Orania: van idee in 1966 tot werklikheid vandag (English subtitles)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 17 фев 2023
  • Wat is die geskiedenis van die Orania idee? Is dit waar dat die Orania-idee baie ouer as die nuwe Suid-Afrika is? Wat was die Volkstaatraad? Wat is Orania se plan?
    Al hierdie vrae en vele meer word in hierdie gesprek tussen Joost Strydom van die Orania Beweging en Carel Boshoff, hoof van die Vryheidstigting beantwoord.
    Ondersteun Orania!
    Sluit aan as Orania Beweginglid: Orania.co.za/lidmaatskap.
    Help ons om hierdie videos onafhanklik en kosteloos te vervaardig: Orania.co.za/donasies
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 21

  • @courtneymcbride2001
    @courtneymcbride2001 Год назад +22

    Thank you for having English subtitles. Many people here in the United States follow the Orania project and it’s nice to be able to understand what is being spoken.

  • @baconman2.052
    @baconman2.052 Год назад +22

    I've gotten many English to donate to Orania, thanks to these subtitles. Communication is a key factor for prosperity! Keep up the good work brothers

  • @malanpapenfus6667
    @malanpapenfus6667 Год назад +11

    Klinies ontleed en goed ge-analiseer. 'n Mens hoor nie meer hierdie mooi Afrikaans as dit kom by politiek nie. Goeie werk Mnr. BOSHOFF.

  • @patshes1951
    @patshes1951 Год назад +16

    Mense gaan vooruit . Goed om dit te sien.

  • @fvry402
    @fvry402 Год назад +9

    uitstekend en redelijke doorspreking, veel succes toegewenst....

  • @vincentvanwyk5522
    @vincentvanwyk5522 Год назад +17

    Thanks for adding subtitles. I can forward it on now

  • @deedeysel7502
    @deedeysel7502 Год назад +3

    Pragtig Orania...alle sukses en voorspoed vorentoe !!!

  • @barend4803
    @barend4803 Год назад +8

    Pragtig !

  • @vaughnstoman7573
    @vaughnstoman7573 Год назад +17

    Om 'n kontemporêre beeld te gebruik: daar is 'n binere keuse - jy plaas jou toekoms in die hande van die reenboognasie se nuwe SA, of jy gooi jou lot in by 'n bewese groep Afrikaners. Jou keuse.

  • @adriandegoede
    @adriandegoede Год назад +5

    Daar is meer ontwikkeling in Orania as in die hele SA die laaste paar dekades. Mooi om te sien Afrikaans is nog mense se trots.

  • @wehmeyer875
    @wehmeyer875 Год назад +12

    Dit is goed om self te bou en werk,ek sal bly wees omte sien die ander kulture bou en werk ook vir hul self dit kan net goed wees om hard te werk vir n' toekoms

  • @andrevanbeckhoven903
    @andrevanbeckhoven903 Год назад +3

    Wat n goed en zo'n rustig gesprek gefeliciteerd André

  • @ir0ns1de5
    @ir0ns1de5 Год назад +5

    Orania is the future

  • @mariondeason1032
    @mariondeason1032 Год назад +7

    Eie Arbeid wonderlike konsep, wit mense is in staat tot enige arbeid blouu boordjie , wit boordjie waarheid orals in die wereld is wit arbeid maar SA is gewoond aan ander bevolkings vir hand arbeid.

  • @A2KVNC
    @A2KVNC 13 дней назад

    Dit was n goeie idee totdat julle besluit om die visie om internasionale sporting events in die toekems te hou. In my opiniee gaan julle nou “af die pad”.

  • @elenagrobler9407
    @elenagrobler9407 Год назад +1

    🫡!!!!

  • @miavos3610
    @miavos3610 Год назад +6

    Afrikaners is nie die enigste minderheid nie. Almal in SA is n minderheid gesien teen die Zulus wat met net 'n miljoen of wat 'n meerderheid is.

  • @user-mk9ut2bj2y
    @user-mk9ut2bj2y 6 месяцев назад

    Hoekom is daar nie AL bv 10 Orania tipe dorpe nie?

  • @ianmiles2505
    @ianmiles2505 Год назад

    Sukses sal jaloersie en aandag uitlok. Kortliks sal julle plakkers kampe sien vorm aan die buite buurte. Dan sal die bedel en soebat end diefstaal begin.