Ontdek Die Krag Van Psalm 98:1-9 - Bybelbrokkies: 18 Julie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Psalm 98:1-9. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 45

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 Месяц назад +2

    Here baie dankie, dat ek kon wakker word met ‘n lied in my hart. Dankie dat U woord vandag gepaard gaan met die vreugde in my hart. Here maak Bybelbrokkies oop op SABC kanale, sodat die mense U woord kan ontvang. Ek vra dit in Jesus naam - Amen!!

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dankie vir jou mooi gebed, Lucia.

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 Месяц назад +1

    Amen Thank you Lord for all your blessings and mercy everyday to all of us ❤🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Thank you for your beautiful prayer, Pamela.

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 Месяц назад +1

    Amen Amen 🙏🙏🙌🙌

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 Месяц назад +1

    Here vergewe my waar ek soms kla en moan in plaas daarvan om U te loof te prys en te sing maar Here vanmore wil ek n loflied vir U sing want U is goed vir my, in Jesus Naam amen en amen 🙏🏻 ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dankie vir jou mooi gebed, Sarah.

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r Месяц назад +1

    Baie Dankie Vir kosbare Boodskap Juig voor die Here van Van ganse harte Dien die Here Met blydskap Kom voor Sy aangesig met gejubel erken dat die Here God is SY Goedheid eindig nimmer Meer Hy is Getroue van Geslag tot Geslag ⚓🛐✝️🌺🙌🏻

  • @gerdadeysel8143
    @gerdadeysel8143 Месяц назад +1

    Amen Amen danki Shalom

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 Месяц назад +1

    Prys die Here, Amen.❤

  • @user-qv6lg6th7g
    @user-qv6lg6th7g Месяц назад +1

    Here danki dat k kan jubel en sing vir..help ander ook vamore wat dalk ni gesond is om vir U te jubel en te kan sing ni🙏🛐Danki Danie voetsame woord geseende dagi vir jo😊🌻

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie vir die mooi woorde, ek waardeer dit. Seë vir jou ook.

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 Месяц назад +1

    Baie dankie Here dat ek vandag kan juig omdat U in my lewe soveer vreugde bring...alle eer en lof kom U toe, Amen 🙏
    Danie pragtige Boodskap vanoggend, mooi dag vir jou

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Amen. Dankie vir jou mooi gebed, Annatjie.

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Месяц назад +1

    Halleluja Amen!!

  • @user-xo8rc5pj2h
    @user-xo8rc5pj2h Месяц назад +1

    Amen. Here ek wil U loof en Prys vir vandag vir U Grootheid en Liefde dade wat U aan Ons bewys Ek Eer en loof U tot in alle Ewigheid🙏🙌🙌🙋‍♀️
    More Danie dankie vir kosbare woord vanmôre mag jy n geseënde Dag hê baie Liefde Groete Elize ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Elize vir jou mooi gebed en seënwense. Mooi dag vir jou.

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Месяц назад +1

    Amen. Goeie more. Dankie Here vir U ontferming. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️✝️✝️❤️❤️🔥🔥🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Andrë, seën vir jou ook.

  • @user-mn1le2jr1m
    @user-mn1le2jr1m Месяц назад +1

    Amen. Aan U die eer en heerlikheid. Dankie ds Danie vir hierdie wonderlike boodskap. Geseënd is almal.🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie. Alle eer aan die Here. Seën daar.

  • @JanesFaasen-uk6rt
    @JanesFaasen-uk6rt Месяц назад +1

    Amen!! Dankie vir mooi boodskap vandag

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 Месяц назад +1

    Môre Ds, baie dankie Amen🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Hallo Danie, dit is 'n groot plesier. Dankie.

  • @InaLouw-cv8dc
    @InaLouw-cv8dc Месяц назад +1

    Juig al wat leef juig voor die Heer! Dien God met blydskap gee Hom eer🙏🙏Baie dankie Danie🙋‍♀️

  • @MarthaFourie
    @MarthaFourie Месяц назад +1

    Dankie ons Heiland. Ek loof U Amen

  • @TobelinaDenheyer
    @TobelinaDenheyer Месяц назад +1

    Here u is so goed vir my ek wil altyd juig en bly wees want u is Heilig en Almagtig

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 Месяц назад +1

    Amen. Dankie Fanie. Seeninge.

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Hennie, seën vir jou ook.

  • @user-wu7my2rr4h
    @user-wu7my2rr4h Месяц назад +1

    Baie Dankie vir die woord.

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp Месяц назад +1

    A M E N

  • @renepotgieter-yl6ui
    @renepotgieter-yl6ui Месяц назад +1

    Môre ds Danie baie dankie vir die blye boodskap vanoggend. Here lei ons dat ons U Naam sal uit jubel en Prys van al U wonderdade. Here alle Heerlikheid en Roem kom U toe. Dankie Jesus dat elke oggend kan wakker word met n lied tot eer van U naam. Geseënde dag vir u ds Danie en nogmaals dankie vir elke boodskap wat die Here op u hart lê om vir ons te bring. Groete Rène ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Rène, dit is vir my 'n groot voorreg om die boodskappe te kan doen. Groete en seën vir jou.

  • @HanMeintjes
    @HanMeintjes Месяц назад +1

    Here leer my om in alle omstandighede U te loof Men

  • @niekoosthuysen7570
    @niekoosthuysen7570 Месяц назад +2

    Dankie Danie.
    Die vraag...
    Hiekom... Het ons as kinders nooit geleer... Om te leer om te sing en jubel met hande uitgestrek.... Wat ek bedoel : die kerke was styf.
    Pakke aangetrek en vrouens... lipstffie en hoedens op.

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад +1

      Ja Niek, waardigheid is baie keer gesien as die enigste manier waarop ons die Here kon eer.