Ontdek Die Krag Van 1 Timoteus 2:1-7 - Bybelbrokkies: 7 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit 1 Timoteus 2:1-7. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 34

  • @riascherman8656
    @riascherman8656 Месяц назад +1

    Dankie Jesus vir U grenslose liefde vir elkeen van ons. U wat só bitter lyding en vernedering deurstaan het om ons Bemiddelaar te wees tussen ons en GOD. Slegs deur U ALLEEN word ons gered e erfgename van GOD. AMEM

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Месяц назад +1

    Amen en Amen!

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 Месяц назад +1

    Amen Thank you Lord for everything you have done for us ❤🙏🙏

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 Месяц назад +1

    Amen,🙌🏼❤️

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 Месяц назад +1

    VADER dankie dat U my lief het net soos ek is, vergewe my sondes,U het aan die Kruis gesterf sodat ons kan leef,Vader gee my meer geloof en minder bekommernis,ek loof en prys U Grote Naam alleen Amen 🙏 ABBA Vader Amen 🙌 Dankie Danie vir jou boodskap vandag God seen jou en gesin met Sy wonderlike Genade om Sy Woord vir ons te bring ,ons bly biddend vir mekaar, groete, seen, liefde ♥️ en Groot Genade van Bo uit Sy woning in die Paradys van liefde en omgee 🙋🙇🙏🙌🤚DV tot more ✌️

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie vir jopu mooi gebed Magda. Seën vir jou.

  • @inyathihandforgedblades7848
    @inyathihandforgedblades7848 Месяц назад +1

    Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 Месяц назад +1

    Amen, dankie Jesus dat U vir my sondes gesterf het, ek prys U Naam.❤

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 Месяц назад +1

    Dankie Jesus dat U ons liefhet, gaan met ons vandag en so ook elke dag van ons lewe, Amen 🙏
    Baie dankie Danie
    Rustige Sondag vir jou en gesin

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Annatjie. Ek vertrou jy het ook 'n mooi Sondag gehad.

  • @user-mn1le2jr1m
    @user-mn1le2jr1m Месяц назад +1

    Amen. Dankie Jesus vir wondelike naam.❤🎉

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Месяц назад +1

    Amen. Dankie vir die mooi boodskap van Jesus. ✝️✝️❤️❤️🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Andrè, alle eer aan die Here.

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 Месяц назад +1

    Amen, dankie Jesus Amen🙌🏼

  • @user-bu8te1br8h
    @user-bu8te1br8h Месяц назад +1

    Dankie Jesus Amen

  • @cynthiacampher7763
    @cynthiacampher7763 Месяц назад +1

    Gmiddag ds Danie, amen, dankie dat U die middellaar is,ek wil so bitter graag n donasie maak,en ek bid vir n wonderwerk,dat U dit vir my moontlik sal maak,want hierdie blad ds Danie het al so baie wondere vir my gebring,om net na die woord deur ds te luister 🛐

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад +1

      Hallo Cynthia, ek is baie dankbaar dat die videos vir jou iets beteken. Alle eer aan God.

  • @gerriejansen6214
    @gerriejansen6214 Месяц назад +1

    Baie dankie man van die Here vir die woord Amen 🙏

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r Месяц назад +1

    Baie Dankie Vir MOOI Boodskap

  • @Francois937
    @Francois937 Месяц назад +1

    Amen. Geseènde dag. .

  • @louisagrobler1237
    @louisagrobler1237 Месяц назад +1

    Daniel Jesus Dat one U naam mag grbruik om Harte ooptemaak om U can tell need as hul verlosser en Heer. Amen

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp Месяц назад +1

    A M E N

  • @emmiematthee2555
    @emmiematthee2555 Месяц назад +1

    Amen dankie Jesus 🙌 🙏 ❤