Die onregverdige mammon - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
HTML-код
- Опубликовано: 9 фев 2025
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
Besoek ons Webtuiste: www.menorahtab...
Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtab...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel
Wow nog nooit dit so verstaan nie. My bydrae help om ander na die Here te lei Prys die Here ❤
Dankie Pastoor vir die kosbaare boodskap 🤲🏼 Ek stuur vir my kinders mag julle gese''end wees in julle kosbaare boodskap .En die waarheid 🙌🏼 dankie ABBA VADER VIR AMILIA EN FRIK WEIDEMAN MAG JULLE SO GESE''END WEES IN ALLES WAT JULLE MET ONS DEEL ELKE BOODSKAP SO VOL VAN LIEFDE 🙌🏼
Dankie vir n wonderlike Getuienis. Mag ons dit so toepas dat geld nie ons eerste liefde is nie. Maar Vader eerste stel, soos jy sê, alles behoort aan Vader Elohim.
Dankie vir u boodskap pastoor. Ek werk Na volle 10de bring vir Sy Koninkryk. Ek glo 💯 in gee en om Sy 10de vir Hom te bring.
Shabbat Shalom hier uit Zambia
Dankie vir hierdie uitsending!! Groete uit Heidelberg!!❤❤
Halleluja.Alle eer aan Abba Vader.
Amen, dankie sal aanstuur ,baie leersaam.
WONDERLIKE BOODSKAP, BAIE VERSTAANBAAR OORGEDRA... HALLELUJAH... SHALOM
Shabbat Shalom uit Rawsoviĺle
Baie dankie Frik, nou weet ek wat om te doen, geseende dag
Ek baat so by hierdie aanlyn bediening - dankie vir wat julle doen en dat julle Sy Woord so onbeskaamd preek!
Dankie Ps Frik. Dit was baie spesiaal om die skriftuur in Lukas 16:9-11 in die konteks te sien wow.. Alle, lof, prys en aanbidding aan ABBA.
Awesome boodskap, dankie Pastoor
Shalom Shabbat.
Uitstekende lering, mag dit op vrugbare grond val hier in my huishouding 🙌
En nie n sent skuld nie ! 🎉
Baie dankie vir die verduideliking. Ek verstaan dit nou vir eerste keer. Wees geseend.
HALLELUYAH die bruid het geen vrees nie
SHABBAT SHALOM VIR ALMAL REGVERDIGES SAL LEWE IN DIE HEILIGE NAAM ELOHIM, YAHWEH DEUR IN YAHSHUA SE BLOED BESKERMING BELEEF!
As ons nie geld het nie, is ons arm.
Diegene wat nét geld het, is nog armer!
Amen
Halleluja.
Shoe, harde woorde as jy ni weet nie!
Halleluyah !!
Amein amei Halelu'Yah
Wonderlik.
Alle eer kom Jahwe toe.
🎉
Deuteronomy 28 praat van jy sal leen omdat jy ongehoorsaam is.
Ware rykdom .Siele.
"Verlede jaar,
8 Desember, sê Yeshua vir my....
"I'm taking you from the pit to the palace"
Ek sien toe, 8 beteken , new beginnings.
"Ek kom toe agter Yeshua bedoel, "van slawerny tot Koninkryk"
"In die Koninkryk is my geld Syne.
"Ek droom toe van R550.00"
"My inkomste is van sassa maar ek begin toe R550.00 uit te deel daar waar ek gelei word en dis die wonderlikste ding wat met my kon gebeur!
" 'n Roekelose vertroue!!
Ek het nooit 'n tekort nie!
As ek YHVH het, het ek alles!
"In Sy Koninkryk besef ek nou, en leer ek, "geen siekte het die reg in my liggaam nie! Want!! Die volheid van die Godheid woon in my! "I am complete in Him!
"So ek doen wat Hy sê, soms val ek,
"As ek in Hom bly soos Hy in my dan het ek alles wat ek nodig het!!
"Ek ervaar die Koninkryk lewe is liefde!
"Liefde wat ek in my 46 jaar van geredde lewe nog nooit ervaar het nie!
"In my en deur my!
"Het almal net lief!
"Omdat die Heilige Gees nie opgegee het met my nie en my hart "gesteel" het! 😅 EN......
"Waar my hart is daar sal my huis wees!
"Ek eer U Yeshua! ❤
Halleluja.