Orania se strategie: Die streekplan

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 22 авг 2022
  • Frans de Klerk, Raadslid van die Orania Beweging, verduidelik die Orania strategie by die Orania Beweging se ledenaweek. Hy noem hierdie moontlike strategie die "Dorp na Stad na Streek"-fase van die Orania Plan.
    Ons het elke Afrikaner nodig om te help bou, steun die Orania Beweging! Sluit aan as lid by www.orania.co.za/lidmaatskap
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 91

  • @Orania123
    @Orania123  Год назад +13

    Ons het elke Afrikaner nodig om te help bou, steun die Orania Beweging! Sluit aan as lid by www.orania.co.za/lidmaatskap

    • @tiaanwest4905
      @tiaanwest4905 Год назад

      Sal dit moontlik wees om onderskrifte by te voeg (hoofsaaklik Engels) by julle mees gekykde videos? Daar is ongelooflike belang in Orania se toekoms van nie-Afrikaans spreekendes en betrekking van internasionale ondersteuners kan moontlike beteken meer donasies vir die lidmaatskap fonds. Dankie vir jul goeie werk.

    • @elsabadenhorst9746
      @elsabadenhorst9746 Год назад

      Julle is te duur !!!!!!!

  • @birgdinninga8253
    @birgdinninga8253 Год назад +11

    Hallo from Germany, I think its Absolutly amazing what you lovely Proud Afrikaaners are doing!! Keep up the good work 👍🏻👍🏻👍🏻

  • @davehowell6453
    @davehowell6453 Год назад +22

    Baie interessant, dankie.
    Met genade van ons hemelse Vader sal dit gebeur.
    Groete,
    Dawie

    • @Orania123
      @Orania123  Год назад +1

      As Hy nie bou nie, bou ons tevergeefs!

  • @vanrensburg3760
    @vanrensburg3760 Год назад +16

    Het die aanbieding geniet en ek sien baie uit na die toekoms.

    • @Orania123
      @Orania123  Год назад +1

      Dankie vir die terugvoer, daar is soveel om oor opgewonde te wees!

  • @johnhart5557
    @johnhart5557 Год назад +10

    Beplaning vir uitbreiding beteken gesonde sterk groei ,industries skepping sal natuurlik getalle lok.Opwindende tyd waarin ons leef .mag Orania groei en groei .

  • @hansaliga7788
    @hansaliga7788 Год назад +13

    Independent 3rd party research shows that as Orania grows so does its region and regional influence. With continuous growth at a much greater rate than other towns, it's influence naturally becomes greater.
    In hard numbers this means that at 2,745 inhabitants Orania becomes a Regional Center. The region grows as you continue to grow Orania.
    One extra Orania resident has an influence of over a factor of 3.
    With continued regional growth full independence becomes a mathematical certainty.

    • @nwofoe2866
      @nwofoe2866 Год назад +3

      hoe wonderlik - a place where you can grow food and build home without being murdered by those who wish "equality". Hoe lank sal dit oorleef?

  • @rhodetruter6664
    @rhodetruter6664 Год назад +4

    Goeie voorlegging en nugterre denke.

  • @baconman2.052
    @baconman2.052 Год назад +14

    Please put English subtitles for English speaking spectators, we support you but we also want to know what's going on

    • @sf1915
      @sf1915 Год назад +3

      Man learn to speak AFRIKAANS it is that easy. We cana speaka da english 😅😂

    • @tiaanwest4905
      @tiaanwest4905 Год назад +6

      Hi Baconman. I apologize for my compatriot's callous remark below. At this point in Orania's existence we need all the support and exposure we can get and we appreciate your interest. I'll see if I can get in contact with the uploader regarding proper subtitle generation as I'm sure you are not alone in wanting clarity. We want Orania to be more than a homeland but a beacon of hope, and therefore need all the support we can get.
      In the meantime one of the other commentors (Hansa Liga) posted an accurate synopsis of the video: "Independent 3rd party research shows that as Orania grows so does its region and regional influence. With continuous growth at a much greater rate than other towns, it's influence naturally becomes greater.
      In hard numbers this means that at 2,745 inhabitants Orania becomes a Regional Center. The region grows as you continue to grow Orania.
      Just one extra Orania resident has an influence of over a factor of 3.
      With continued regional growth full independence becomes a mathematical certainty."

    • @sf1915
      @sf1915 Год назад

      @@tiaanwest4905 silence please

    • @baconman2.052
      @baconman2.052 Год назад +1

      @@tiaanwest4905 thank you

  • @joanvandeventer2907
    @joanvandeventer2907 Год назад +5

    Dit kan gedoen word

  • @jrr6947
    @jrr6947 Год назад +8

    Kan julle asseblief Engelse vertaling tot die video byvoeg vir nie-Afrikaans sprekende Orania ondersteuners?

