Hierdie preek het my laat besef hoe bang ek vir mense was, want ek was bang sou my bekering uit kom wat Sal die mense se want ek was die grootste sondaar. Maar Nou wag ek op die Here Het my laat bekeer gaan my laat doop was gedaan en moeg na di bekering vir 2 Dae. Geniet jou preek dit dra vrugte . God se seeninge vir nog Meer siele
Ja HERE JESUS kom herstel leer weerle en onderrig my na U goeddenke . . . maak my vas aan U O HERE soos nog nooit vantevore . . . volkome uitverkoop aan U. Ek minder en U meer in my gees en siel . . . laat my die vrug van die gees dra. Vergewe my my onreinheid . . . ! Ek draai na U toe HERE JESUS . . U is my HEER EN MEESTER U ALLEEN! Volbring Uself in my swakheid. Amen
Skielik is ek leeg van myself. Ek het aan die einde van myself gekom en ek besef nóú meer as ooit hoe nodig ek Jesus werklik het. O God, wees my genadig, 'n armsalige sondaar.
Wow. Danq vir hierdie Woord. Waarheid is vir die ongewillige n vreeslike offence. Mense wil hulleself altyd regverdig as hulle sondig, en die Seun se kruisiging tot niet maak. REBELLIE en ongehoorsaamheid is die Eie ek, wat God se Wil teenstaan.
Dankie Riekert. GOD seën jou

This is true and Awsame Thank You!! Keep on Keeping on!!
Ja Here Jesus ek buig voor U
Skielik is ek leeg van myself. Ek het aan die einde van myself gekom en ek besef nóú meer as ooit hoe nodig ek Jesus werklik het. O God, wees my genadig, 'n armsalige sondaar.
Dankie Rickert
Wow baie dankie
Wonderlik is die waarheid
Baie interessant🙏💛
Wow. Danq vir hierdie Woord. Waarheid is vir die ongewillige n vreeslike offence. Mense wil hulleself altyd regverdig as hulle sondig, en die Seun se kruisiging tot niet maak. REBELLIE en ongehoorsaamheid is die Eie ek, wat God se Wil teenstaan.
🙏🙏🙏🙏
Hierdie vers in Handelinge sluit v my aan my Joh 3 v36