DIE ONSINNIGHEID VAN KERSFEES

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 25 дек 2024

Комментарии • 26

  • @discernment777
    @discernment777 9 месяцев назад +4

    Waarom doen julle, dominee, dít wat Jeremia 44 teen waarsku?
    Jeremia 23 en 34 is op élke leerling wat die mensdom só leer.
    KERSFEES IS VALS GODSDIENS (Jesaja 58) EN 'N LEUN.
    Só óók al dié wêreld feeste wat die kerke só aanhang en almal so leer. Jeremia 2 tot tenminste hoofstuk 5 - lees sommer die res óók
    As ons die feeste van óns Skepper God ken - Hy sê - DIT IS MY FEESTE
    Levítikus 23:2
    Die feestye van die Almagtige Skepper God wat julle moet uitroep as heilige samekomste - dit is my feeste.
    Israel is óók die vreemdeling wat by Sy volk (volgelinge) aangesluit het en die wilde olyf wat ingeënt is op die Mak olyf.
    Kersfees is nié ons Messias se geboorte nié, dis 'n PAGAN fees wat mense (Markus 7) hou wat ons Skepper ons belet.
    Slegs Faro en Herodes se verjaardag is op geskryf in die Woord. Elk een van hulle het 'n mens onthoof om dit te gedenk. Dis dus 'n menslike gebruik om om Skepper wat vir óns ongeregtigheid mens geword het, se geboorte so afskuwelik, op 'n oorspronklik PAGAN fees dag selfs net te gedenk.
    LEES EXODUS 23. WAAROM HOU ONS AAN DOEN SÓÓS DIÉ WÊRELD?
    óns móét terug keer én luister én doen sóós DIE SEUN VAN GOD, ons Messias gesê het in Johannes 14 tor16.
    Die Hom in Gees én in WAARHEID.
    Nes sogenaamde "goeie vry-dag wat gesetel is op die PAGAN god easter.
    Ons Messias is na die Pasga gevolter wat op die hoogheilige Sabbat, wat áltyd in die 4de dag van die week, na die Pasga, die 15de volgens Levítikus 23, plaas gevind het.
    Die kerke en vals leraars hou die mensdom steeds gebind volgens hulle eie oorleweringe.
    Ons Skepper God gaan sê... Gaan weg Ek ken julle nié. Ons eerbied nié Sy uitnodiging na die bruilof elke Sabbat, wat HY as teken gegee het, (Eségiël 20:12 en 20) dat dié wat met HOM wandel, kan wéét HY is Heilig en óns is syne.
    Nié sóós die kerk dit gaan verander het na hulle denke nie.
    Ons klop op son-dag son aanbiddings dag en verwag Hy moet opdaag vir Sy fees.
    HY gaan nié daar wees nie. Die uitnodiging was vir die 7de dag wat HY gerus en geheilig het.
    Waarom nie die res van Exodus 20 weggooi as alle kerke en leeraar die 4de gebod weg gooi.
    Satan het die eerste oortreding op dié aarde gedoen.. 'n LEUEN vertel én kerke en sogenaamde predikers gaan voort daarmee.
    Lees die Hele Woord (jou Bybel) dominee.
    Óns Skepper God is gister en vandag en môre dieselfde. HY het nié die eerste Geskrifte (ou testament) tot niet gemaak nié, anders sou ons Messias nie in die tempel daaruit voor gelees het nie.
    Jesus Messias sê, hou my gebooie (Matthéüs 5:17-20)
    SALIG is DIE WAT SY GEBOOIE DOE, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad.
    MAAR buite is die honde en die towenaars, en die hoereerders en die moordenaars en die afgodedienaars EN ELKEEN WAT LEUENS LIEFHET EN DOEN.
    Openbaring 22:14-15

    • @arnoldmol7213
      @arnoldmol7213  9 месяцев назад +1

      Baie dankie dat jy die moeite geneem het om jou siening te stel. Dit is altyd goed om 'n ander prespektief in oënskou te neem.

    • @discernment777
      @discernment777 9 месяцев назад +2

      @@arnoldmol7213 Die Woord sin . ÓNS SKEPPER GOD SIN

  • @henniedupreez125
    @henniedupreez125 Год назад

    Pragtige boodskap dankie Arnold, verander dalk net die opskrif van "onsinnigheid". Dankie weereens!

