Ontdek Die Krag Van Lukas

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Lukas 10:38-42. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 35

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r 2 месяца назад +1

    Ek wil vandag net stil raak voor God om Sy stem te hoor Maak Tyd vir God lewe so gejaag Jammer Jesus as Ek soms te besig Raak Ek Wil In U teenwoordigheid wees Vergewe My ASB VADER 🛐🙏🏻🙏🏻🙌🏻🙌🏻

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Amen. Dankie vir die mooi opregte gebed. Seën.

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 2 месяца назад +1

    Amen en amen 🙏🏻 ❤

  • @user-xo8rc5pj2h
    @user-xo8rc5pj2h 2 месяца назад +1

    Amen. Here baie dankie dat U altyd in ons teenwoordigheid is help ons om altyd tyd te maak om U teenwoordigheid te soek in ons lewe dankie vir U liefde en Genade Amen. 🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Amen. Dankie vir die pragtige gebed.

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 2 месяца назад +1

    Amen en Amen!

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 2 месяца назад +1

    AMEN AND AMEN. 🙏🙌

  • @user-bu8te1br8h
    @user-bu8te1br8h 2 месяца назад +1

    Amen

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 2 месяца назад +2

    Goeie môre. Dankie vir die mooi boodskap vanoggend. Amen. Baie Jesus liefde vir jou en geseende dag 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie André. 'n Mooi geseënde dag vir jou ook.

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 2 месяца назад +1

    Amen!

  • @kenneththeunissen2946
    @kenneththeunissen2946 2 месяца назад +1

    Amen 🙏

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 2 месяца назад +1

    Amen Thank you Lord for everything you have done for us ❤🙏🙏

  • @inyathihandforgedblades7848
    @inyathihandforgedblades7848 2 месяца назад +1

    Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 2 месяца назад +1

    Amen…🙌🏼❤

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 2 месяца назад +1

    Goeie more Ds Danie en dankbaar vir die Woord en dat ons somtyds so bekommerd en besorg is oor baie dinge ,maar weet dat ons ,ons vertroue en ons geloof in die Here plaas en nooit van Hom vergeet nie .🙏🤲☝️❤

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 2 месяца назад +1

    Goeie môre, dankie vir die boodskap en gebed Amen

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Danie, dis my plesier. Mooi dag vir jou.

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 2 месяца назад +1

    Here ek raak soms so besig, dat ek nie tyd het vir U nie...vandag wil ek net stil raak by U Here en by zi voete sit...raak my aan Here met U Liefde, Amen 🙏
    More Danie, dankie vir die pragtige boodskap vanoggend, mooi dag vir jou

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie vir jou mooi gebed en mooi wense. Seën vir jou.

  • @zelmasmith9786
    @zelmasmith9786 Месяц назад +1

    Dankie ,u herinner my weer oor die gebooie ek wag net vir u bybelstudie😢

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Jammer Zelma dat dit so lank vat, maar ek sal dit doen sodra ek tyd het.

  • @user-fe1zg5ni1h
    @user-fe1zg5ni1h 2 месяца назад +1

    Dankie dat ons u genade ontvang wat groot is dankie dat ek kan skuil by u voete bank die vir u liede

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 2 месяца назад +1

    More Danie. Baie dankie dat ons die week kan begin met jou mooi boodskap vanoggend. Mag jy geseend wees vandag. 🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Baie dankie Isabel. 'n Mooi en geseënde dag vir jou.

  • @renepotgieter-yl6ui
    @renepotgieter-yl6ui 2 месяца назад +1

    Middag ds Danie baie dankie vir die kosbare Woord vanoggend. Ek maak my ook partymaal skuldig daaraan waar ek so besig raak dat ek vergeet om tot U te nader. Here help my om gehoorsaam te wees aan U dat ek ook net by wil kom sit en U teenwoordigheid te voel. Here dankie dat U my gered het van my sonde deur aan die kruis te gesterf het en U bloed wat gevloei het. Here help my dat ek altyd sal lief hê soos U ons lief het. Geseënde dag vir u ds Danie. Groete Rène ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie vir jou mooi opmerking Réne. Seën vir jou.

  • @Francois937
    @Francois937 2 месяца назад +1

    Hartlike goeie môre .... geseènde dag groete

    • @daniematthee
      @daniematthee  2 месяца назад

      Dankie Francois. Mooi dag vir jou ook.

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp 2 месяца назад +1

    A M E N

  • @user-mn1le2jr1m
    @user-mn1le2jr1m 2 месяца назад +1

    Amen😂❤

  • @JannieSwarts
    @JannieSwarts 2 месяца назад +1

    Amen