- Видео 119
- Просмотров 297 656
LiG: God se krag in my krisis
Южно-Африканская Республика
Добавлен 12 окт 2023
By LiG het ons vinnig besef die stories van gewone mense, wat getuig van hoe God hulle deur swaarkry en pyn gedra het, is dié stories wat die meeste harte raak. LiG: God se krag in my krisis is gewortel in 2 Korintiërs 12:9: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is …” Dié RUclips-kanaal bring vir jou visuele getuienisse van mense wat swak was ná hartseer, swaarkry of pyn, maar opgetel en gedra is deur God.
Dwelmverslaafde ná jare op straat: ‘Ek soek hulp, nie geld nie’
Garrow Coetzee se “vorige” lewe laat jou aan ’n fliek dink. Op 14 was hy ’n alkoholis en op 15 was hy ’n dwelmverslaafde. Ná skool het hy op straat beland en vir agt jaar in bosse geslaap terwyl hy by huise ingebreek of motors gesteel het. Maar op ’n dag het iemand, wat gehoorsaam aan God was, by hom langs die pad gestop en hom vir middagete geneem. Só het sy pad na genesing begin ...
Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jóú getuienis met ons.
Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jóú getuienis met ons.
Просмотров: 6 247
Видео
Depressie, selfmoordgedagtes: ‘Dít het vir my gewerk’
Просмотров 3 тыс.3 месяца назад
Konette van Rooyen het geleer dat ’n glimlag op jou gesig beteken nie noodwendig dat dit goed met jou gaan nie. Sy het haar lewe lank angs ervaar en later ook met depressie begin sukkel. Sy het nie dadelik besef wat dit is nie, nie eers toe sy selfmoordgedagtes gehad het nie. Dié dominee praat openlik oor haar ervarings in klinieke en gee goeie raad nadat sy geleer het wat vir haar werk. Vervaa...
Trigeminale neuralgie: ‘Ek wou myself doodmaak so erg was die pyn, maar toe genees God my’
Просмотров 2,4 тыс.3 месяца назад
Trigeminale neuralgie: ‘Ek wou myself doodmaak so erg was die pyn, maar toe genees God my’
Vrou jare ná man seuntjie doodskiet: ‘Ek het hom vergewe’
Просмотров 2,9 тыс.3 месяца назад
Vrou jare ná man seuntjie doodskiet: ‘Ek het hom vergewe’
Longkanker byna toutrek-kampioen gewen: ‘Die Here wou hê ek moet baklei’
Просмотров 1,5 тыс.3 месяца назад
Longkanker byna toutrek-kampioen gewen: ‘Die Here wou hê ek moet baklei’
Sistiese fibrose kry somatoloog nié onder
Просмотров 1,9 тыс.3 месяца назад
Sistiese fibrose kry somatoloog nié onder
Gids vir gestremde atlete: ‘My gestremde seun, my inspirasie’
Просмотров 9323 месяца назад
Gids vir gestremde atlete: ‘My gestremde seun, my inspirasie’
Musikant se genade-oomblikke: Skietaanval, ongelukke en kankerdiagnose
Просмотров 2,7 тыс.4 месяца назад
Musikant se genade-oomblikke: Skietaanval, ongelukke en kankerdiagnose
Kankervegtertjies versprei vreugde: ‘Ek weet hoe dit voel om in 'n hospitaalbed te lê’
Просмотров 8904 месяца назад
Kankervegtertjies versprei vreugde: ‘Ek weet hoe dit voel om in 'n hospitaalbed te lê’
'Teen 21ste verjaarsdag het student haar hele gesin verloor'
Просмотров 2,5 тыс.4 месяца назад
'Teen 21ste verjaarsdag het student haar hele gesin verloor'
'Tik het my man 'n monster gemaak'
Просмотров 4,3 тыс.4 месяца назад
'Tik het my man 'n monster gemaak'
Sterwende man ervaar seuntjie se geboorte
Просмотров 9 тыс.4 месяца назад
Sterwende man ervaar seuntjie se geboorte
Jan Bloukaas: ‘Doodgaan is nie verloor nie’
Просмотров 48 тыс.4 месяца назад
Jan Bloukaas: ‘Doodgaan is nie verloor nie’
‘Só swaai skoolhoof swakste Wes-Kaapse skool om’
Просмотров 3,6 тыс.4 месяца назад
‘Só swaai skoolhoof swakste Wes-Kaapse skool om’
‘Kanker én infertiliteit: ‘Moet nooit God se hand los nie’
Просмотров 8634 месяца назад
‘Kanker én infertiliteit: ‘Moet nooit God se hand los nie’
'God stuur die regte mense in jou nood'
Просмотров 2,9 тыс.5 месяцев назад
'God stuur die regte mense in jou nood'
Jong vrou ná massiewe beroerte: ‘Ek is ’n wonderwerk!’
