Rare siekte: 'Wil jy hardloop, my kind?'

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 окт 2024
  • Lize van der Walt is 'n haarkapper, vrou van Tjaart maar ook ma van die vierjarige Lukas wat onlangs aan 'n rare siekte oorlede is. Sy deel die ewigheidsperspektief en lesse wat sy in die pyn geleer het.
    Ons wil ook van jou hoor. Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en vertel ons hoe God die krag in jou krisis is.
    HOOF VAN POP24
    Izelle Venter
    OPERASIONELE HOOF
    Lea Knoesen
    KREATIEWE VERVAARDIGER
    Loren Greyling
    PROJEKLEIERS
    Giselle Botha
    Dene Opperman
    Zandile Tshabalala
    INHOUDSVERVAARDIGERS: LiG
    Conette le Roux
    Maryke Hansen
    STELONTWERP
    Pieter Serton
    Anro Dowling
    KINEMATOGRAAF
    Rudi du Preez
    KLANKTEGNIKUS
    Sanele Velelo
    REDIGEERDER 
    Jonker Coetzee
    FINALE KLANKMENG 
    Tamryn Breakey-Volschenk

    OPERASIONELE KOÖRDINEERDER: KORT VIDEO'S
    Quinton Lourens
    OPERASIONELE ASSISTENT
    Dene Opperman 
    MEDIABESTUURDER 
    Craig Fegen 
    DATA-ONTVANGER 
    Mcebisi Sidlai 
    HOOF VAN NÁ-PRODUKSIE
    Laretha Blom 

    NÁ-PRODUKSIE-KOÖRDINEERDER 
    Jonker Coetzee  

    GEHALTE-BESTUUR
    Shaun Abels 
    IN VENNOOTSKAP MET BYBEL-MEDIA
    HOOF
    Nico Simpson
    INHOUDSHOOF
    Le Roux Schoeman

Комментарии • 19

  • @carlahunter9725
    @carlahunter9725 2 месяца назад

    What a beautiful testimony ❤ Jesus Christ , the same yesterday, today and forevermore ❤

  • @lindieliebenberg9192
    @lindieliebenberg9192 2 месяца назад

    Die trane rol, dankie Jesus vd pragtige getuienis, wees U net altyd saam hierdie Jesus kinders❤

  • @lorettasmit4810
    @lorettasmit4810 4 месяца назад

    Dankie Jesus vir hierdie getuienis. Vrede vir hierdie wonderlike ouers❤

  • @joanhenschel3511
    @joanhenschel3511 3 месяца назад

    Pragtige getuienis, Lize en Tjaart. Julle is 'n wonderlike egpaar, en ook 'n voorbeeld van hoe om op die Here te leun, en Hom te vertrou. Shalom xxx

  • @altavanderwesthuizen1472
    @altavanderwesthuizen1472 11 месяцев назад +9

    WAT N VOORREG OM NA HIERDIE AANGRYPENDE VERHAAL VAN LIEFSTE LUKAS TE LUISTER! JULLE WAS DIE HEEL BESTE OUERS VIR HOM. HY HET JULLE GEKIES!!! ❤❤❤

    • @GodSeKragInMyKrisis
      @GodSeKragInMyKrisis  11 месяцев назад +1

      Ons is bly jy het die eerste episode geniet, Alta. Dit is beslis 'n roerende getuienis!

  • @altaburger5863
    @altaburger5863 4 месяца назад

    Dankie vir hierdie wonderlike getuienis. Mag julle geseend wees

  • @Lauren.390
    @Lauren.390 8 месяцев назад +1

    Wat 'n wonderlike inspirerende getuienis!

  • @gerrievanniekerk2528
    @gerrievanniekerk2528 5 месяцев назад +1

    WOW SOOOOOOOOOOOOOO AAAAAANGRYPEND!!!!😢😢
    MEDALJES EN KRONE is nie genoeg vir SULKE AMAAAZING OUERS❤

  • @MC-lq2iz
    @MC-lq2iz 3 месяца назад

    Baie baie sterkte v julle, baie bsie dankie vir die deel.

  • @anitabasson2211
    @anitabasson2211 7 месяцев назад +1

    Sjoe, my trane loop. Wat 'n pragtige getuienis. Duisend drukkies vir julle. Dankie dat jul jul verhaal gedeel het. 🤗 Beteken so báie vir baie mense.

  • @amandawilliams2798
    @amandawilliams2798 3 месяца назад

    ❤❤❤

  • @SusanVanDerMerwe-m9t
    @SusanVanDerMerwe-m9t 11 месяцев назад +3

    As 'n ma wat ook 'n kind verloor het, verwoord sy waardeur ouers gaan.

  • @lindaoberholzer6864
    @lindaoberholzer6864 5 месяцев назад

    ❤❤

  • @helenavisser6319
    @helenavisser6319 9 месяцев назад +3

    Sjoe, wat n verhaal, ek het ook n kind verloor....

  • @Shirley-annLaas
    @Shirley-annLaas 4 месяца назад

  • @lettiebuchner8764
    @lettiebuchner8764 11 месяцев назад +1

  • @j6eng577
    @j6eng577 4 месяца назад