VREDENBURG. Stadsklerk John de Klerk oor die munisipale verkiesingsuitslae (Wo 6 Desember 2000)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 20 апр 2016
  • Opgelaai deur Inus Bester.
    Woensdag 6 Desember 2000, die dag ná die munisipale verkiesing van Dinsdag 5 Desember, word stadsklerk John de Klerk voor die munisipale kantore in Vredenburg direk op nasionale televisie uitgevra oor die uitslae in die nuwe Saldanhabaai-munisipaliteit (tot met die verkiesing bekend as die Weskus Skiereiland Oorgangsraad) waarin nie een van die twee grootste politieke partye, Demokratiese Alliansie of African National Congress, 'n volstrekte meerderheid behaal het nie, maar die magsbalans deur twee enkelinge, 'n Onafhanklike kandidaat, Richard Majola, en 'n nuwe belastingbetalersorganisasie, SAFPA, gehou word.

Комментарии •