VREDENBURG. Ds Alex Gerber van NG Moedergemeente preek (Einde Mei 1986)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 19 апр 2016
  • Opgelaai deur Inus Bester.
    Begrafnisdiens en teraardebestelling van mev. Joey Burger (80), in lewe van Huis Wittekruin in Vredenburg wat op Sondag 25 Mei 1986 oorlede is. Dit word einde Mei 1986 waargeneem uit die NG Kerk Worcester-Oos deur ds. Alex Gerber van die NG Gemeente Vredenburg (Moedergemeente).
    Video goedgunstiglik verskaf deur Chatillon Burger.

Комментарии •