Orania: Die leefbare stad (English subtitles)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 1 сен 2023
  • Hoe lyk Orania as 'n leefbare stad? Wanneer mense van 'n stad hoor dink hulle dadelik aan grys wolkekrabbers en druk verkeer. In hierdie aanbieding verduidelik Gawie Snyman, uitvoerende hoof van die Orania Dorpsraad, dat dit egter geensins die geval met Orania is nie en dat deeglike beplanning gedoen word om te sorg dat Orania groei tot 'n leefbare stad.
    Sluit aan by die Orania Beweging en help Orania om te groei tot 'n leefbare stad vir Afrikaners: orania.co.za/lidmaatskap
    Kyk gerus die volledige Stadsboukonferensie: • Orania Stadsboukonfere...
    What does Orania look like as a livable city? When people hear of a city they immediately think of gray skyscrapers and heavy traffic. In this presentation, Gawie Snyman, CEO of the Orania Town Council, explains that this is by no means the case with Orania and that thorough planning is being done to ensure that Orania grows into a livable city.
    Join the Orania Movement and help Orania grow into a livable city for Afrikaners: orania.co.za/lidmaatskap
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 21

  • @riettemendol4719
    @riettemendol4719 3 месяца назад +1

    Fantastiese toespraak wat ek terdee geniet het,,,ek kon maklik daar woon. Voorspoed vir n ieder en elk wat daar woon sonder vrees,,die volgende Bybel vers kom dadelik na my gedagte in Timótheüs 1:7 “God het ons nie n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing! “ Wat n voorreg om daar te kan woon in teenstelling met die huidige uiters gevaarlike kriminele klimaat in Suid Afrika. Mag die Here Sy hand oor alles hou daar en almal seën. Groete vanuit die buiteland✝️🌿🕊

  • @warriordynamics5496
    @warriordynamics5496 10 месяцев назад +16

    Thank you so much for the subtitles. I’ve been anxiously waiting for these to come out! All my best wishes for all Afrikaner peoples and Orania for the future. This Irishman stands with you!

  • @UnleashedOdinV2
    @UnleashedOdinV2 10 месяцев назад +18

    Thank you for English subtitles!

  • @davidsuber8756
    @davidsuber8756 10 месяцев назад +13

    So nice to know Orania is in good hands and growing. Thanks for the subtitles.

  • @chrisjensen751
    @chrisjensen751 8 месяцев назад +2

    Ons Vir jou Suid Afrika 🙏

  • @lindyzeelie8075
    @lindyzeelie8075 10 месяцев назад +5

    Dit is wonderlik waarmee julle besig is! Is daar werk vir jong manne wat bereid is om te werk en te leer ...

  • @schalkvandermerwe3838
    @schalkvandermerwe3838 10 месяцев назад +9

    Kan die rioolplaas help met bemesting?
    Ek is so bly jul oorweeg eerder Praag as Johannesburg as rigtingwyser. Dit bygesê, jul sal moet liefde kweek vir argitektuur and klasieke proporsie en ook so begin bou as jul daai sjarme ook wil inneem, meen ek. Dis een ding wat ek al baie oor gewonder het oor die Afrikaner: hoe kan ons leen by die werke van die Europese vaders en dit tog eie aan ons maak, eie aan Suider-Afrika. Ons het reeds die Kaaps-Hollandse styl, maar was as die geriffelde kolomme van die Grieke en Romeine onderbreek word om eerder die ruheid van die doringboom voor te stel ens. en nog baie ander ook?

  • @nathanbraidman5372
    @nathanbraidman5372 9 месяцев назад +1

    Orania is confirmation of the dictum that identity is the ultimate stuff of politics and human affairs since it poses the most fundamental question of all "Who do you think you are"? Every conflict everywhere in the world resolves round identity- one world view versus another for control of territory, food security and natural resources. Orania encapsulates the enduring and indestructible demand of the Afrikaner nation for their place in the sun where they can protect and preserve their national identity for all time.

  • @twister80
    @twister80 9 месяцев назад +1

    Ita eqsy to predict that in a few decades a secessionist movement will rise ...i give it another 10 years..thwy will try to become a fully fledged country

  • @abriesteyn6055
    @abriesteyn6055 10 месяцев назад +3

    Bou so voort Afrikaner Hart... Laat die volkere van die wereld op jul jaloers raak..

  • @Orania123
    @Orania123  10 месяцев назад +5

    Ondersteun Orania! Help bou: Sluit aan as Orania Beweginglid by orania.co.za/lidmaatskap

  • @user-mu7kn7yy7r
    @user-mu7kn7yy7r 9 месяцев назад

    Vraag: hoeveel aansoeke word ontvang per maand om inwoners te word? Tussen die 3000 mense, wat is die verhouding tussen manlike en vroulike geslag? Watter ouderdomsgroep maak die grootste persentasie uit? Dankie.

  • @user-mu7kn7yy7r
    @user-mu7kn7yy7r 9 месяцев назад

    Hoe beoog Orania om 'n bydrae te lewer tot die kontinent? Voer Orania uit (produkte vervaardig binne Orania maar verkoop buite Orania)? Wat is die waarde van maandelikse munisipale tariewe per huishouding? Word eiendomsbelasting betaal aan Orania sowel SARS? Het Orania sy eie hof? Dankie.

  • @user-ki5vq2bj9u
    @user-ki5vq2bj9u 10 месяцев назад

    I wonder... if the Afrikaners manage to establish their own country do they want to join the African Union (die Afrika-unie)?

  • @user-mu7kn7yy7r
    @user-mu7kn7yy7r 9 месяцев назад

    WIl ook hoor, wat is die minimum koste vir 'n erf (en hoe groot is so 'n erf)? Dankie.

  • @bookinsights1092
    @bookinsights1092 10 месяцев назад +7

    Does Orania have community celebrations/festivals where everyone celebrates together? Because from what I see is that in Orania everyone is specialized but at the same time quite atomized from the rest.
    Do you have group chat channels where you communicate?

    • @anitapretorius4124
      @anitapretorius4124 10 месяцев назад +3

      They have their own public holidays and often community celebrations,yes.

    • @bookinsights1092
      @bookinsights1092 10 месяцев назад

      @@anitapretorius4124 Very good. Got to keep loneliness away.