Ontsmet jou Gees - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Visit our Website:
    www.menorahmini...
    Follow us on Instagram:
    / menorah_tabernacle
    Like us on Facebook:
    / menorahtabernacle

Комментарии • 57

  • @juanitaschoeman9573
    @juanitaschoeman9573 Год назад +1

    Dankie Pastoor. Jou preek het insig gevind in my hart en ek is seker Dat daar Baie mense dieselfde voel. Hallelujah.

  • @jkruger8326
    @jkruger8326 8 дней назад +1

    Soos altyd dankbaar vir die verkondiging van die Woord - openlik en vreesloos. Ek en myne luister na elke woord en sê net dankie Vader vir Frik en Amelia ... nuwe deure het oopgegaan. Mag julle geseënd wees!

  • @alettavanderwalt4085
    @alettavanderwalt4085 3 года назад +1

    Halleluja vir kragtig boodskappe wat gesout is met waarheid waarheid waarvan daar so min gesien word vanaf so Baie kansels, dankie Pastoor Frik vir waarheid wat verkondig word en ek is ook eerder wetties en weet ek leef in die volle waarheid van YAHWEH.

  • @marinadelange4276
    @marinadelange4276 2 года назад +1

    Baie dankie vir u ware boodskap. Dit is nou maar so dat wat ons saai gaan ons maai. Dis mos alles in Sy Woord ... ons moet dit net lees .... dit is alles daar.

  • @tersiapretorius3637
    @tersiapretorius3637 2 года назад +2

    Vanaand het ek die nodig gehad. Dankie pastoor

  • @pamelablankenberg3755
    @pamelablankenberg3755 2 года назад +1

    Baie dankie Pastoor ek leer so baie deur te luister na u teachings God seën jou en jou familie

  • @corrienortje2016
    @corrienortje2016 7 месяцев назад +1

    Halleluya

  • @michellemuller7832
    @michellemuller7832 Год назад +1

    Kry rillings, ek moet my hart skoonmaak. Bid vir my want ek wil God se aanraking altyd voel. Wil my hart, gedagtes skoomaak.

  • @annetjieprinsloo7840
    @annetjieprinsloo7840 3 года назад +1

    Baie dankie vir n kragtige boodskap 🙏🙏

  • @juanitaschoeman3341
    @juanitaschoeman3341 2 года назад

    Baie dankie vir hierdie leersame boodskap. Geseend is u en familie. Hallelujah! 🙏

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 2 года назад +1

    Baie dankie pastoor.

  • @deniseparks8768
    @deniseparks8768 10 месяцев назад

    Amen en Amen ek stem saam U in Jesus Naam .... 🙏🙏🙏

  • @ansiedelport3087
    @ansiedelport3087 3 года назад +1

    Kosbare woord van God

  • @elsakupfer4981
    @elsakupfer4981 3 года назад +1

    So waar pastoor dankie

  • @riajooste8108
    @riajooste8108 Год назад +1

    Baie dankie vir hierdie boodskap

  • @deniseparks8768
    @deniseparks8768 10 месяцев назад

    Die is a powerfull mesage ... Thank u lord for this teaching nd encouragement

  • @hannesbotha2428
    @hannesbotha2428 7 месяцев назад

    Baie dankie Pastoor Frik 🙏

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 2 года назад

    Mooi boodskap !! baie dankie..

  • @neillkruger5087
    @neillkruger5087 2 года назад +1

    Uitstekend.....