    • @basedness5205
      @basedness5205 Год назад +8

      Yes,exactly.
      I am very curious what he is talking about. All I understood was "Inwoners" and then numbers 😁

    • @thomasruhm1677
      @thomasruhm1677 Год назад +7

      Even Afrikaans subtitles would help a lot.

  • @gemi1164
    @gemi1164 Год назад +5

    Hier is baie jong opregte Afrikaners wat baie graag in Orania wil gaan woon en werk, maar daar is nie werk beskikbaar nie. My dogter en haar man het geimmigreer vir werk. Hy het n ambag en sy n graad. My ander dogter het n landbougraad, maar werk as n admin beampte vir n karige salaris. Die kinders het hard geleer en top presteer, so ek dink daar is nog baie sulke gevalle, waar hulle oor die kwalifikasies beskik maar oorgesien word omdat hulle blank is. Miskien is Orania oor n paar jaar n konsentrasie van jong Afrikaners wat n verskil wil maak, maar daarvoor moet die dorpie regtig kan vooruit groei.

    • @kuwa333
      @kuwa333 Год назад

      eendag, wees hoopvol

    • @christofferraby4712
      @christofferraby4712 Год назад

      Die meeste belangrike werk in enige ekonomie is gewone werk(admin, konstruksie, etc...)

    • @christofferraby4712
      @christofferraby4712 Год назад

      Vir elke 'white collar' werk jy moet meer werkersklasse arbeid he. In Europa, Kanada, New Zealand, etc... sal jy baie 'professionals' he dat het universiteite studies gedoen maar hulle permanente werk is kelnerin werk, admin, konstruksie, tuinwerk, etc...
      Vir elke baas moet daar meer werkers wees. Dit is die realiteit in 'n ekonomie.

  • @beetlebayley5237
    @beetlebayley5237 Год назад +3

    Dit is die korrekte denkwyse. Ek se al lankal dat ons te verspeid is. Ons hoef nie mekaar se drumpels te deurtrap nie, maar kan verskeie selfbeskikkingsgroepe wees in samewerking met mekaar. Orania is soos 'n bloudruk van hoe dit moet werk. Julle doen goed. Ek is egter nie ten gunste van hoog gekonsentreerde groepe nie. Hoekom? Die wapens wat vandag bestaan kan groot groepe of konsentrasies van mense in 'n oogwink uitwis. Erwe moet ten minste 2000 vierkante meter wees. MAW konsentrasie oor 'n groot gebied.

  • @ecpnothnagel9121
    @ecpnothnagel9121 Год назад +2

    Uitstekende toespraak

  • @richern2717
    @richern2717 Год назад +6

    'n Universiteit sal die vinnigste groei verseker...gehoor van mense in Stellenbosch wie hul kinders so ver as Potchefstroom stuur......

    • @kuwa333
      @kuwa333 Год назад

      Ek dink hulle het min geld om dit te bekostig

    • @lodewykcoetzee4104
      @lodewykcoetzee4104 Год назад

      Mense moet vergeet daarvan dat Potchefstroom universiteit Afrikaans is. Bv die Ingenieurs Fakulteit het sy dosente verbied om in Afrikaans klas te gee. Baie dosente val maar net in met Engels en stel tolke net in kennis dat hulle nie meer hoef te kom nie.

  • @bittereinder4594
    @bittereinder4594 Год назад +1

    Ek sou 'n paar jaar terug al aangesluit het by die beweging indien die Solidariteit/Afriforum kloue nie so diep geslaan was nie. Die twee se lewensbeskouingse is heeltemal teenstryding en onversoenbaar.

  • @abriesteyn6055
    @abriesteyn6055 Год назад +4

    Julle beweeg in die regte rigting... Ek deel die visie van julle al jare lank...

  • @jesseking9254
    @jesseking9254 Год назад +2

    Hey, any chance you guys could add a brief English summary of the video?

    • @hansaliga7788
      @hansaliga7788 Год назад +3

      Independent 3rd party research shows that as Orania grows so does its region and regional influence. With continuous growth at a much greater rate than other towns, it's influence naturally becomes greater.
      In hard numbers this means that at 2,745 inhabitants Orania becomes a Regional Center. The region grows as you continue to grow Orania.
      Just one extra Orania resident has an influence of over a factor of 3.
      With continued regional growth full independence becomes a mathematical certainty.

  • @jacques7611
    @jacques7611 Год назад +4

    Ja, nee goeie planne. Sou Al donkie jare terug getrek het as Ek die geld gehad het. Die probleem is die mense wat wil trek en help het nie die kapitaal nie, en die wat die kapitaal het wil nie trek nie.

