Jou geloof - Bekkie Mans

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 16 сен 2024

Комментарии • 8

  • @SantjieStander-tp1hs
    @SantjieStander-tp1hs 3 месяца назад

    Baie dankie pastoor vir hierdie aangrypende boodskap Ek glo dat ek verlos is van my vrees en my geloof herstel is ek was skuldig van altwee maar ek glo Jesus het my aangeraak baie dankie Pastoor lief vir julle geseende dag vir julle❤

  • @annetjiebester1646
    @annetjiebester1646 Год назад

    O,GOD VAN VERLOSSING, VERSTERK MY GELOOF IN U, BESKERM MY VAN ENIGE BOSEMAGTE. HELP MY DAT MY VOETE NIE SAL GLY NIE. DANKIE GOD, DAT EK WEET U BID OOK VIR MY. DANKIE ALMAGTIGE VADER. AMEN & AMEN.

  • @petricerdiedericks2003
    @petricerdiedericks2003 4 года назад +1

    Bid vir my broer in Malmesbury asb en ek weet en glo God sal sy geloof aanraak

  • @sarievolschenk3436
    @sarievolschenk3436 3 года назад

    Amen Dankie Jesus

  • @toekiels5212
    @toekiels5212 3 года назад

    Hallelujah

  • @petricerdiedericks2003
    @petricerdiedericks2003 4 года назад

    Opbouende preek het dit sefs gedeel met my mede broer in die hospitaal wat ernstig siek is

  • @RinaBooyens-dn3hi
    @RinaBooyens-dn3hi 9 месяцев назад

    Pastoor eks Rina Booyens ht al Jul preke ht my getuienis op Kruiskyk gedeel ons trek na 34 jaar uit Middelburg na Boksburg Dalpark daar einde Des eks bitter siek pastoor elke deur gt voor my torgeklap Mr ek very rough Jesus met my help hart en siel eks so siek Mr eks Nader AZ ooit aan Hom Mr ek bid vir hoop my toestand Kristie wil my oopsny klomp emergency y procedures by d hosp doen ek hoor herktyd nee Mr vandal het ek so gehuil die een ding wat my nog alkyd strange gehou ht was Jesus Mr dt ht begin voel soos Job ekt .y hoop begin verloor en ek sien op RUclips pastoor se peek oor hoop hoe hoop jy as jou gesondheid so weggevat word jy sukkel met asem ag pastoor dis asof die Here n deur vir my oopgemk ht mt green Naalde war hul 7 keep steek voor hul n air vir n rukkie kry ek was so modelers my selvriende bid Baie vir my en stuur toe n person in Pretoria wat nie die simptome Mr die oorsaak behandel my Jesus ht deur die jare vir Clemens, Dudley, pastoor Cathy Viljoen ht gesorg dat my getuienis die light sien en natiurlike dierbare pastoor Marinda Ken haar personality haar manmie ht in Middelburg gebly gehou om he alkyd te bederf Mr pastoor was jy al daar waar Nike Meer sin mask boekom jy lewe en nie sterf ekt soveel keep gevra Jesus mt my eerder vat ek was so moeg Mr ek sal so bly wees as pastoir asb kragtig I tree vir my voir ons Koning Jesus Hy Ken my naam asb ons sal Baie graag wil inskakel by pastoir se kerk as pastoor hul dalk n oujaarsdiens het sal ons dt graag wil bywoon Baie Dankie pastoor Jesus seen u