  • @elsakupfer4981
    @elsakupfer4981 3 года назад +1

    Wonderlike woord dankie

  • @christellejooste5799
    @christellejooste5799 Год назад

    Dankie vir die Woord

  • @nazzyv8748
    @nazzyv8748 2 года назад

    Baie dankie🙏

  • @hendrikvanderschyff7812
    @hendrikvanderschyff7812 2 года назад +1

    Hallo daar Frik, Ussa hier...
    Jussem, ek is weereens gekasty deur my skuldigheid aan onreinheid. Maar in my skuldgevoel, het ek nêt één plek toe om te hardloop, en dis juis na die Ark toe... die Genadetroon (Mercy seat). Soos die (onrein) vrou wat vir 12 jaar aan bloedvloeing gely het, noem haar maar Ussa...! (Mrk 5:28) As ek maar nét aan die soom van die Mercy Seat van Ark kan raak om my te reinig van my onreinheid...
    Ek wil nie soos Ussa stilbly oor die reëls van die Verbondsark nie... want Ussa, die seun van Abinadab, is óók gerig en geleer in die Wette van die Verbonds Ark... daarom moet ek sê dat beide die Ark, sowel as Emanuel, die Teenwoordigheid van Yahweh onder óns, die mense verteenwoordig... Yeshua, ÍS die Verbonds Ark...Freek !!
    Met SY opstanding, was die twee gerubs wat op die Mercy Seat is, dáár in lewende lywe...!!! (Joh 20:12... een aan die hoof en een aan die voete waar Jesus gelê het) en hulle het gevra, " Waarom soek julle Die LEWENDE by die dooies!!!"
    In Matt 28:2 kom die een gerub (engel) uit die hemel, met 'n aardbewing aan en rol die steen weg...
    Het jy self nie gepraat oor Jesus wat in Joh 20:17 vir Maria Magdalena gesê het, "Raak my nie aan nie!"
    Maar... in vers 24, sê hy vir (ongelowige) Thomas, "Raak aan my!"...
    In Luk 24:39 sê hy vir die dissipels, "Voel aan My!!"
    In Matt 28:9 " kom sy dissipels nader en gryp Sy voete...!!!"
    In Openbaring 5 lees ek dat niemand gevind kon word om die seëls oop te maak nie... nie die pous nie, nie Billy Graham nie, nie Reinhardt Bonke nie, Moses... Aäron... Dawid... Salomo... nie Ussa nie... nie ek nie...!!! Maar Yeshua alleen is Waardig...!!! ... want Hy (die Lam...die Mercy Seat) het ons duur gekoop met SÝ bloed Freek,... vir mý Ussa óók...
    In Open 19:11 word die Verbonds Ark in Sy volle Glorie en Heerlikheid, weer deur die twee gerubs (engele) vergesel... in vers 13, is Sy kleed in Bloed gedoop... die Gebooie is nie meer daar nie,... Maar Die Woord van God is daar... Aäron se staf is nie meer daar nie, maar 'n yster staf is in Sy hande...
    ... in vers 17, staan een engel in die son...
    ... in Open 29 vers 1, daal die tweede engel weer uit die hemel uit neer, maar hierdie keer, met die sleutel van die afgrond... (miskien gaan hy die vyand binne in Jesus se graf sit, en die steen weer toerol, ek weet nie...)
    Freek, ék Ussa, het genade gevind... en ek kan nie weer stil bly nie... ons, ék, Ussa, met ons onrein hande en harte, se toevlug juis by die Genade Troon van die Verbondsark, by Yeshua Hamashia... en ek, Ussa wil aan Sy soom raak, soos Thomas, wil ek my vingers in Sy wonde druk... soos sy dissipels, wil ek Hom aan Sy voete gryp en Hom aanbid...

  • @pamelablankenberg3755
    @pamelablankenberg3755 2 года назад +1

    Dankie pastoor ek het vir n 2de keer geluister, dankie dat ek weer my Gees ontsmet het vandag, dankie Vader God U Genade is vir my genoeg

  • @gerhardvisser3321
    @gerhardvisser3321 3 года назад +3

    Wat n stunning boodskap dankie Pastoor Frik. Geseende dag vir jou en jou geliefdes in hierdie mooi dag Pastoor

  • @vasti018
    @vasti018 3 года назад +1

    Pastoor - dankie - dankie. Ek bly in Winklespruit. U boodskappe op die kanaal en Audio (vir blinde vriend) is geinspireerd. Ek waardeer opreg.

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 3 года назад +1

    Dankie Paztoor Frik ... die boodskap het my baie geraak ... die meeste van ons se harte is nie by GOD ... mag die HERE JESUS ons help om oor te gee ... baie GESEENDE boodskap ..

  • @edwarddippenaar9103
    @edwarddippenaar9103 3 года назад +1

    Mag God deur die Heiligegees deur Frik spreek sy woorde seën Hallelujah. Dankie God Bless.

  • @susanswartz2546
    @susanswartz2546 3 года назад +1

    Dis waar Pastoor Frik ... ons harte is baiie ver van GOD ... dankie vir hierie baie GESEENDE boodskap ...

