Is God in jou krisis? (Riekert Botha)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Is God in jou krisis? Waar is God wanneer jy deur moeilike tye gaan of krisis beleef? Wat as die krisis van God af kom?

Комментарии • 16

  • @user-hk6gp6gd1m
    @user-hk6gp6gd1m 3 месяца назад +1

    Dankie Riekert. God is getrou om my toe telaat in my eie kriesis sy hand vanoggend raak tesien. Help my Here en leer ons ook ons kriesese teomhels.
    Amen. Amen.

  • @carolinerabie7167
    @carolinerabie7167 4 месяца назад +1

    Puik.....bdanki...seen en passie... hallelujah

  • @jeannejacobs3879
    @jeannejacobs3879 2 года назад +7

    Dankie vir die boodskap. Dis n groot uitdaging om my krisis so te hanteer. Here help my!

  • @tessriekert1081
    @tessriekert1081 Год назад +3

    Dankie Jesus dat U altyd daar was en is wanneer ons mensekinders in 3de rat voort moet beur. Dankie Heer vir die awesome boodskap gebring Riekert. Dankie dat ek vanoggend uit volle bors kan sing..... It is well with my soul.

  • @susanzietsman5270
    @susanzietsman5270 Год назад +1

    Dankie Riekert kan nooit ophou om dankbaar te wees nie❤

  • @cherylclaasen8205
    @cherylclaasen8205 2 года назад +3

    Dankie vir die boodskap. Amen🙏

  • @dirkburger1382
    @dirkburger1382 2 года назад +2

    Dankie Riekert. Jy was die regte instrument.

  • @kobusbritz8530
    @kobusbritz8530 2 года назад +3

    Dankie Riekert.

  • @leoniebotha122
    @leoniebotha122 2 года назад +1

    Dankie vir hierdie boodskap!

  • @nadialoubser4071
    @nadialoubser4071 Год назад +1

    Amen 🙇🏻‍♀️🙇🏻‍♀️🙇🏻‍♀️

  • @tyd_vir_nuwe_begin
    @tyd_vir_nuwe_begin 2 года назад +3

    Dankie.

  • @user-cq7jk6bm4w
    @user-cq7jk6bm4w Месяц назад +3

    Kragtge woord

  • @kobusbritz8530
    @kobusbritz8530 2 года назад +3

    wow

  • @kitty-rp7bg
    @kitty-rp7bg 2 года назад +2

    Thank you...🤣🤣

  • @laetitialubbe1525
    @laetitialubbe1525 2 года назад +2

    Sien uit na vanaand... Ouma van Gauteng wat by kids bly...

    • @Gesinskerk
      @Gesinskerk  2 года назад

      Welkom ouma Leatitia! :-)