  • @elsabadenhorst9746
    @elsabadenhorst9746 Год назад +2

    As julle regtig erinstig is maak dit goedkoper vir afgetreede mense. Julle huise en grond is duurder as my strandhuis teen die see !! Ek wou daar koop en selfs in die area en dit is belaglik duur en buit ons mense uit !!

    • @danielgouws1470
      @danielgouws1470 Год назад +2

      Ja nee ek stem saam dit is net vir die reik Afrikaanse burger nou will hulle nog he dat jy moet aansluit by hulle en wat maak hulle met jou beidra elke maand.

    • @yvonnemarais7671
      @yvonnemarais7671 Год назад +1

      Ja ek stem saam. Orania pryse buit mense uit vir wat dit is. kom koop in bly in Hartenbos of Rheebok of Tergniet. Nog baie ander nuwe ontwikkelings nou tussen artenbos en Klainbrak en Groot Brak ook !

    • @joselimjoco3367
      @joselimjoco3367 Год назад

      It's a place for those who can afford, not for those Afrikaans marginalized by the affirmative action policy of the ANC government.

  • @drew-tb3tt
    @drew-tb3tt Год назад +3

    English subs?

    • @Orania123
      @Orania123  Год назад +6

      Hi Drew! We really want to do that, but currently we do not have the manpower to type those out. RUclips stopped the auto-translate and caption option, sadly.

  • @karelesterhuizen7117
    @karelesterhuizen7117 Год назад +1

    As ek n huis besit in Orania, tel dit as n inwoner as ek weg bly? Beplanning beteken bou en bou beteken die beplanning. Sterkte en Vertrou!

  • @rustgsrider283
    @rustgsrider283 Год назад

    In fact what they do is exclude the poor and enrich the wealthy and connected cadres of the ANC WITH BEE, I am currently disadvantaged for the last 30 years, when will Me and my children
    be compensated for the current wrongs.

  • @tjoppie1565
    @tjoppie1565 Год назад

    Hoe is die grond in die Orania munisipaliteit, sal dit geniet om wittes as werkers te hê implaas van Gam

  • @henringallikingue910
    @henringallikingue910 Год назад +1

    Do you want to built a republic and become an country. I'm not south african ?
    I french and african

    • @nedor64
      @nedor64 Год назад +8

      Yes, that is the end goal.

    • @bittereinder4594
      @bittereinder4594 Год назад

      @@nedor64 That used to be the stated end goal, but it's a different generation in charge of Orania now. The old pioneers have mostly died out. To me it's clear they're contempt with being a small self relying town that will simply watch on as the rest of the country inevitably collapses.

    • @pieterbuys7165
      @pieterbuys7165 Год назад

      Why this question?

    • @henringallikingue910
      @henringallikingue910 Год назад +1

      @@pieterbuys7165 do you want to create your own stay. I mean be independant or just have more freedom inside of sa ( and preserve your own culture and identity ?

    • @pieterbuys1336
      @pieterbuys1336 Год назад

      @@henringallikingue910 If the answer is Yes, what then? Is it good or is it bad?

  • @rustgsrider283
    @rustgsrider283 Год назад +1

    Ek sal daarvan hou om daar te vestig, maar eiendom is te duur en daar is nie werk vir my nie, ek is 54 en het nie n pensijoen nie het Rooi seël as electro meganikus (Millwright)
    28 jaar ondervinding in oorhoofse kraane

    • @ralphdorfling4628
      @ralphdorfling4628 Год назад +1

      Hoe graag ek ook al wil, ek sit met dieselfde probleem as jy.

  • @yalemokgoba378
    @yalemokgoba378 Год назад

    I don't understand why you guys are so against diversity , want to keep to yourselves , it's just wierd. Multiculturalism is good for society .

    • @mikeroden9692
      @mikeroden9692 Год назад +5

      No thanks

    • @yalemokgoba378
      @yalemokgoba378 Год назад

      @@mikeroden9692 Y hate another human being just because you're different from them.

    • @redcoat4348
      @redcoat4348 Год назад +3

      @@yalemokgoba378 Just because I don't want to be your neighbor doesn't mean that I hate you

    • @yalemokgoba378
      @yalemokgoba378 Год назад

      @@redcoat4348 Is that supposed to pacify me , this just proves that you are disgusted in another race , but you own a bible that says all people are created in the image of God. At some point you just have to realize that that's blatant racism.

    • @redcoat4348
      @redcoat4348 Год назад +1

      @@yalemokgoba378 All are created in the image of God, but where in that book does it say that I must have someone else as a neighbor? Why can't I choose who I want to be my neighbors? Why can't I choose to live in a town that's like that?

  • @joanvandeventer2907
    @joanvandeventer2907 Год назад +3

    Dit kan gedoen word