Shalom, baie dankie. Nadat ek gedoop is in Yeshua se naam, het my lewe verander. I was blind, but now I see...is die beste bedkrywing. Die Heilige Gees het my gelei en gewys dat alles wat ek gedoen het mense traditions was en nie wat Sy Woord ons leer nie. "Dankie ABBA VADER, dat U my transformeer." Hallelujah
Dankie Frik vir hierdie fantastiese boodskap. Ek hoop elkeen se oe sal oopgaan na dit. Wees geseend en mag Abba julle ryklik seen en beskerm teen die aanvalle van mense en die duiwel. Ons loof en Eer n Almagtige Vader wat weer gaan kom om Sy kinders te kom haal
DANKIE VIR n FANTASTIESE BOODSKAP, ek het lank gbid dat ABBA my op n pad sal sit,die regte pad en ek het beland op die geloofspad van Past Frik en Past Riaan ,2 1/2 jr trg ,my lewe het totaal verander, DANKIE
Amen, Genisis tot Openbaring. Matthew 4vs4 man shall not live from bread alone but from every word that cometh out the mouth of God. M.a.w, Genisis tot Openbaring. Prys die Here, jammer dat hierdie boodskap nie in die ander gemeentes gepredik word nie. Ek is ook baie lief vir Deuteronomium. Kyk die 5 vereisters wat God ons gee om Hom te volg. Deut 10 vers 12 tot 13. Deut 11 weer hou God die seën en die vloek voor; Deut 11 verse 26 tot 28. Ons kan mekaar nie oordeel nie, maar ons mag verskil en dan doen ons soos Petrus en Paulus, hul het ook verskil, maar wat sê die woord. Dankie vir hierdie wonderlike woord, God se rykste seëninge oor julle, shalom.
Die doop met water is die roete wat Yahushua deur die Heiligdom beweeg het.. op 12 was Hy in die tempel.(menorah,wierookaltar en tafel van toonbrode) toe Na die doopfond (johannes)is Hy geoffer(gekruisig)
Ek is n prokureur(nie regtig nie) . Ek weet waarvan die Regter gaan hou of nie. Ek is nie in n posisie om te kan oordeel nie maar ek kan vir jou sê eet vark en die Regter gaan nie daarvan hou nie, krap tattoos dan kan ek sê die Regter gaan nie daarvan hou nie.
Hallelujah
Hallo Frik baie dankie vir die insiggewende boodskap
So kosbaar WOORD dankie ABBA VADER U WOORD IS ONS LIG OP ONS PAD GESEEN ELKE BOODSKAP EN GEE ONS VREDE DANKIE ABBA BADER ONS VIRLOSER 🕎🙌🏼 HALELUJHA 🙌🏼
Baie dankie vir pragtige kosbaare woord SABBAT SALOM 🙌🏼🕎
Dankie Frik, was altyd onseker oor die kosse, maar nou verstaan ek dit, amen
Dankie vir hierdie waarheid,uitstekende Hallelujah
Shalom, baie dankie. Nadat ek gedoop is in Yeshua se naam, het my lewe verander. I was blind, but now I see...is die beste bedkrywing. Die Heilige Gees het my gelei en gewys dat alles wat ek gedoen het mense traditions was en nie wat Sy Woord ons leer nie. "Dankie ABBA VADER, dat U my transformeer." Hallelujah
Shabbat Shalom
Dankie Frik vir hierdie fantastiese boodskap. Ek hoop elkeen se oe sal oopgaan na dit. Wees geseend en mag Abba julle ryklik seen en beskerm teen die aanvalle van mense en die duiwel. Ons loof en Eer n Almagtige Vader wat weer gaan kom om Sy kinders te kom haal
Dankie vir die boodskap. Jou Goddelike entosiasme is voorwaar aansteeklik. Geseend is jy en Amelia. ❤
Shabbat Shalom van uit Fochville Hallelu"YAH
BAIE DANKIE vir hierdie waardevolle boodskap. Shalom
Frik, ons staan in eenheid, die woord van HaYaH (die' God) is awesome dat Hy ons leer om Sy Woord te verstaan, die' Waarheid.
🙌👍HalleluYAH
Dankie vir die fantastiese boodskap
DANKIE VIR n FANTASTIESE BOODSKAP, ek het lank gbid dat ABBA my op n pad sal sit,die regte pad en ek het beland op die geloofspad van Past Frik en Past Riaan ,2 1/2 jr trg ,my lewe het totaal verander, DANKIE
Great sharing of YaH's TRUTH Frederik.
Shalom Shalom.
Baie dankie.
Hallelu'YaH
HalleluYAH.
Volgeling van Jeshua.Die waarheid.
PRYS VADER SE HEILIGE NAAM
Frik, ek geniet jou bediening so! Jy draai nie doekies om nie!!! Die kundige word tereggewys ... 😅
Amen, Genisis tot Openbaring. Matthew 4vs4 man shall not live from bread alone but from every word that cometh out the mouth of God. M.a.w, Genisis tot Openbaring. Prys die Here, jammer dat hierdie boodskap nie in die ander gemeentes gepredik word nie. Ek is ook baie lief vir Deuteronomium. Kyk die 5 vereisters wat God ons gee om Hom te volg. Deut 10 vers 12 tot 13. Deut 11 weer hou God die seën en die vloek voor; Deut 11 verse 26 tot 28. Ons kan mekaar nie oordeel nie, maar ons mag verskil en dan doen ons soos Petrus en Paulus, hul het ook verskil, maar wat sê die woord. Dankie vir hierdie wonderlike woord, God se rykste seëninge oor julle, shalom.
voor jy die waarheid kan leer moet jy eers die leuen ken. soos evolusie ken ons almal maar het eers later die waarheid geleer
ok ek hou op comment🙈
Yahushua is baie moeilik om as n vloekwoord te gebruik. Jesus is baie maklik.
sonder die wet is geen genade nodig nie
Die doop met water is die roete wat Yahushua deur die Heiligdom beweeg het.. op 12 was Hy in die tempel.(menorah,wierookaltar en tafel van toonbrode) toe Na die doopfond (johannes)is Hy geoffer(gekruisig)
Ek is n prokureur(nie regtig nie) . Ek weet waarvan die Regter gaan hou of nie. Ek is nie in n posisie om te kan oordeel nie maar ek kan vir jou sê eet vark en die Regter gaan nie daarvan hou nie, krap tattoos dan kan ek sê die Regter gaan nie daarvan hou nie.
sonde los n merk
Shabbat Shalom