VREDENBURG. Begrafnis van oud-skoolhoof Ben van der Vijver (Woensdag 19 April 1995)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 21 апр 2016
  • Opgelaai deur Inus Bester.
    'n Klankopname van die begrafnisdiens van die oud-skoolhoof van Hoërskool Vredenburg, munisipale raadslid en leier-ouderling van die NG Gemeente Vredenburg-Akkerdyk. Diens vind plaas op Woensdag 19 April 1995 vanuit die NG Kerk Vredenburg-Akkerdyk waarna mnr. Van der Vijver ter ruste gelê word in die Vredenburg-Dorp-begraafplaas. Begrafnisdiens word waargeneem deur ds. Willie Greeff van die NG Kerk Vredenburg-Akkerdyk.

Комментарии •