Vryheidslesse uit Orania: Wat is Orania se strategie? (ENGLISH SUBTITLES)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 мар 2023
  • Joost Strydom tree as gasspreker op by 'n kongres oor federalisme wat deur AfriForum gereël is. Hy deel Orania se vryheidslesse, geleer deur Oraniërs met meer as 30 jaar se bou ervaring aan Orania en veel meer se ontwikkel aan die Orania idee.
    Ondersteun die Orania Beweging: word 'n lid by orania.co.za/lidmaatskap
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 32

  • @eleasemeyer5961
    @eleasemeyer5961 Год назад +4

    Ek is so trots op julle. Baie liefde. God bless van🇨🇭

  • @eunidapieters9331
    @eunidapieters9331 Год назад +10

    Trane stroom oor my wange. ek vermoed dis verligtigting. Dankie-dankie-dankie!

  • @esterveldman4983
    @esterveldman4983 Год назад +12

    Ai dit is lekker om na jou te luister Joost 🥰

  • @ConsciousCaracal
    @ConsciousCaracal Год назад +20

    Dankie vir jou bydrae aan ons konferensie, Joost.

    • @Orania123
      @Orania123  Год назад +7

      Dankie dat die Orania Beweging 'n geleentheid daar gekry het!

  • @seggienaicker9302
    @seggienaicker9302 Год назад +9

    Sterkte Orania, Sterkte! Eks 'n gewone Indiese ouen, wat dertig jaar lank Afrikaans as Tweede Taal onderwys het en het altyd Afrikaans as 'n dierbare taal beskou!. Met liefde, Sagie Naicker (uitgespreek as SAY...JIE)

  • @deedeysel7502
    @deedeysel7502 Год назад +11

    Pragtig Joost..ek het jou praatjie so baie geniet !!!

  • @eurocentrist1194
    @eurocentrist1194 Год назад +19

    This is so inspiring! Orania gives me hope for our future, you guys are showing the way forward for everyone.

  • @gideondejongh838
    @gideondejongh838 Год назад +9

    Puik uitgedruk en dit is die punt wat te min van ons eie mense wil raak sien dat alles wat ons ooit reg gekry het het ons onder druk gedoen net om te wys ons kan.

  • @LaughingMan44
    @LaughingMan44 Год назад +5

    Orania is the way forward for all peoples that want to live in peace

  • @abriesteyn6055
    @abriesteyn6055 Год назад +10

    Ek deel die missie en visie

  • @abriesteyn6055
    @abriesteyn6055 Год назад +8

    Minder heid is ons eie skuld.. Dis al opdrag wat God ons gegee het en beloof hy sal Ons seen... Maar ons beperk ons eie aanwas vanaf 1975..

  • @WakkerWordWoord
    @WakkerWordWoord Год назад +8

    Dankie vir die dekolonalisering van denke. Soortgelyke voorbeelde in Israel. Punt 6 is eintlik Punt 1. Dis die groot verskil.

  • @frankreyneke5244
    @frankreyneke5244 Год назад +10

    Uitstekend gestel geen politiek of bedel nie, maar die laaste stelling moet die eerste stelling wees Eer God in alles wat julle onderneem en God sal julle seen.
    Ek is al 80 jaar oud gelukkig by my kinders, maar sal maklik Orania toe verhuis as dit my keuse sou wees.
    Sterkte.. Orania gaan van krag tot krag

  • @abriesteyn6055
    @abriesteyn6055 Год назад +17

    Welgedaan manne.. Ek salueer julle.. Julle is Ysters.. Ek sluit binnekort aan by julle...

    • @truth-Hurts375
      @truth-Hurts375 Год назад

      Hou op salueer...die mense het nie n army nie......

  • @bloembloem7820
    @bloembloem7820 Год назад +4

    Fantasties

  • @lindafouriehoniball3150
    @lindafouriehoniball3150 Год назад +3

    Al baie oud. Maar het nog n wens om Orania te besoek. Sterkte Oraniers🙏🙏🙏

  • @barend4803
    @barend4803 Год назад +8

    Uitstaande !

  • @malanpapenfus6667
    @malanpapenfus6667 Год назад +4

    Sê hulle Joost!

  • @wow.sailor.
    @wow.sailor. Год назад +3

    SALUUT, well gedaan

  • @vincentvanwyk5522
    @vincentvanwyk5522 Год назад +1

    How do I contact Joost Strydom directly?

  • @aubreysmith4702
    @aubreysmith4702 Год назад +1

    Konsentreer eerder op wat nodig is as wat ek wil he'

  • @bngmnh3583
    @bngmnh3583 Год назад +2

    Moet hulle asseblief die Anc leer maak hoe om die omgewing en die woonplekke te sorg

  • @abriesteyn6055
    @abriesteyn6055 Год назад +3

    Dit was ek...

  • @willieschannel8546
    @willieschannel8546 4 месяца назад

    ek het al probeer om orania te kontak, via die internet maar geen terug voering ontvang nie..
    hoe kan ek hulle kontak. ek will soontoe verhuis,

  • @andrevanbeckhoven903
    @andrevanbeckhoven903 10 месяцев назад

    Joost
    Adembenemend 20 minuten lang zonder op je papier te kijken zo vol overtuiging
    Adembenemend hier staat een STAATSMAN. Groeten Andrè Nederland

  • @gracybotha1791
    @gracybotha1791 4 месяца назад

    Jul is champions