Die belangrikse openbaring van God se karakter? (Riekert Botha)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 30 окт 2024

Комментарии • 22

  • @rorysullivan4913
    @rorysullivan4913 8 месяцев назад +5

    Since i discovered the Vita dei Woordskool on RUclips in 2020 i have listened to every "preek", from 1 to 526 and it has changed my life as, like every nominal Christian, i was never aware of the enormity and Holiness of father God.
    Unfortunately too many wasted years, 40 yrs in fact (Vita Dei Afrika) but the Lord was faithful and has kept me.
    Thank you to you Riekert for how your contribution has changed my life.
    I have a story to tell

  • @DaleenKruger
    @DaleenKruger 10 месяцев назад +3

    My God U Heilig is U, om ons as wurmpies raak te sien gaan my verstand te bowe. Ek wil gehoorsaam wees aan U, Here U is die Groot Ek Is! Die Alpha en die Omega. Dankie vir U kneg Riekert wat U woord gehoorsaam oordra.

  • @JamesSkinner-u7k
    @JamesSkinner-u7k 11 месяцев назад +1

    God is good

  • @fredjones1579
    @fredjones1579 2 года назад +3

    Ek is so dankbaar vir die eenvoud van God se woord, en die krag wat daarin opgesluit is. Waarlik die Woord is skerper as 'n tweesnydende swaard!!!

  • @dalena8727
    @dalena8727 26 дней назад +1

    WHOW dankie

  • @helenavaneden1684
    @helenavaneden1684 Год назад

    Wow.... Here help ons om soos Jesus aan U gehoor saam te wees en mag U LIEFLIKEID, U HEILIGHEID op ons en ons nasies rus. Here heilig ons, reinig ons en wy ons aan U. Ons kan nie sonder on U te ken lewe nie. Soos Pst. Benny Hinn bid Lord conqueror our flesh (old sinful self) Heb12&13

  • @barrydekock8723
    @barrydekock8723 5 месяцев назад

    Uitstekend

  • @bbviljoen1153
    @bbviljoen1153 3 года назад +5

    Wow, so anti-vlees soos kan kom, maar waarhied so warm dat dit bietjie vir bietjie verteer moet word want die eie-ek hou nie hiervan nie, maar my gees smag daarna soos U berge na 'n lang droeë seisoen. Dankie Here!

  • @hanliemoller9149
    @hanliemoller9149 Год назад +1

    Jesus het gekom dat ek lewe in oorvloed kan hê

  • @kobusbritz8530
    @kobusbritz8530 3 года назад +2

    Dankie dat julle deel

  • @sanotto9540
    @sanotto9540 2 года назад

    AMEN

  • @kitty-rp7bg
    @kitty-rp7bg 3 года назад

    Thank you...🙏❤

  • @gustavcloete8444
    @gustavcloete8444 2 года назад +3

    Hierdie gee my ʼn nuwe insig in hoe om God se stem reg te hoor. En ons behoort Hom mos reg te kan hoor??

  • @johanvandermerwe7122
    @johanvandermerwe7122 2 года назад +1

    Maak Jesus deel van jou
    Maak Jesus deel van jou
    as jy jouself deel gemaak het van Hom
    andersom werk dit nie
    want Hy is die lig
    wat jou duisternis verdryf
    Hy is die waarheid
    wat jou leuen oorskryf
    Hy is die ewigheid
    wat jou tydelikheid vervang
    jou bang word jou krag
    in die donker van jou nag
    om liefde volmaak te maak
    want dit is juis liefde
    wat jou vrees na buite dryf
    terwyl jy drink van die water
    wat Hy vir jou gee
    eet van die brood -
    wat Hy eintlik is
    so beslis is jy verander
    gewis is jy bewus
    dat dit net God kan wees
    wat hierdie grootheid dryf
    wat hierdie altydheid vir jou gee
    om langs Jesus te staan
    sodat jy een word met Hom
    soos Hy een met Sy Vader is
    so gaan na Jesus toe
    weer na Jesus toe
    en weer na Jesus toe
    Hy is jou Herder
    en jy is Sy broer.

  • @johanmeyer5481
    @johanmeyer5481 2 года назад +1

    dit is in Handeling 9:31

  • @terisamaartens5575
    @terisamaartens5575 3 года назад +2

    Hand 9:31 En die gemeentes deur die hele Judéa en Galiléa en Samaría het vrede gehad; en terwyl hulle opgebou is en gewandel het in die vrees van die Here en die vertroosting van die Heilige Gees, het hulle vermeerder.

  • @elmariekotze3696
    @elmariekotze3696 2 года назад

    Riekert Botha Lukas 43

  • @leonnieuwoudt182
    @leonnieuwoudt182 3 года назад +1

    Tug n liefde volle papa sy kind wat dwaas optree?

    • @Gesinskerk
      @Gesinskerk  2 года назад +1

      Natuurlik - "Die Here tug hom wat Hy liefhet, Hy straf elkeen wat Hy as kind aanneem" (Heb 12:6)
      Maar altyd op `n manier wat gepas is en wat die kind terug lei na die Here toe. Net soos ons Hemelse Vader maak.