PATERNOSTER. Die lewe sonder jou (1972)
HTML-код
- Опубликовано: 4 фев 2016
- Opgelaai deur Inus Bester.
Die lewe sonder jou, uitgereik in 1972. Hierdie rolprent van Dirk de Villiers is op Paternoster aan die Weskus verfilm.
Dit handel oor Patricia "Patrys" Pretorius wat haar pa op 'n klein vissersdorpie agterlaat om haar kêrel na Johannesburg te volg.
• No commercial gain is being made from this video, it is for educational purposes only. Under Section 107 of the Copyright Act, 1976, allowance is made for "fair use" for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching and research. Therefore ownership of the video is not challenged and remains the property of the copyright holder.
• Geen kommersiële voordeel word uit hierdie video verkry nie, dis alleenlik vir opvoedkundige doeleindes. Artikel 107 van die Wet op Kopiereg, 1976, maak voorsiening vir “redelike gebruik” vir doeleindes soos kritiek, kommentaar, nuus verslaggewing, onderrig en navorsing. Dus word eienaarskap van die video nie uitgedaag nie en bly dit die eiendom van die kopiereg-houer.
Baie hartseer prent gewees,maar vreeslik mooi.😢
Baie mooi ❤. Lekker ou dae movie's.
Cine sudafricano ,saludos desde Lima , Perú, Sudamérica.
Stunning. Dis hoe ek as kind groot geword het.
Hoe kan mens ooit vergeet die pragtige oudhede . Die mense en se goed. My groot word mense xx
Stunning
My vakansie plek in my Kinner Kate soveel herinnering
❤🌹
😢
klank n groot probleem 😢
Best South African ever!!
Thank you 😂😂
Ai jammer van die klank probleem
good
Was that a modern hairstyle at that time😂 buns over ears
klank 'n probleem
Dis n ou fliek, daardie jare se klank was sleg,seker net so upload
Mens kan dit verwag,dis ‘n ou film.Niks bly vir altyd perfek nie.
Help
As jy nie van iets hou nie of nie jou standaarde haal nie BEWEEG AAN maar hou net op bleddie kla!! 🥸🥺🥸🥺
Daar is geen klank by Al die ou video s.Hulle is almal mooi maar geen klank.Baie teleur gestel.😢
The music is terrible.
Why? Thought it added much value.