HOE OM... lief te hê, al maak mense jou seer | Andries Enslin |

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 20 окт 2024
  • Ons almal het al iemand anders seergemaak of is deur ’n ander persoon seergemaak. Al wat ons kan doen, is om te bid vir opregte liefde, sê ANDRIES ENSLIN.
    Vir meer inhoud, kliek op:
    voelgoed.co.za
    #AndriesEnslin #Voelgoed #Geloof #Inspirasie #DisnLeefstyl #Seer #Lief
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 8

  • @lindavanderlinde107
    @lindavanderlinde107 Месяц назад +1

    Dit is so waar!

  • @elzataute495
    @elzataute495 2 года назад

    Baie goeie boodskap! Baie dankie.

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 2 года назад

    Baie dankie.

  • @rudiekeyser2495
    @rudiekeyser2495 4 года назад

    Andries, baie dankie vir hierdie verduideling, dit maak dit maklik om ook te verstaan waaroor die Vader Seun Heiligegees mens gaan. Alles saamgevat met liefde. Mag die Here met jou wees. Groete . Rudie Keyser Strand.

  • @rudiekeyser2495
    @rudiekeyser2495 4 года назад

    Andries ek luister elke oggeng na die kort boodskap en dan ñ preek van julle en dit hou my poorte bewaak deur die dag. Rudie my kleinseun 12 jaar het kanker en ek het ñ groot verantwoordelikheid om vir hom te bid en by die Here te pleid vir Sy vrede ,liefde en grenade. Groete

  • @martiethysse8827
    @martiethysse8827 3 года назад

    Kort maar kragtige bdskap Baie Danki gesee

  • @phumbasafaris3559
    @phumbasafaris3559 3 года назад

    Baie dankie!

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 года назад

    Mooi boodskap🙏🙏