Dwelmverslaafde ná jare op straat: ‘Ek soek hulp, nie geld nie’

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 12 сен 2024
  • Garrow Coetzee se “vorige” lewe laat jou aan ’n fliek dink. Op 14 was hy ’n alkoholis en op 15 was hy ’n dwelmverslaafde. Ná skool het hy op straat beland en vir agt jaar in bosse geslaap terwyl hy by huise ingebreek of motors gesteel het. Maar op ’n dag het iemand, wat gehoorsaam aan God was, by hom langs die pad gestop en hom vir middagete geneem. Só het sy pad na genesing begin ...
    Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jóú getuienis met ons.

Комментарии • 10

  • @elizebezuidenhout4549
    @elizebezuidenhout4549 21 день назад

    Amen en Amen Prys die HERE 🙏 🙌

  • @ronelnell1076
    @ronelnell1076 Месяц назад +2

    Kragtige getuienis 🙌 God hou geen rekord van die kwaad nie! Wow! Voorspoed, Liefde en Vrede vir jou en jou gesin ❤️

  • @rockydisciple8897
    @rockydisciple8897 Месяц назад +2

    Halleluuuuuja, oe😢 die Here is wonderbaarlik, die Here se Woord staan vas - "die waarheid maak vry" -GOD HOU GÈÈN REKORD VAN KWAAD NIE -HALLELUJA 😂
    dankie vir die pragtige, Kragtige getuienis. Die Here seën jou, jou vrou, jou seuns en dogters se ingaan en uitgaan.
    JOU SAAD IS GESEEND JN JESUS NAAM
    【JULLE IS GEANKER EN GEGROND IN DIE LIEFDE VAN DIE HERE】
    STAAN VAS
    LIEFDE

  • @adelepratt3651
    @adelepratt3651 Месяц назад +1

    Wow God is so good

  • @ameldamacklein4188
    @ameldamacklein4188 Месяц назад

    Wonderlike getuienis

  • @marlenegreyling8620
    @marlenegreyling8620 Месяц назад

    🙏🏻

  • @svdwatt
    @svdwatt Месяц назад +2

    Garrow, baie dankie vir jou getuienis. Ongelooflik hoe dit jou nader aan die Here gebring het. Ephesians 2:8-9 For by grace you have been saved through faith. And this is not your own doing; it is the gift of God, not a result of works, so that no one may boast.

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Месяц назад

    Fantásties!!! AMEN!!

  • @altawilliams1181
    @altawilliams1181 Месяц назад

    Prys die Here ❤