    • @discernment777
      @discernment777 9 месяцев назад

      Waarom doen julle, dominee, dít wat Jeremia 44 teen waarsku?
      Jeremia 23 en 34 is op élke leerling wat die mensdom só leer.
      KERSFEES IS VALS GODSDIENS (Jesaja 58) EN 'N LEUN.
      Só óók al dié wêreld feeste wat die kerke só aanhang en almal so leer. Jeremia 2 tot tenminste hoofstuk 5 - lees sommer die res óók
      As ons die feeste van óns Skepper God ken - Hy sê - DIT IS MY FEESTE
      Levítikus 23:2
      Die feestye van die Almagtige Skepper God wat julle moet uitroep as heilige samekomste - dit is my feeste.
      Israel is óók die vreemdeling wat by Sy volk (volgelinge) aangesluit het en die wilde olyf wat ingeënt is op die Mak olyf.
      Kersfees is nié ons Messias se geboorte nié, dis 'n PAGAN fees wat mense (Markus 7) hou wat ons Skepper ons belet.
      Slegs Faro en Herodes se verjaardag is op geskryf in die Woord. Elk een van hulle het 'n mens onthoof om dit te gedenk. Dis dus 'n menslike gebruik om om Skepper wat vir óns ongeregtigheid mens geword het, se geboorte so afskuwelik, op 'n oorspronklik PAGAN fees dag selfs net te gedenk.
      LEES EXODUS 23. WAAROM HOU ONS AAN DOEN SÓÓS DIÉ WÊRELD?
      óns móét terug keer én luister én doen sóós DIE SEUN VAN GOD, ons Messias gesê het in Johannes 14 tor16.
      Die Hom in Gees én in WAARHEID.
      Nes sogenaamde "goeie vry-dag wat gesetel is op die PAGAN god easter.
      Ons Messias is na die Pasga gevolter wat op die hoogheilige Sabbat, wat áltyd in die 4de dag van die week, na die Pasga, die 15de volgens Levítikus 23, plaas gevind het.
      Die kerke en vals leraars hou die mensdom steeds gebind volgens hulle eie oorleweringe.
      Ons Skepper God gaan sê... Gaan weg Ek ken julle nié. Ons eerbied nié Sy uitnodiging na die bruilof elke Sabbat, wat HY as teken gegee het, (Eségiël 20:12 en 20) dat dié wat met HOM wandel, kan wéét HY is Heilig en óns is syne.
      Nié sóós die kerk dit gaan verander het na hulle denke nie.
      Ons klop op son-dag son aanbiddings dag en verwag Hy moet opdaag vir Sy fees.
      HY gaan nié daar wees nie. Die uitnodiging was vir die 7de dag wat HY gerus en geheilig het.
      Waarom nie die res van Exodus 20 weggooi as alle kerke en leeraar die 4de gebod weg gooi.
      Satan het die eerste oortreding op dié aarde gedoen.. 'n LEUEN vertel én kerke en sogenaamde predikers gaan voort daarmee.
      Lees die Hele Woord (jou Bybel) dominee.
      Óns Skepper God is gister en vandag en môre dieselfde. HY het nié die eerste Geskrifte (ou testament) tot niet gemaak nié, anders sou ons Messias nie in die tempel daaruit voor gelees het nie.
      Jesus Messias sê, hou my gebooie (Matthéüs 5:17-20)
      SALIG is DIE WAT SY GEBOOIE DOE, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad.
      MAAR buite is die honde en die towenaars, en die hoereerders en die moordenaars en die afgodedienaars EN ELKEEN WAT LEUENS LIEFHET EN DOEN.
      Openbaring 22:14-15
      © Bybelgenootskap van Suid-Afrika

  • @jameshoniball8940
    @jameshoniball8940 3 дня назад

    En wil jy my vertel ... net te veel ...

  • @coertsmit3230
    @coertsmit3230 11 месяцев назад

    Dankie, gelukkig kry ek jou punt.
    Pragtige boodskap.

  • @moroavanthoahlane231
    @moroavanthoahlane231 Год назад +1

    Amen 🙌.

  • @maartenandrenejooste5709
    @maartenandrenejooste5709 3 месяца назад

    Gaan lees ook 2 Tessalonisense 2 vers 7 tot 11

  • @JohanKilian-fv8vp
    @JohanKilian-fv8vp Год назад +3

    Kry jou punt nie

  • @henkspamer9450
    @henkspamer9450 6 месяцев назад +1

    Arnold Mol jy is besig om n ander evangelie te verkondig. God se feeste is vas in Lev23 en nou wil jy een byvoeg soos die meerderheid mense doen. Aaron het dit ook gedoen gaan lees maar Eks 32: 5 waar hy sommer n fees vir die here uirgeroep het. Dit het nie n goeie einde gehad nie. Verder bid jy tot jesus , die antichris, want die Seun van God se Naam is Yahshua, en nie jesus nie en daar gaan baie van hulle wees waarteen die woord ons waarsku. en dan bid jy sonder om jou gebed af te sluit in die Naam van die Seun van God. So jou gebed gaan pretty much nerens heen nie. Gaan lees weer Joh 14:14, Joh 15:16, Joh 16:23. Sterkte met wat jy preek maar nie self doen nie, laste te plaas of die wat luister maar dit self nie dra nie. Die Skrif waarsku ons teen diesulkes in Mattheus.

