Verkrag deur pleegouer & trou met hom

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 окт 2024
  • Rosemarie het rond geswerf as kind. Op 12 jaar het ‘n uiteindelik nuwe pleegsorg ouers ontdek waar hulle gedink het als gaan verander. Toe sterf haar ouer sissie en haar pa. So toe begin die pleegsorg man haar verkrag, skei toe met sy vrou en trou met Rosemarie. Later het sy 2x seuns by die man.
    Vandag is sy vry nadat sy geleer het van die hemelse hof.
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Bensound:
    www.bensound.com/
    Church on the move:
    seeds.churchonthemove.com
    seeds.churchon...
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    RUclips Library
    Beeld materiaal:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Wedding Smiling bride
    deur Gorodenkoff
    Writing in book
    deur hotelfoxtrot69

Комментарии • 30

  • @SamayaDavids-y2o
    @SamayaDavids-y2o 18 дней назад +2

    Praise God for his love and mercy ❤❤

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Год назад +3

    Amen!! Jes 45 is een van my geliefde Skrif... God is so getrou! He is more than awesome...ek is 27 jaar weduwee. Hyt my versorg tot op hierdie oomblik!! Ere aan Sy kosbare Naam. 🤗🤗🤗

    • @altiefourie
      @altiefourie 10 месяцев назад

      Wow wat n getuienis! Ek kan relate met die molestering vanaf 11/12jr deur n familie vriend.... En die 2 skrifte het my ook deurgedra in my healing tyd baie jare later. Om jou identiteit te vind in Christus is so kosbaar! Sjoe dankie hiervoor!

  • @yolandescott5358
    @yolandescott5358 2 года назад +6

    Die verlore Seun wat teruggekom het. Amen!!!! 🤩🙏🙏 Die vyand het NIE mag om te verwoes en te verniel NIE.... Alle eer aan Abba!!!!

  • @wilmatitus5376
    @wilmatitus5376 Год назад +2

    So braaf Rosemarie die Here seen u getuienis tot genesing vir baie, baie mense! Blessings 🙏🙏🙏

  • @SarieDuToit
    @SarieDuToit 5 месяцев назад +2

    Ons dien n lewende Vader.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Год назад +2

    Sjoe! Die lewe is vol pyn en seer...baie sê dat hul kinders van die Here is, maar hul dra nie die vrug wat by bekering pas nie.....🤗🤗

  • @riaannagel7625
    @riaannagel7625 2 года назад +4

    Wow,wat n vrou!Wow,wat n verhaal.Wow,wat n GROOT GOD !!!
    Dankie,HERE,U is n GROOT GOD. AMEN!!!

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 2 года назад +3

    Rosemary dankie .. jou boodskap was baie hartseer maar ons eer ABBA VADER dat jul nou n gesin is wat HOM kan dien in WAARHEID en in GEES....

  • @mariejacobs8482
    @mariejacobs8482 3 месяца назад +2

    Amen, God is goed.🙌🕊

  • @sillastander6949
    @sillastander6949 Год назад +1

    Wow! God is so groot! Jes 45 vers 2! Amen!

  • @AletLocke
    @AletLocke 3 месяца назад +1

    Amen wat n Goddelikke getuienis mag God Jou nog elke dag seen👏👏👏

  • @idastoop7219
    @idastoop7219 2 года назад +3

    So so kosbaar. Ons dien so n Wonderlike en Liefdevolle Abba Vader. Baie seen vir jou en jou twee seuns.

  • @sophiavorster9406
    @sophiavorster9406 2 года назад +3

    Wow, wat 'n Amazing GOD!!

  • @trudyxayne9289
    @trudyxayne9289 2 месяца назад +1

    So baie dankie vir jou getuienis.
    Ek sou ook graag my getuienis wou deel.

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  2 месяца назад

      Goeie dag. Stuur asb vir ons jou getuienis na info@diegetuienis.co.za

  • @RoannCordoms
    @RoannCordoms Год назад +1

    Wondelike Jesus Amen🙏🙏

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 2 года назад +3

    Baie dankie.

  • @keitumetsevioletshuping-vn3cf
    @keitumetsevioletshuping-vn3cf Год назад +1

    U is n magtige God

  • @wilmajansevanrensburg6568
    @wilmajansevanrensburg6568 2 года назад +4

    ñ Wonderlike getuienis deur ons VADER, ñ GOD Wie spesialiseer in WONDERWERKE! Op SY perfekte tyd en manier. In die tyd tussen in sorg HY steeds, àl dink ons nie sò nie. KOSBAAR! Mag jy geseënd wees in oorvloed met alles wat jy vir GOD se KONINKRYK doen. Ook vir jul as Getuienis Span. HALLELUYAH LOOF HOM Wie WONDERS kàn doen tot binne in ons siele!! ÀMEN

  • @rikagreyling6202
    @rikagreyling6202 4 месяца назад +1

    Love God...Love this!

  • @hannetjiepalmer521
    @hannetjiepalmer521 2 года назад +3

    Wow, al die Eer aan Hom dat jy heel anderkant uitgekom het. Seëninge met jou pad vorentoe. Dankie dat jy dit met ons gedeel het.

    • @elizebethlabuschagne9379
      @elizebethlabuschagne9379 2 года назад

      Ek is so jammer vir jou..dit was aaklig wat met jou gebeur het..mag jou toekoms net voorspoedig en geseend wees..

  • @monicagomes5899
    @monicagomes5899 2 года назад +3

    Wow what an inspirational testimony may Father God keep blessing you 🙏

  • @elmarievisser5743
    @elmarievisser5743 2 года назад +1

    So lekker om my mense te sien hier uit Amerka♥️

  • @anelbotha4452
    @anelbotha4452 2 года назад +1

    Wonderlike getuienis. Dankie dat jy dit gedeel het.

  • @moniquebotha7192
    @moniquebotha7192 2 года назад

    Waar kan ons Rosemary se boek koop

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  2 года назад

      Goeie dag.
      Stuur vir ons ʼn epos na info@diegetuienis.co.za
      Sal dan vir ubdie besonderhede stuur.
      Geseënde dag verder

  • @ZeldaPekeur
    @ZeldaPekeur 8 месяцев назад +1

    😢