VREDENBURG. Ds Cobus Vermeulen by die begrafnis van mnr Ben van der Vijver (Wo 19 April 1995)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 21 апр 2016
  • Opgelaai deur Inus Bester.
    'n Klankopname van die gebed en bedankings wat ds Cobus Vermeulen doen tydens die begrafnisdiens van oud-skoolhoof van Hoërskool Vredenburg, voormalige munisipale raadslid en leier-ouderling Ben van der Vijver in die NG Kerk Vredenburg-Akkerdyk op Woensdag 19 April 1995.
    Ds Vermeulen is die plaaslike leraar van die NG Gemeente in Afrika (die Xhosa-gemeente).

Комментарии •