'Neem tyd en wees versigtig' | Jan Lubbe oor kerkverband en kerkskeuring

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 фев 2024
  • Sowat 14 Teologies beswaarde NG gemeentes en een ring van die NG Kerk, wil nog “NG” bly, maar hulle distansieer van wat hulle as dwaling binne die kerk bestempel.
    Die gemeentes het reeds “aktes van opskorting” van die kerkverband aan hul ringe en sinodes gestuur. Kerkbode het op 28 Februarie 2024 in Benoni met die moderator van die NG Kerk hieroor gesels. Lees meer hieroor op www.kerkbode.co.za

Комментарии • 10

  • @dalienzietsman9094
    @dalienzietsman9094 5 месяцев назад +3

    Jesus het toe die menigte mense saam met sy dissipels nader geroep en vir hulle gesê: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en My volg, want wie sy lewe vir homself wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe vir My en die evangelie verloor, sal dit behou. Wat help dit 'n mens tog om die hele wêreld as wins te verkry en sy lewe te verloor? Wat sal 'n mens kan gee in ruil vir sy lewe? Wie hom dan vir My en my woorde skaam te midde van hierdie ontroue en sondige geslag, vir hom sal die Seun van die mens Hom ook skaam wanneer Hy kom saam met die heilige engele, en beklee is met dieselfde heerlikheid as sy Vader.”
    Markus 8:34-38

  • @elmienthom9825
    @elmienthom9825 4 месяца назад

    Baie dankie, ds Jan. Groot waardering vir jou gesindheid van versoening en liefde.

    • @janniedevilliers6912
      @janniedevilliers6912 2 месяца назад

      Elmien daar kan mos nie versoening en liefde wees as Jan Lubbe saam met n aantal dwaalleraars nog n Jesis verkondi,behalwe die Bybelse Jesus wat ons ken en gesterf het vir ons sondes en dat on moet daarvan en omdraai in heilig making op n heilige weg tot saligheid. Lubbe en sy verdwaaldes bring n vals Jesus in n ruim huis in wat jou die reg gee om slegs voor te leef net soos jy was voor jou bekering. Twee Jesusses in n ruim huis?? Oh nee dit nie Jesus waarvan ons met bekering ingeënt as loot in die wingerd stok( Jesus) waarin daar geen Sonde is nie! Vergifnis, vergewing en saligmaking lei na n pad van Heiligmaking. Nelis en Jan se Jesus bied dit nie as jy volhard in jou sonde en as jy wel dan is jy werklik nie n kind van die Almagtige God drie enig!! Skrik tog betyds wakker Elmien voir dit te laat is is my pleidooie in Liefde aan jou!

  • @janniedevilliers6912
    @janniedevilliers6912 5 месяцев назад +2

    Die woorde in Die Woord van God kom ook nou by my op soos met Paulus vanuit die Hemel " Waarom vervolg julle my! En moenie na die howe hardloop dat n wêreldse regter oor julle moet oordeel!! Die NGK beur voort op n pad wat nie Bybels is nie en skree net" gee tyd, ons moet mekaar ruimte gun, ons moet mekaar omarm, ons moet mekaar spasie gun in n ruim huis, ons mag maar verskil en dit so aanvaar en wat nog???? Nee daar kan net een weg wees en hier is die dwaling dat die kerk stil stil besig is om n nuwe geloof te vorm saam met ooster se mistieke. Ek pen ook vas om te vra of God in Sy Woord noem dat daar maar net een ware God is. Die God wat Sy seun gestuur he om vir ons sondes te sterf. Die moderator Nelis glo alle gode is een god. Maar slegs die ware God het Sy seun gestuur. Ons sal as ons net hierop fokus duudelik kan onderskei, want Kairos bely " een ware God!" Vlug voor hul misleiding en baie reguit gestel!

  • @BenNienaber
    @BenNienaber 2 месяца назад

    Nee ek noem dit nie n menings verskil nie . Draai tog net na die waarheid, God seen nie sonde nie Hy veroordeel dit.

  • @janniedevilliers6912
    @janniedevilliers6912 5 месяцев назад +1

    Hoe treurig! Veral as daar genoem is dat die vorige moderator voor twee getuies wat kan getuig dat op n Ateist vergadering genoem het "I want to dismantel a solid Church!" Behoort ook ten diepste ondersoek word!