VREDENBURG. RSG se boekvoorlesing "Verskroeide Vlerke" (Woensdag 10 April 2002)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 фев 2016
  • Opgelaai deur Inus Bester.
    In die daaglikse boekvoorlesing uit JB Roux se roman "Verskroeide Vlerke" op Radiosondergrense (RSG), lees Susan Beyers voor. Omdat die storie aan die Weskus afspeel, word op Woensdag 10 April 2002 ook gelees van Vredenburg se vervalle stasiegeboutjie.

Комментарии •