Просмотров 2,1 тыс.5 месяцев назад
Jong vrou ná massiewe beroerte: ‘Ek is ’n wonderwerk!’
‘Jy kan nie op jou eie jou angs bestuur nie’
Просмотров 3 тыс.5 месяцев назад
‘Jy kan nie op jou eie jou angs bestuur nie’
‘Hulle is God se kinders’ - ma van twee met spesiale behoeftes
Просмотров 4,4 тыс.5 месяцев назад
‘Hulle is God se kinders’ - ma van twee met spesiale behoeftes
Voormalige-Mnr SA oor sy ontmoeting met Jesus in sy kinderhuiskamer
Просмотров 2,5 тыс.5 месяцев назад
Voormalige-Mnr SA oor sy ontmoeting met Jesus in sy kinderhuiskamer
'Jy moet opdaag vir jouself,’ sê vrou na jarelange stryd met eetsteurnisse
Просмотров 1,7 тыс.5 месяцев назад
'Jy moet opdaag vir jouself,’ sê vrou na jarelange stryd met eetsteurnisse
Sjef oor al haar verliese: Stilgeboorte, man se selfdood en huisbrand
Просмотров 3,1 тыс.5 месяцев назад
Sjef oor al haar verliese: Stilgeboorte, man se selfdood en huisbrand
“Luister na jou ‘sesde sintuig’,” vertel Mev SA-semifinalis ná borskankerstryd
Просмотров 1,6 тыс.5 месяцев назад
“Luister na jou ‘sesde sintuig’,” vertel Mev SA-semifinalis ná borskankerstryd
Kwadrupleeg is dankbaar vir ongeluk wat haar terug na God draai
Просмотров 6586 месяцев назад
Kwadrupleeg is dankbaar vir ongeluk wat haar terug na God draai
‘God kán wonderwerke doen,’ getuig akteurtjie wat self een is
Просмотров 1,9 тыс.6 месяцев назад
‘God kán wonderwerke doen,’ getuig akteurtjie wat self een is
My genesingspad met depressie: ‘Ek pas perfek by God in’
Просмотров 1,1 тыс.6 месяцев назад
My genesingspad met depressie: ‘Ek pas perfek by God in’
Vrou oor opstaan na egskeiding vóór geboorte van tweede kind
Просмотров 4,4 тыс.6 месяцев назад
Vrou oor opstaan na egskeiding vóór geboorte van tweede kind
Aimee Moore ná ongeluk: ‘Ek bid deesdae anders ...’
Просмотров 4,1 тыс.6 месяцев назад
Aimee Moore ná ongeluk: ‘Ek bid deesdae anders ...’
Longkanker-wonderwerk: ‘Soms genees God jou op ’n onverklaarbare manier’
Просмотров 1,6 тыс.6 месяцев назад
Longkanker-wonderwerk: ‘Soms genees God jou op ’n onverklaarbare manier’
Jy's ń yster!!!
