Swanger op 14 jaar

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Natasha was jonk en op soek na die aanloklikheid van die wêreld en bevind haar self swanger op die ouderdom van 14. Sy moes die baba weg gee en so het haar lewenspad begin met verwyte en skaamte.
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    / @diegetuienis
    diegetuienis.c...
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Bensound:
    www.bensound.com/
    Church on the move:
    seeds.churchonthemove.com
    seeds.churchon...
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    RUclips Library
    Beeld materiaal:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com

Комментарии • 16

  • @valenciafell332
    @valenciafell332 9 месяцев назад +3

    Jy is briljant NATASHA

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 Год назад +6

    Fantastiese getuienis..Natasha jy is n sterk vrou .

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w 5 месяцев назад +1

    Prys Die Here dankie vir Jou getuienis ons dien n awesome God Hy is so lief vir ons ons moet Hom aanhou dien dis die moeite weird Hy is so goed vir ons 👏👏👏

  • @elmariebotha9720
    @elmariebotha9720 Месяц назад +1

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Год назад +3

    Fantastiese! getuienis! Ons God gee wonderwerke!

  • @user-cv3xr3ip1k
    @user-cv3xr3ip1k Год назад +3

    Nou huil ek, liewe vrou Jesus het jou so lief❤

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Год назад +3

    Sjoe! Hiers darem baie pyn en hartseer in hierdie lewe, maar ons goeie Here dra ons altyd deur....moedhou mense! Skuil by die ALLERHOOGSTE!! 🤗🤗

  • @naomimuller6739
    @naomimuller6739 Год назад +3

    Amen amen ek skep moed in u getuie n Wonderlike Here wt ons dien

  • @roelenecassim8608
    @roelenecassim8608 Год назад +3

    Natasha jy is n God's vrou. Wat n getuienis

  • @venessajordan2517
    @venessajordan2517 Год назад +3

    Wow Natasha! It was nice listening to your testimony.
    Absolutely awesome. ❤

  • @priscillaburger9039
    @priscillaburger9039 Год назад +5

    Natasha, WoW wat n getuienis!!! Ek het dit geniet om na jou te luister. Voorspoed en Sy Seën met jou bediening.

  • @rohandajonck3085
    @rohandajonck3085 Год назад +3

    Wat n fantasies getuienis ...Dit het my vreeslik geraak .Jy is en was sterker as wat jy besef het .Deur God se genade is jy deur soveel dinge en het Hy jou elke keer gelei deur Sy Heilige Gees.Jy is n merkwaardige vrou .. Geseënd is jy ..

  • @yolandescott5358
    @yolandescott5358 Год назад +4

    SO ń mooi getuienis!! En so kom sê jy op die laaste dat jy alweer ń fout gemaak het en hoe Hy aan my wys dat die fout herstel kon word dat die getuienis uitgesaai kon word. So is dit ook in ons lewens dat ons foute kon maak, maar deur Sy Bloed dit herstel kon word. Amen en seën vir julle. Liefde Groete.

    • @MaggieBooysen-sg1he
      @MaggieBooysen-sg1he Год назад +1

      Wow wonderlike getuie ek luister elke dag tussen 12 en 3uur na jou op Disa fm.

  • @Ellie-rp5bz
    @Ellie-rp5bz Год назад +2

    Dit is so pragtig getuie ek het die selfde geuie dank here vir ware getuie ek was ook op veertien swanger geraak het ook n suen aan die dood af gestaan