Ontdek Die Krag Van Spreuke 3:3-12 - Bybelbrokkies: 1 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Spreuke 3:3-12. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 41

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 Месяц назад +1

    Amen en Amen

  • @elizabethjpel6656
    @elizabethjpel6656 Месяц назад +1

    Amen

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 2 месяца назад +1

    Amen Thank you Lord for everything you have done for all of us ❤🙏🙏

  • @kenneththeunissen2946
    @kenneththeunissen2946 Месяц назад +1

    Amen 🙏

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Месяц назад +1

    Amen!

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 Месяц назад +1

    Dankie Vader dat U my tug,omdat U my lief het ek kom na U toe vandag om te vra maak my geloof sterker Vader stuur ASB U Heilige Gees om deur U Woord my te versterk om net U as my Hemelse Vader te he,ek loof en prys U Grote Naam alleen Abba AMEN 🙏. Dankie Danie vir jou wonderlike boodskap vandag dit was n oog opener vir my, VADER seen Danie en gesin met sy boodskappe uit U Woord vir ons,ek sit hom en gesin voor U voete neer vir krag wat net U kan gee,om U Naam uit te dra na mense wat dit so baie nodig het dankie Vader Amen 🙏. groete, liefde ♥️ vir julle almal 🙋🙇uit Sy wonderlike woning in die Hemel 🙏DV tot more ✌️🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад +1

      Dankie Magda vir jou pragtigevopmerking en gebed vir my en my gesin. Ek waardeer dit oneindig. Liefde, vreugde en vrede vir jou.

  • @user-zr4uo3td4t
    @user-zr4uo3td4t Месяц назад +1

    Amen❤❤❤

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 Месяц назад +1

    Dankie Here dat U my op die regte pad hou en aan U kom tot alle Lof en Eer, Amen
    Dankie Danie vir ons pragtige boodskap vanoggend, mooi dag vir jou

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 Месяц назад +1

    Amen🙏❤️

  • @inyathihandforgedblades7848
    @inyathihandforgedblades7848 Месяц назад +1

    Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r Месяц назад +2

    Watter kosbare Boodskap Dien die Here Met blydskap Kom voor Sy aangesig met gejubel erken dat die Here GOD is Hy Het ons gemaak en ons is Syne dankie Here dat U My Lief Het Amen 🙏🏻🛐🛐

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie vir die mooi aanhaling. Ons is inderdaad sy skape, sy kudde deur sy hand versorg.

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Месяц назад +1

    Goeie more. Dankie vir die mooi boodskap vandag van God. Amen. Baie Jesus liefde vir jou en geseende dag 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie André vir die mooi wens. Ek vertrou jy het ook 'n lieflike dag gehad. Seën vir jou.

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 Месяц назад +1

    Goeie more Ds Danie en dankbaar vir die Woord en dankbaar vir die vir Sy oneindige liefde en eer Hom met al Sy weldade en Gods seeninge sal jou altyd toekom .🙏🤲❤️

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 Месяц назад +1

    🙌🙌🙏🙏❤️

  • @JannieSwarts
    @JannieSwarts 2 месяца назад +1

    Goeie more baie dankie vir die boodskap amen and amen

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie, dit is 'n groot plesier.

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 Месяц назад +1

    Goeie môre, AMEN🙏

  • @niekoosthuysen7570
    @niekoosthuysen7570 Месяц назад +1

    Amen... En n mooi week.

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Niek. Mooi week vir jou ook.

  • @Francois937
    @Francois937 Месяц назад +1

    Hartlike goeie môre geseènde dag.....groete

  • @user-kj2sp1xx7f
    @user-kj2sp1xx7f Месяц назад +1

    Dankie Here help my om my deel vir u werk te gee

  • @user-fm4gp1qp6s
    @user-fm4gp1qp6s Месяц назад +1

    Dankie danie,ons moet die Here Dien vir onsse res van ons lewe eer hom met blydskap

  • @lukasaugustinusbreedt6580
    @lukasaugustinusbreedt6580 Месяц назад +1

    Dankie baie Ds

  • @user-mn1le2jr1m
    @user-mn1le2jr1m Месяц назад +1

    Amen. Dankie ds Danie vir die besondere boodskap.🎉😮

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp Месяц назад +1

    A M E N

  • @marietaetzebeth9483
    @marietaetzebeth9483 Месяц назад

    Danie die straf vir sonde is volbring aan due kruis. Jesus se opstanding het ALLES kom verander. Of verstaan ek d nuwe testament en God se karakter verkeerd? Die mens verstaan God se wil verkeerd. Jem 29:11 spel God se droom uit - geen onheil, so glo ek die vers. Rom 4:25 1Kor 15:17

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Marieta, natuurlik het Jesus aan die kruis die straf vir ons sonde gedra en het sy opstanding alles kom verander. Die tug of straf waarvan Spreuke hier praat is nie die straf vir ons sonde nie, maar teregwysing van God af. God gebruik dinge wat vir ons moeilik en swaar is, in ons lewens om ons te toets, te leer en tereg te wys. Natuurlik wil God net die beste vir ons hê, net soos wat ek net die beste vir my kinders wil hê, maar dit beteken nie ek gaan hulle nie teregwys of straf wanneer dit nodig is nie. So gebruik God selfs moeilike omstandighede tot ons beste belang.

  • @emmiematthee2555
    @emmiematthee2555 Месяц назад +1

    Amen 🙌 🙏 geseëndeaand. 🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Emmie, seën vir jou ook.