Lewe Jesus is beslis by jou❤.. Dood is nie die einde nie , dit is net die begin❤
Amen 🙌
God is good all the time❤️
❤
Amen en Amen Prys die HERE 🙏 🙌
Ekt jou musiek onlangs ontdek! En wat my asem weg geslaan het was jou absolute unieke stem! Jy is n yster van n man, Ek het nie woorde nie! Jy is so n rol model vir miljoene daar buite! Alle respek en liefde vir jou Jan Bloukaas! Jou musiek Sal en word op elke braai en party’s gespeel! En almal Afrikaans, Engels gaan bezerk wanneer “Sweef” gespeel word! Sterkte vriend, Ek bid en dink an jou!❤❤❤
Amen en Amen Prys die HERE 🙏
Joh, dis n baie mooi boodskap. Nie net vir mense wat siek is nie. Vir baie ander situasies in ons lewes. Dankie 🙏 sterkte vir jou Jong man.
Sterkte Jan,God hou jou nogtans in Sy hande
Amen en Amen Prys die HERE 🙏 ❤
Amen en Amen Prys die HERE 🙏 ❤
Amen en Amen Prys die HERE 🙏 ❤
Jy is amazing, Bid vir jou mooiste mens
Amen en Amen Prys die HERE 🙏
JESUS DOEN OOK VIR MY Ń WONDERWERK. STUUR Ń GODVRESENDE MAN OP MY PAD. DANKIE JESUS AMEN BID ASB VIR MY
Die hele wereld bid vir jou Ruben. Ons is inning lief vir jou
God is in beheer my Seun. My dogter is in die selfde toestand, maar God maak kanker stil. Hy laat dit verdyn
Amen en Amen 🙏
Dankie Ruben jou getuienis gee my krag vir my volgende chemo waarvoor ek in my slegte tyd nie kans gesien het vir nog een nie. Ek gaan hom doen omdat jy my moed gegee het 🙏
Baie sterkte met jou chemo, Karen. Mag jy krag deur Hom kry.
Sooooo jammer vir julle verlies
Jy is so pragtige vrou
Ongelooflike getuienis 🙌🙌
WOW!! Geloof is al wat mens deurdra
Ons stem saam. Dankie vir die kyk!
Ongelooflike getuienis!
Wat n wonderwerk!!
God se krag in my krisis
❤ dankie ek moes dit hoor vandag
Amen!
My Coach, SUPER TROTS! Cornel Botha ❤️ Elke dag DANKBAAR🙏🏻 dat ek die voorreg kon kry om my Coach, Cornel te kon ontmoet! En deel te kan wees van die tri3tribe. 🏊🏻♂️🚴🏻♂️🏃
Ek is baie dankbaar dat dit in julle geval suksesvol was. Ek weet van paartjies wat ook baie jare probeer het, maar is nou nog sonder kinders. Sommige het 'n baba aangeneem. Ander se sussie het vir haar ousus as surrogaatma opgetree. Geniet jul pragtige seuntjie. God sê ook soms nee, dan moet ons ook Vrede daarmee maak. ❤❤❤
Het per geluk (Heilige Gees) paar dae voor my Ma se afsterwe op hierdie video afgekom nadat ek iets heeltemal anders gekyk het. Dankie vir jou mooi boodskap Jan Bloukaas. Ek kon vir my Moedertjie 12 Aug sê dis reg dat sy na Jesus gaan, baie familie en vriende wag ook vir haar, haar liggaampie is moeg, sy het ons reg geleer, ons gaan haar volg. 🙌✝️❤️
Alle sterkte Helen, mag jy bemoedig word deur Sy beloftes.
Amen en Amen 🙏
Jy is n voorbeeld vir ons... Jesus is by jou Baie mooi gepraat en die waarheid
Amen!
Dinners my ou. Baie dankie vir dit. Dit was nou kragtig.❤
Pragtige geloof van ń pragtige vrou !
