God soek jou betrokke Past James Davids

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 сен 2024

Комментарии • 37

  • @ruthbester1375
    @ruthbester1375 Год назад +4

    Praise God for Pastor James he brought a most wonderful, blessed message. I'm most encouraged by his passion and insight.... Bless your church!!!

  • @SavedbyJesus-d8w
    @SavedbyJesus-d8w Месяц назад

    Amazing preaching, thank you.

  • @chrystalpriscillaelizabeth4221
    @chrystalpriscillaelizabeth4221 2 года назад

    Wonderful message Pastor James,van Chrystal hier in bonteheuwel,Al U brood reel boodskappe Stig my,die HERE 🙏🙌🤲 Seegen

  • @nathananvillevanrooy19
    @nathananvillevanrooy19 8 лет назад +6

    Dankie Pastoor vir die Boodskap ek waardeur die boodskap .Pastoor moet nog baie preke oplaai.

  • @bernadinesanders893
    @bernadinesanders893 Год назад

    Geseende boodskap,u lewens getuie ht my nuwe moed ge gee,hou aan mt die mooi werk,God seen u en u famielie

  • @ewanewan4239
    @ewanewan4239 8 лет назад +2

    baie dakie Pastoor dit was u bootskap wat gestuur is na my ,geseen sal jy wees waar jy gaan om God se boodskap te verspry.

  • @rikaolwage4147
    @rikaolwage4147 3 года назад

    Baie, baie Dankie.
    Ek wens hele S.A. kon hierdie sien en luister. AMEN PRYS DIE HERE JESUS

  • @sissyrietels6999
    @sissyrietels6999 6 лет назад +1

    Danki pastor vir di mooi boodskap,u is heilig en di woord is pragtig,u is geseen

  • @elsakupfer4981
    @elsakupfer4981 2 года назад

    Wonderlik dankie past James

  • @alettaward3645
    @alettaward3645 3 года назад +1

    Dankie vir die pragtige boodskap die HERE SEEN U

  • @murielwolfaardt4270
    @murielwolfaardt4270 Год назад

    Amen God is liefde Jesus is Almagtig. Dankie Jesus vir hierdie kragtige boodskap. Hallelujah ere aan ons Vader.

    • @ellenandrew8837
      @ellenandrew8837 11 месяцев назад

      Vgvv🎉vvgvcvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvvv vgvgvgvvvvvgvvgvvgvvvvvvvvvvvvgvvv🎉vvvvvvvvvvvvvvvvvvvgv vvvvvvvvvvvvvvvvvvvgv vgvvvvgcvgvvvvvvgvvvvggvvvgvgv🎉❤

  • @siegfriedwurth5928
    @siegfriedwurth5928 7 лет назад +2

    Ooo Pastoor Davids die Here seen U, dankie vir U woord.

  • @sissyrietels6999
    @sissyrietels6999 6 лет назад +1

    Di here is wonderlik pastor hallelujah vi di woor x prys u

  • @JayJay-sq1wg
    @JayJay-sq1wg Год назад

    Wonderful testimony, listened to it a few times thanks

  • @scotscott7769
    @scotscott7769 5 лет назад

    A raw, sincere testimony and a blessed message. .. Ek bid vir volmaakte geneesing!

  • @SalomeSchalkwyk
    @SalomeSchalkwyk 11 месяцев назад

    Amen

  • @user-rh5yr9tp1f
    @user-rh5yr9tp1f 11 месяцев назад

    Geseend pastoor James dawids u moet meer preek God 🙏 rykste seen oor u lewe

  • @jeromeroberts135
    @jeromeroberts135 7 лет назад +1

    Neh Pastoor Dus leka om jou te luister in my nagskofte Laai nog paar moenine ophou nie

  • @meriamvleermuis220
    @meriamvleermuis220 4 года назад +1

    Mdg pastor ek sal vas hou dankie ek luister graag bid vir ons

  • @user-tv5eo9kc2m
    @user-tv5eo9kc2m 10 месяцев назад

    Amen 🙏🙏

  • @user-ke1qq5vs6c
    @user-ke1qq5vs6c 8 месяцев назад

    Dakieherwermy❤

  • @emmafritz6090
    @emmafritz6090 2 года назад

    😭🙏

  • @StefanieBooysen
    @StefanieBooysen 24 дня назад

    Hi midag Ek is Bly o.m Saam aan u Se preek bid Vir my Ek dien ook die here my Naam is jenetta

  • @chccgcv7845
    @chccgcv7845 3 года назад

    is nou die Tyd waar God ware aanbiders nodig in gees en waarheid ons maak foute maar moenie dat die siekte ons kleingelowig maak nie God is Liefde Kom ons bid saam beweg die Satan met geloof geloof is i vastevertroue Jesus se my vader is julle vader ook bid ver my die Here het my deer donker jare van my lewe gebring

  • @reinholdhaoseb1957
    @reinholdhaoseb1957 6 лет назад

    naand, ek wil he pastor jakobus brouwers se preke moet baie gelaai word asb

  • @rogerjoseph3356
    @rogerjoseph3356 8 лет назад +1

    Voor geboorte tyd is alreeds

  • @stephaanssmith439
    @stephaanssmith439 Год назад

    ,

  • @Richard-kv2rj
    @Richard-kv2rj 8 лет назад

    Past James die boodskap is uit die bybel

    • @jesnicejansen1127
      @jesnicejansen1127 3 года назад

      Dnki past vi waarheid v god

    • @simonkooper3294
      @simonkooper3294 Год назад

      Dankie pastor daar is krag in die woord ons moet betroke word prys die here amen

  • @elnakruger3830
    @elnakruger3830 3 года назад

    ppppppp

  • @brendacoetzee5114
    @brendacoetzee5114 11 месяцев назад

    Amen

  • @willeniebreytenbach5525
    @willeniebreytenbach5525 3 года назад

    ,

  • @Redflag359
    @Redflag359 5 месяцев назад

    Amen

    • @Redflag359
      @Redflag359 5 месяцев назад

      I'm MARIE WATCHING in my LIVING ROOM