VREDENBURG. Oom Banny Koegelenberg op "Maak 'n Las" (Saterdag 2 Oktober 1999)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 21 апр 2016
  • Opgelaai deur Inus Bester.
    Oom Banny Koegelenberg van Vredenburg as gas op "Maak 'n Las" saam met Tolla van der Merwe, Nico Nel en Mossie Mostert. Gebeeldsend op Saterdag 2 Oktober 1999.

Комментарии • 26

  • @abrahampotgieter5238
    @abrahampotgieter5238 Месяц назад +3

    Afrikaans is die mooiste taal.

  • @brucefarnham6616
    @brucefarnham6616 10 дней назад

    Ek was so lief vir Tolla en ek mis home baie. 😢🎉❤

  • @igympanzeeferreira25
    @igympanzeeferreira25 2 года назад +7

    So bly mense hou dit nog lewendig. Dat mens dit vandag nog kan kyk. Dat ons nie ons sin van humor kultuur verloor nie

  • @marinagrobler5295
    @marinagrobler5295 Год назад +3

    Aaaaaaaaa mis ou tolla

  • @user-yz1yz2qx5s
    @user-yz1yz2qx5s 16 дней назад

    Dit was nog die goeie ou dae.Verlang ek nou my Mamma en Pappa Dirks🤍🕊️

  • @elizemanning8152
    @elizemanning8152 3 года назад +12

    Ag te pragtig dit is presies wat ons nodig het dankie baie vir hierdie wonderlikste grappies en stories 🤣😂😅😊👏👏👏

  • @elmauiras3578
    @elmauiras3578 7 лет назад +9

    beste show nog

  • @MarkdeScande
    @MarkdeScande 6 лет назад +14

    WoW blast from the past miss die show and trots #SouthAfrica

    • @nats231
      @nats231 5 лет назад

      Mark de Scande
      Zxxxvvnuwq

  • @brucefarnham6616
    @brucefarnham6616 10 дней назад

    Kennis My Ouma was n v d Merwe en my pa n Scottsman🎉❤❤❤❤❤

  • @TalbotDeKlerk-co1ej
    @TalbotDeKlerk-co1ej Год назад +1

    Tot siens, till I see you again.

  • @olgamarshall8965
    @olgamarshall8965 11 месяцев назад +2

    The best jokes ever. 😅

  • @susanmurtz4727
    @susanmurtz4727 18 дней назад

    My onderste tande gaan van nou af ook botter eet.😂😂😂

  • @francescaharbor1731
    @francescaharbor1731 4 года назад +4

    Baie trots op Julle!
    Afrikaans is Groot.
    Rip suid Afrika.
    Did is cat 🐈 praat.
    Mooi.
    Keep suid Afrikaans leewendag.

  • @almabruwer677
    @almabruwer677 6 лет назад +1

    Maniejackson

  • @user-qx8dx4oe9l
    @user-qx8dx4oe9l 4 дня назад

    Ek is weer by
    die huis

  • @nicodeklerk8362
    @nicodeklerk8362 Год назад

    AB

  • @riaanhansen5055
    @riaanhansen5055 2 года назад +2

    Ek voel weer soos n 15 jarige man vnnaand.Moet se mis die ou saterdae se gekuier prt en kele nat maak met n ou olofberg brandbrandewyntjie.ek mis die leker ou dae.