Это видео недоступно.
Сожалеем об этом.

Werk AfriForum en Malema saam? -

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 26 фев 2018
  • #vrajouvrae is 'n platform wat geskep is om lede en die publiek se vra te beantwoord.

Комментарии • 15

  • @francafrancescopetrarch6206
    @francafrancescopetrarch6206 6 лет назад +4

    Would you please also include subtitles in English...I am a Xhosa speaker; I like AfriForum and watch your videos. I just do not understand Afrikaans. I am sure there are other people who do not speak or understand Afrikaans but are subscribers to your channel.

    • @thomasbisschoff7136
      @thomasbisschoff7136 Год назад

      Franca, there is a translation icon for comments. That does help but I agree subtitles in English would be a great help.

  • @AshRainbird
    @AshRainbird 6 лет назад +1

    Can you please include english subtitles....i think your message would reach more people this way

  • @danelleprinsloo1566
    @danelleprinsloo1566 3 года назад +1

    Nee wat...dit het ons in die voet geskiet

  • @innamanjoubert9881
    @innamanjoubert9881 6 лет назад +3

    Haatspraak is haatspraak en die aanmoediging van etniese geweld teen blankes is die kwessie nie hoe diplomaties daarmee gedeel word nie.

  • @louisprinsloo5709
    @louisprinsloo5709 3 года назад

    E f f het weer om langs die kill the boer gesing, gaan Malema wat daarmee begin het en wie dit sing, aanspreeklik gehou word?

  • @ceciliatjaden9540
    @ceciliatjaden9540 3 года назад

    Pas het Eff "burn the boer " begin sing, die Vrystaat brand.
    Gryp asb in Afriforum. Hul sing van liedere, verstaan ek in Zoeloe tradisie, is opdragte

  • @mikeroden9692
    @mikeroden9692 3 года назад

    Wat is Afriforum se pemanente oplossing vir SA want dis tog abnormaal om ledegeld aan finansieele instelling te bataal vir burgerregte? Ek is nie teen wat Afriforum doen nie maar niemand weet wat is julle PERMANENTE oplossing vir die land wat ons weet onvoorwaardelikke selfbeskikking is nie.

  • @marthawandrag9309
    @marthawandrag9309 3 года назад

    Kan julle met die hof sitting net sê dat Malema verantwoordelik gehou sal word vir haatspraak. So hy moet dit duidelik maak by sy volgelinge dat dit nie meer gedoen mag word nie. Hy was die voorloper van dit in elk geval. Dit is nie aa vaarbaar dat hy dit nie meer gaan doen nie. Maar intussen por hy sy mense aa om dit te doen sonder sy teenwoordigheid. As hy so op verhoog staan MOET hy dit duidelik elke keer bekendmaak met sy toesprake.

  • @CasperLabuschagne
    @CasperLabuschagne 6 лет назад +2

    Malema sing steeds die lied met ywer en het slegs die een woord "kill" na "kiss" verander. Maar dit flous niemand nie, inteendeel is daar aansienlike meer haatdraende elemente in hoe die EFF en Malema daardie lied sing wat nou erger as ooit is. Dit sluit in die hand wat in die vorm van 'n pistool gehou word met die klankgeluide "Bah, bah, bah, bah" terwyl elke keer 'n skietbegewing met die hand in 'n pistoolsimbool gemaak word. Verder word gesing "Kiss the boer" met "Kiss" wat uitgeroep word, en dan onmiddelik opgevolg word met die refrein "Kill, Kill, Kill".
    Miskien is dit daarom nie verbasend dat mense dink dat Afriforum hierdie vergrype nou ignoreer en een of ander ooreenkoms aangegegaan het in terme van 'n tipe Realpolitik.

    • @CasperLabuschagne
      @CasperLabuschagne 6 лет назад

      Ek het oor daardie laaste paragraaf gedink, en dit stel nie regtig wat ek hieroor voel nie. Duidelik is Malema se sing van "Kiss the Boer" net so rassisties as ooit, en met die elemente wat bygekom het, sekerlik nog meer rassisties. Hier is die probleem van beide myself asook al die ander wat hieroor wonder - hoe is dit moontlike dat slegs Afriforum nie die verhoogde rassisme in Malema se lied kan raaksien nie? Al die EFF lede weet presies wat bedoel word, en ons minderheid wat geteiken word weet ook presies dat Malema nie "Kiss" bedoel nie. Is dit daarom nie te verwagte dat mense vra sal vra nie, oor Malema se "spesiale status" as dit by Afriforum kom wat klaarblyklik nie meer teen die sing van daardie lied veg nie.

  • @spykerhond7008
    @spykerhond7008 4 года назад +1

    Legalize all rebel songs !

  • @madmike786
    @madmike786 5 месяцев назад

    Malema must b stopped he is a accident waiting to happen 😢😢