lief en sal nooit opgee op ons nie. Daar is n Pinkster lied wat se "Wie sal ons skei van sy liefde". God se liefde en seën vir jou ook.
Dankie vir die getuienis bid asb dat ek en my man by die geloof en kerk uitkom waar ons moet wees, ons is kerkloos. En dit was nie hoe ek as kind geleer was nie. Jannie se storie klink amper soos myne, net later in my lewe verkeerde paaie geloop. Jesus liefde, Shalom ❤
Jou paaie is nie onbekend voor Yahuah nie, Jannie. Jou tydjie van jou leefwyse weg van Abba, is deel van jou getuienis. En die bewyse van Sy almal en teenwoordigheid in jou lewe is wonderlik om te hoor. Mag julle as n gesin altyd beskerm wees onder die vleuels van beskutting.
Amen prys Die Here wat n awesome getuienis ❤❤
Jannie wat n getuienis.!! HALLELUYAH ...Dankie dat jy gedeel het...
❤❤❤😂
Awesome getuienis Jannie 🙌🏻 ekt vandag geleer dat mens nie moet ophou bid v iemand al dink jy dis tevergeefs .... Abba v het nie op ons of op my opgegee nie... Dankie Jannie, mag Abba Vader julle ryklik seën 🙌🏻🙌🏻
Amen.Dankie vd getuienis ek sal nooit ophou met bid nie.
Baie dankie vir die getuienis.
So lekker om te hoor en sien Jannie het ‘n direkte en oop verhouding met ons Hemelse Vader. God bless.
God is goed.
Dankie dat u vinaand vi my gesè het om ni op tehou om vi iemand tebid ni
Pslm 91:11-15 Here dankie vir u engele wat ons so beskerm en dat u ons so onvoorwaardelik lief hey Amen🙏
Plesier Stefan. Alle eer aan koning Jesus. Ek het as kind gedink ek is spesiaal, as groot mens het ek besef ons almal is spesiaal vir Jesus. Hy het ons lief en sal nooit opgee op ons nie. Daar is n Pinkster lied wat se "Wie sal ons skei van sy liefde". God se liefde en seën vir jou ook.
Wow Jannie wonderlike getuienis .. mag ons VADER julle behoed en bewaar in die NAAM van JESUS CHRISTUS
Dankie vir die getuienis bid asb dat ek en my man by die geloof en kerk uitkom waar ons moet wees, ons is kerkloos. En dit was nie hoe ek as kind geleer was nie. Jannie se storie klink amper soos myne, net later in my lewe verkeerde paaie geloop. Jesus liefde, Shalom ❤
Goeie dag, van waar is u?
Jy is so mooi nederige mens Jannie.
Jou paaie is nie onbekend voor Yahuah nie, Jannie. Jou tydjie van jou leefwyse weg van Abba, is deel van jou getuienis. En die bewyse van Sy almal en teenwoordigheid in jou lewe is wonderlik om te hoor. Mag julle as n gesin altyd beskerm wees onder die vleuels van beskutting.
GOD is getrou in al ons probleme. HY los dit op
More vra asb gebed vir my man
AMEN AND AMEN 👏🙏🤗
Glory to God.🙏🙏
Amen
🇳🇦💯🙏💕👌🇳🇦🇳🇦
Mag God julle in oorvloed seën
Amen