Kyk, die grootste konstitusionele omwenteling sedert 1910! Prof. Koos Malan praat in Orania

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 16 ноя 2022
  • Professor Koos Malan, grondwetkenner, praat in Orania oor die grootste konstitusionele omwenteling sedert 1910.
    - Bestaan daar nog 'n "Suid-Afrika"?
    - Het die staat nog beheer in die land?
    - Wat is die oplossings?
    Word lid van die Orania Beweging en steun die Orania-oplossing!
    Orania.co.za/lidmaatskap
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 10

  • @Orania123
    @Orania123  Год назад +17

    Orania is 'n nuwe tuiste vir Afrikaners, vir die Westerse wêreldbeskouing, en vir ons Christelike geloof. Met soveel wat teen ons staan, het ons vriende nodig.
    Sluit aan by die Orania Beweging aan, en word deel van Orania se ondersteuningsbasis. Ons het elke een nodig!
    Orania.co.za/lidmaatskap

    • @gerhardtpienaar2659
      @gerhardtpienaar2659 Год назад

      Orania is net vir mense met baie geld

    • @kwezimey
      @kwezimey Год назад

      Ek as ‘n oud CVO leerling is bitter teleuergesteld. Ek is ‘n Suster en het Orania sterk oorweeg. Ek het ‘n e-pos gestuur en nog niks terug gehoor nie. Ons enigste uitweg is oorsee.
      Ek het gesien hoe duur die huise is in Orania. Duur en bitter klein. Hoe moet ons as die Afrikaner jeug ‘n bestaan voer as ons elke dag met diskriminerende arbeidswette moet vas kyk en dan nie na Orania toe kan keer nie.

  • @hermanfyfer5990
    @hermanfyfer5990 Год назад +3

    Prof Malan ken sy feite.Ek is n trotse Orania ondersteuner!!

  • @adrijansen5528
    @adrijansen5528 Год назад +7

    Briljant!

  • @ABird971
    @ABird971 Год назад

    Ek het 'n paar dinge om te sê: :)
    9:07 - Onlangs het ek in 'n Duitse hof, as deel van my aandrang op staatsloosheid, my juis daarop beroep dat die Suid-Afrikaanse grondwetlike orde verval het.
    37:15 - Ek dink daardie linkse swart groeperinge kan baie goed aan ons kar gespan word. Hul kritiek aan Kapitalisme is reg.
    47:40 - Soos wat ek dit sien is daar tog 'n ideologie wat aanspraak maak op SA: Christendom.

    • @murdakah
      @murdakah Год назад

      Mens kan hoegenaamd nie met die kommuniste betrokke raak nie. Al waar kapitalisme skeef loop is as dit staat inmeng, dus, is dit dan nie skoon kapitalisme nie. Die primere bron van moderne sukses is n vrye mark stelsel.

    • @ABird971
      @ABird971 Год назад

      @@murdakah Ek dink nie ons het regtig 'n opsie of ons met "kommuniste" betrokke wil raak nie, húlle raak met ons betrokke. Om dit eenvoudig te ignoreer help nie. Oor kapitalisme is ek ook nie so opgewonde soos jy nie, maar dit begin 'n gesprek wat nie regtig die volk sal dien nie.