    • @arnoldmol7213
      @arnoldmol7213  6 месяцев назад

      Hallo Henk,
      Baie dankie dat jy die moeite geneem het om jou siening met ons te deel. Dit is altyd goed om 'n ander perspektief te kry.

  • @murielwolfaardt4270
    @murielwolfaardt4270 Год назад

    Amen

    • @discernment777
      @discernment777 9 месяцев назад

      Waarom doen julle, dominee, dít wat Jeremia 44 teen waarsku?
      Jeremia 23 en 34 is op élke leerling wat die mensdom só leer.
      KERSFEES IS VALS GODSDIENS (Jesaja 58) EN 'N LEUN.
      Só óók al dié wêreld feeste wat die kerke só aanhang en almal so leer. Jeremia 2 tot tenminste hoofstuk 5 - lees sommer die res óók
      As ons die feeste van óns Skepper God ken - Hy sê - DIT IS MY FEESTE
      Levítikus 23:2
      Die feestye van die Almagtige Skepper God wat julle moet uitroep as heilige samekomste - dit is my feeste.
      Israel is óók die vreemdeling wat by Sy volk (volgelinge) aangesluit het en die wilde olyf wat ingeënt is op die Mak olyf.
      Kersfees is nié ons Messias se geboorte nié, dis 'n PAGAN fees wat mense (Markus 7) hou wat ons Skepper ons belet.
      Slegs Faro en Herodes se verjaardag is op geskryf in die Woord. Elk een van hulle het 'n mens onthoof om dit te gedenk. Dis dus 'n menslike gebruik om om Skepper wat vir óns ongeregtigheid mens geword het, se geboorte so afskuwelik, op 'n oorspronklik PAGAN fees dag selfs net te gedenk.
      LEES EXODUS 23. WAAROM HOU ONS AAN DOEN SÓÓS DIÉ WÊRELD?
      óns móét terug keer én luister én doen sóós DIE SEUN VAN GOD, ons Messias gesê het in Johannes 14 tor16.
      Die Hom in Gees én in WAARHEID.
      Nes sogenaamde "goeie vry-dag wat gesetel is op die PAGAN god easter.
      Ons Messias is na die Pasga gevolter wat op die hoogheilige Sabbat, wat áltyd in die 4de dag van die week, na die Pasga, die 15de volgens Levítikus 23, plaas gevind het.
      Die kerke en vals leraars hou die mensdom steeds gebind volgens hulle eie oorleweringe.
      Ons Skepper God gaan sê... Gaan weg Ek ken julle nié. Ons eerbied nié Sy uitnodiging na die bruilof elke Sabbat, wat HY as teken gegee het, (Eségiël 20:12 en 20) dat dié wat met HOM wandel, kan wéét HY is Heilig en óns is syne.
      Nié sóós die kerk dit gaan verander het na hulle denke nie.
      Ons klop op son-dag son aanbiddings dag en verwag Hy moet opdaag vir Sy fees.
      HY gaan nié daar wees nie. Die uitnodiging was vir die 7de dag wat HY gerus en geheilig het.
      Waarom nie die res van Exodus 20 weggooi as alle kerke en leeraar die 4de gebod weg gooi.
      Satan het die eerste oortreding op dié aarde gedoen.. 'n LEUEN vertel én kerke en sogenaamde predikers gaan voort daarmee.
      Lees die Hele Woord (jou Bybel) dominee.
      Óns Skepper God is gister en vandag en môre dieselfde. HY het nié die eerste Geskrifte (ou testament) tot niet gemaak nié, anders sou ons Messias nie in die tempel daaruit voor gelees het nie.
      Jesus Messias sê, hou my gebooie (Matthéüs 5:17-20)
      SALIG is DIE WAT SY GEBOOIE DOE, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad.
      MAAR buite is die honde en die towenaars, en die hoereerders en die moordenaars en die afgodedienaars EN ELKEEN WAT LEUENS LIEFHET EN DOEN.
      Openbaring 22:14-15
      © Bybelgenootskap van Suid-Afrika

  • @rikaolwage4147
    @rikaolwage4147 8 месяцев назад

    Dankie vir u boodskap en getuienis. Mag u ook ryklik met meer boodskappe geseën word

  • @japiesas6517
    @japiesas6517 Год назад

    Dankie Dr Mol vir die insiggewende gesprek.