Is jy besig met “adultery”

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Carmiela het nie in ‘n Christelike huis groot geword nie maar haar Ouma het haar van tyd tot tyd saam kerk toe geneem. So het sy ouer geword en in ‘n verhouding in gestap waar die man nog getroud was met ‘n ander vrou. Op ‘n dag nooi iemand haar kerk toe en sy ervaar iets anders by die kerk waar sy haar hart vir die HERE gegee het. Met tyd, toe verskyn JESUS aan haar en sy moes toe ‘n keuse maak.
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Bensound:
    www.bensound.com/
    Church on the move:
    seeds.churchonthemove.com
    seeds.churchon...
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    RUclips Library
    Beeld materiaal:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com

Комментарии • 16

  • @MeliseCloete
    @MeliseCloete 4 месяца назад +1

    Hallelujah

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w 4 месяца назад +2

    Amen dankie vir Jou awesome getuienis mag Die Here Jou altyd seen👏👏

  • @merciavanderberg1546
    @merciavanderberg1546 2 года назад +5

    Amen…jy kan nie jou geluk op iemamd anders se ongeluk bou nie.Daar is net een waarheid en dit is God se Woord,meet alles aan dit en jy sal voorspoedig wees!🙌🏻

  • @salomekapp9894
    @salomekapp9894 2 года назад +3

    🌸Dankie Jesus!🌸

  • @elainerabe8323
    @elainerabe8323 2 года назад +2

    Sterk vrou.kosbare mens.getuiens met krag!!!

  • @helenabotha3893
    @helenabotha3893 2 года назад +1

    HalleluJaH!!! Prys die Here Hy is getrou .. die weg die waarheid en die lewe!!

  • @monicagomes5899
    @monicagomes5899 2 года назад +2

    Wow what an amazing testimony 🙌🙌🙏

  • @magdasmith1421
    @magdasmith1421 2 года назад +3

    Baie dankie julle vir 'n pragtige Getuienis. God is die weg, die waarheid en die lewe.

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 2 года назад +2

    Baie dankie vir die mooi getuienis.

  • @glendavanaswegen975
    @glendavanaswegen975 2 года назад +1

    Baie dankie Carmilla. God het jou gekies om vroue, sowel as mans te bemagtig om te doen waartoe God hulle geroep het en weerstand te bied teen die aanslae can die vyand. God seen jou.

  • @doorattachment6926
    @doorattachment6926 2 года назад +6

    God is Groot. Ek is seker 'n senior Burger gaan vir 70 ek het die wonderlikste ouers gehad wat ons ses kinders waardes geleer het. Ek was getroud vir 41 jaar met die wonderlikste vrou, sy het my ontval weeks kanker. Al wat ek wil se is dat die Here my altyd altyd op die regte pad gelei het sonder enige probleme. My hart gaan uit na die arme mense wat deur al daardie beproewinge gegaan. Met God in jou ĺewe is jy nooit alleen nie. Baie dankie en sterkte vir julle.

  • @ilhaammanuel4295
    @ilhaammanuel4295 Год назад +1

    Amen stunning sus

  • @Taongap
    @Taongap 2 года назад +1

    Thank you for sharing this powerful testimony, Camilla.

  • @HS-ml8dx
    @HS-ml8dx Год назад +1

    Awesome getuienis. Baie dankie.

  • @cynthiacampher9610
    @cynthiacampher9610 2 года назад +2

    Thank you Camilla, for a wonderful testimony! I guess we are family, with the same Spiritual Parents and the way we were taught how to use the Word Of God to bring light in dark places, is phenomenal!
    Look, when we come from religious and staunch backgrounds, it was a process to learn how to apply the Word into our different walks of life. Therefore we can just thank God for our Spiritual Parents and leaders who walk in integrity and grace before us.
    I hope to meet you soon, as I am living in Pretoria at the moment, not by choice, but by commission. We were introduced to our Savior, Jesus Christ, through someone. When we fully understand salvation, its not enough to simply receive it. We have been instructed to tell others the good news(Mat28v16-20) - let's go quickly!!!
    God bless you richly🙏💞🌹🙌