VREDENBURG. China se nasionale vlag wapper voor die munisipale kantore (Dinsdag 12 Januarie 2016)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 20 апр 2016
  • Opgelaai deur Inus Bester.
    Inwoners én munisipale amptenare van Vredenburg is hoogs ontsteld toe die Suid-Afrikaanse vlag onder die DA-beheerde Raad op Dinsdag 12 Januarie 2016 voor die munisipale kantore in Vredenburg vervang word met China se nasionale vlag om "die afvaardiging van China wat ons vandag besoek welkom te laat voel" soos 'n DA-raadslid dit stel. Oor die algemeen is Suid-Afrikaners redelik keelvol vir die Chinese wat 'elke dorp in die land oorvat.'

Комментарии • 1

  • @DeanDart101
    @DeanDart101 8 лет назад

    Plant hulle nou die rooi vlag in my dorp??