Jan my seun was 4 toe word hy met brain kanker gehaad hulle hom weens die klas net 4 maande leef. hy is vandag 32 en steeds sterk. Onthou dinge kom mens se kant toe maar wees sterk en glo glo glo daar is volkome genesing. Onthou God het sy doel en ons moet sy wil laat geskied. As jy bid bid tussen 12 en 2 in oggend. Ons het vrede gekry toe ek Jimmy Swagard se song (GOD WILL TAKE CARE OF YOU) hoor
Sy genade is groot. Dankie vir die deel van hierdie wonderwerk.
Wonderlik vir die Geloofsgemeenskap wat jul beleef het. Veral die omgee en Engele op die pad wat jul saam met Here gedra het en vorentoe ook sal dra. ❤❤❤
Wonderlike getuie van 'n Geesvervulde jong ma..❤❤❤
Wonderlike getuienis vriend, ek is dankbaar dat jy besef dat 'n mens ook nee moet neem vir 'n antwoord. Vertroue beteken nie vertrou dat die Here jou gesond gaan maak nie, maar vertrou dat Sy wil gaan geskied, en dat Sy wil ook jou wil sal wees. Sterkte met jou geloofreis. ❤❤❤
Baie dankie die boodskap, Alida.
JYS n inspirasie vir baie❤❤❤❤❤❤❤❤❤
🙌🙌🙌
Duidelik werk die Gees in jou. Ons almal het n paaitjie wat ons moet loop saam met Hom. Mag die here jou rus en vrede gee wat ook al gebeur, die vrede wat net Hy kan gee wat verstand tebowe gaan.
Amen en Amen Prys die HERE 🙏 🙌
Ons dien n God van wonders 🙏💕 Open 21:4 Mag jy gou herstel en moenie moed verloor nie💯🙌🤟👍
Depressie is 'n baie moeilike toestand. Ek en meeste van my sibbes het dit oorgeërf. Dankbaar dat daar hulp is in die vorm van medikasie, maar veral vir biddende kinders, familie en ook vriende. Almal verstaan dit nie en kan ook nie verwag dat hul dit moet verstaan nie. Dankie Here dat U my gedra het in die afgelope 20 maande waar ek nie kon loop nie. Dankie vir Engele op my pad, wat gesorg het dat ek alles gehad het wat ek nodig gehad het. Ek dank die Here vir Sy genade wat my uit die gat opgelig het, sodat ek weer lig sien in die tonnel. Ook dat Hy wonderbaarlik voorsien het vir 'n woonplekkie naby my kinders en kleinkinders. SOLI DEO GLORIA
Baie dankbaar dat die Here jul geroep het om hawelose kinders se Engele te wees. Mag die Here julle seën. ❤❤❤❤
Amen Prys die HERE 🙏 🙌
Amen en Amen Prys die HERE 🙏 🙌
Ek is só dankbaar dat die Here jul Vinkie-seuntjie gespaar en gesond gemaak het. Wonderwerke gebeur nog vandag. Daar is ook wel soms teleurstellings as die Here nee sê. Die Onse Vader sê, Laat u wil geskied. Dankbaar dat jull gesinnetjie nog voltallig is. ❤❤❤
Liewe Diana, baie dankie vir jou bemoedigende getuienis oor jou groot hartseer in jou lewe. Soms hou mense uit twv die kinders, maar 'n ongelukkige huwelik maak ook die kinders ongelukkig. Dit is wonderlik dat jy die Heilige Gees in jou lewe toegelaat het. Hy sal jou elke dag dra! God is getrou. Hy sal jou dra waar jy nie kan loop nie. Dit het met my gebeur, die Here het my uit die diep gat van depressie gehaal. Gee al jou bekommernisse vir Hom, dan sal Hy jou rustig maak. Geniet dif stap met die Here. Dit is regtig die moeite werd.❤❤❤