VREDENBURG. Begrafnis van mnr. Jurgens Potgieter, oud stadsklerk (Woensdag 22 Maart 1995)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 20 апр 2016
  • Opgelaai deur Inus Bester.
    'n Klankopname van die begrafnisdiens van mnr. Jurgens Potgieter, oud-stadsklerk van die Vredenburg-Saldanha Munisipaliteit. Die diens vind plaas op Woensdag 22 Maart 1995 vanuit die NG Kerk Vredenburg-Akkerdyk, die gemeente waarin oom Pottie gewoon het, en waar hy oor baie jare heen 'n kerkraadslid was, onder andere leier-ouderling. Dit word waargeneem deur ds. Willie Greeff. Dr. Wynand Malan, oud-burgemeester, doen die huldeblyk.

Комментарии •