Kajuitraad - Vryheid deur federalisme

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 21 ноя 2022
  • Vryheid en federalisme, maar ook hoe vryheid deur federalisme moontlik is, is bespreek tydens die tweede Kajuitraad, wat gister deur Opinor in samewerking met AfriForum aangebied is. Nie net is daar gekyk na wat vryheid werklik beteken nie, maar die verskillende fasette van federalisme is ook deur die onderskeie sprekers bespreek.

Комментарии • 8

  • @salomemalherbe677
    @salomemalherbe677 Год назад

    Uitstekende gesprekke Dankie.

  • @StopFarmMurders
    @StopFarmMurders Год назад

    Baie baie dankie vir almal wat betrokke was by die Kajuitraad!

  • @joanvandeventer2907
    @joanvandeventer2907 Год назад

    Dit is nie vir my nie dankie, het proebeer, kyk hoe lyk muniesiepalle streke

  • @user-mk9ut2bj2y
    @user-mk9ut2bj2y 6 месяцев назад

    Die homelands was n Federasie van State. Hoekom het die ANC dit apartheid begin norm? Gierigheid?