  • @bernadettelebereki8709
    @bernadettelebereki8709 3 года назад +2

    🇨🇩🙏Amen dis hoog geestelik en ek waar deur amen

  • @toekiels5212
    @toekiels5212 3 года назад +2

    Hallelujah

  • @irenebronkhorst7447
    @irenebronkhorst7447 3 года назад +1

    Dankie Pastoor Frik vir ʼn wonderlike boodskap. Javek stem saam ons moet wegbly van goed wat ons gees vuil maak en besoedel. Slegte geselskap, videi's, TV programme, internet en wat jy daar kyk wat jou oë sien en jou ore hoor. Dis so belangrik dat ons afgesonder en rein voor die Here sal leef, elke liewe dag van ons lewe. Ons is in die wêreld maar nie van die wêreld nie. Groete

  • @idastoop7219
    @idastoop7219 3 года назад +2

    Baie dankie vir n wonderlike boodskap en ook die seen aan die einde Pastoor.

  • @pietervdwesthuizen9113
    @pietervdwesthuizen9113 3 года назад +2

    Baie dankie vir die wonderlike boodskap Past...

  • @barberton3695
    @barberton3695 3 года назад +2

    Dankie pastoor vir die waardevolle boodskap.

  • @m.pretorius3193
    @m.pretorius3193 3 года назад +2

    Past baie dankie 'n wonderlike boodskap.

  • @moniqueholtzhausen8234
    @moniqueholtzhausen8234 3 года назад +2

    Amazing boodskap pastoor.. Dankie vir dit

  • @shireenabasalie2684
    @shireenabasalie2684 3 года назад +3

    Dankie pastoor Frik dat u die woord so oop breek vir ons

  • @marelizelamprecht3976
    @marelizelamprecht3976 3 года назад +1

    Amen en Amen

  • @klienthelp9188
    @klienthelp9188 3 года назад +1

    Goeie boodskap. Nooit so daaroor gedink nie.

    • @anitaagenbag4375
      @anitaagenbag4375 3 года назад +1

      Sjoe hoe waar, maar wat 'n verantwoordelikheid rus daar nie op die herders vd gemeentes nie, want hoe goed bedoel van Dawid ook, was die manier van hoe die Ark vervoer is, was NIE VOLGENS VADER SE VOORSKRIFTE NIE! Dit bewys OOK SY SOVEREINITEIT.

  • @michellemulder5592
    @michellemulder5592 3 года назад +1

    Amen wat n kosbare waarheid

  • @shereenhansen7820
    @shereenhansen7820 3 года назад +1

    Baie baie dankie vir ñ suiwer boodskap, Frik. Mag God julle seen vir Sy Woord wat julle so kan oopbreek. Sjoe!!!

  • @joannvanderberg6797
    @joannvanderberg6797 3 года назад +1

    HalleluJAH.

  • @tommyvanrooyen3838
    @tommyvanrooyen3838 3 года назад +2

    Dis n powerful boodskap, dankie vir jou gehoorsaamheid Frik.

  • @delanijesusistheonlyway5168
    @delanijesusistheonlyway5168 3 года назад +2

    Dit is al wat ek begeer. n Intieme verhouding met God!!!! Hallelujah

    • @tronellehusselman3384
      @tronellehusselman3384 3 года назад +1

      Dankie Pastoor Frik..
      Ai ek is so bekommerd oor Suid-Afrika... Dankie vir die mooi boodskap... Ek hoop en vertrou baie het geluister!

  • @delanijesusistheonlyway5168
    @delanijesusistheonlyway5168 3 года назад +2

    Dankie pastoor. Altyd n boodskap vir mense. En dit is goed om die fondasies te skud. Hallelujah

  • @elizabethpetroupoullakis190
    @elizabethpetroupoullakis190 3 года назад +3

    Pastor, baie pragtige en kragtige boodskap. Baie dankie. Eiland groete.🌹🌹

  • @klienthelp9188
    @klienthelp9188 3 года назад +1

    Pragtig. Dankie

  • @tersiavandermerwe22
    @tersiavandermerwe22 3 года назад +1

    so waar 🙌

  • @salomevanrensburg5580
    @salomevanrensburg5580 3 года назад +2

    More Pastore Frik en Amelia geseende dag en week vir julle

  • @inalegrange240
    @inalegrange240 3 года назад +1

    Wat n wonderlike boodskap.

  • @klienthelp9188
    @klienthelp9188 3 года назад +1

    Stem saam.

  • @annettelecordeur3996
    @annettelecordeur3996 3 года назад +1

    Kan nie wag nie🍞🍇