Dankie sister Eileen. Ek stem saam jou, het ook verlede van drankmisbruik gehad as gevolg van pyn in my kinderjare, maar God is goed want Hy het ons lief. Mag God jou hou en bewaar en jy en jou familie seen. Lief jou my sister in Christus. Van 'n mede sister.
n Mens besef nie altyd omstandighede terwyl jy daarin is nie,maar mens het altyd vrae as jy ouer word.God kom breek alles oop vir jou,as jy dit van Hom vra.Prys die Here Hy sal jou nooit los nie.
Amen 🙏 ASB paster bid vir my seun Christaino wat so drink ASB hy is 25 jaar oud my hart is baie seer as n moeder 💔
Goeie dag, stuur asb vir ons 'n epos na: info@diegetuienis.co.za
DANKIE HEMELSE VADER AMEN ...
Jy is a pragtige Jesus kind. Pas jouself mooi op en bly naby Jesus.❤
Dankie sister Eileen. Ek stem saam jou, het ook verlede van drankmisbruik gehad as gevolg van pyn in my kinderjare, maar God is goed want Hy het ons lief. Mag God jou hou en bewaar en jy en jou familie seen. Lief jou my sister in Christus. Van 'n mede sister.
amen
What a beautiful woman
Liewe Jesus verander ons Na die persoon wat Hy ons wil maak.Mattheus8:23-27
Baie dankie vir die awesome getuienis mag God jou altyd ryklik sees
Wat 'n lieflike getuienis. Jy straal net liefde uit. 🙏🙏🙏
Amen amen
Pragtige getuienis,
Uitstekende getuienis! Baie dankie dat hy dit gedeel het.
Baie dankie Juanita en Eileen... dit was n pragtige getuienis, seën julle!
So waar
Hallelujah 🙌🙌🙌
Amen
Amen ptys die Here
n Mens besef nie altyd omstandighede terwyl jy daarin is nie,maar mens het altyd vrae as jy ouer word.God kom breek alles oop vir jou,as jy dit van Hom vra.Prys die Here Hy sal jou nooit los nie.
Halleluyah !!
INDERDAAD! ♥️
Wow sowaar
❤
Geseende Getuienis
Fantastiese getuienisse...