Ontdek Die Krag Van Kolossense 1:9-14 - Bybelbrokkies: 5 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Kolossense 1:9-14. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 14

  • @user-xo8rc5pj2h
    @user-xo8rc5pj2h Месяц назад +2

    Amen. Dankie my liefde Volle Hemelse Vader vir U liefde en omdat U my Sonde vergewe ek Prys en Loof U .🙏🙌❤️❤️Dankie Danie vir mooi boodskap mooidag

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Baie dankie, dit is my voorreg om die boodskap te kon doen.

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Месяц назад +2

    Goeie môre. Baie dankie vir die mooi boodskap vandag van God. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 Месяц назад +2

    Dankie Here dat U my sondes vergewe...en my onder U heerskappy hou, Amen 🙏
    Dankie Danie, pragtige boodskap vanoggend..mooi dag vir jou

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Annatjie, mooi dag vir jou ook.

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r Месяц назад +2

    More Danie dankie vir MOOI Boodskap Here Ek Wil die Vrug Van die Gees dra Vir U dankie vir lewe Dankie Vir Krag dankie dat U my red uit die mag Van die vyand wat ons so aanval Gee My rustigheid v DAG Loof U Prys U Wonderlike Almagtige Naam Skepper God 🙏🏻

  • @cynthiacampher7763
    @cynthiacampher7763 Месяц назад +1

    Goeie môre ds Danie, amen ❤

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 Месяц назад +1

    Baie dankie Here, in Jesus naam🙌🏼❤️

  • @user-mn1le2jr1m
    @user-mn1le2jr1m Месяц назад +2

    Dankie ds Danie vir u boodskap. Geseënde dag vir almal🎉😊

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp Месяц назад +2

    A M E N