TanyaDotSA
TanyaDotSA
  • Видео 370
  • Просмотров 38 097
VIP CROSS STITCH pakkie #crossstitch #vipcrossstitch
Hallo julle,
Ek is so opgewonde oor die nuwe pakkie van VIP Cross Stitch. Hulle het weer die mooiste goed in gekry.
Hier is die link vir hulle website:
bit.ly/3QJxfZw
Hier is die links vir alles wat ek oop gemaak het:
tinyurl.com/2ey7ckn3
tinyurl.com/52fc5r3n
tinyurl.com/4x8z3erj
En dan was hulle so oulik om vir ons 'n discount kode te gee:
10% discount code:Tanya10
So gaan kyk bietjie wat hulle als het. Daar is regtig 'n groot verskeidenheid.
Lekker daggie 🌸
Tanya
Просмотров: 103

Видео

My GROOT prinses dot is klaar.......kom ons kyk die verskil tussen die grotes #diamondpainting
Просмотров 13514 дней назад
Hallo julle, Ek is so super opgewonde oor my groot dot wat klaar is. Nou kan ons die verskille sien tussen die grotes. Baie dankie aan Minette van MTT Diamond Painting vir haar uitstekende dots. Dan moet julle onthou van ons facebook groep: m. groups/4509707035801425/?tsid=0.9322275653028975&source=result Ek hoop julle het 'n heerlike dag. Sien julle in my volgende video. Onthou om ...
Ons craft saam aan my flippy floppy boek😉 #junkjournal
Просмотров 383 месяца назад
Hallo julle, Ek het gedink ons kan vandag bietjie werk aan my flippy floppy boek terwyl ons lekker chat. Ek wou nou al lankal so 'n boek maak met my Alice in Wonderland papiere. Ek het daardie papiere mos by Temu gekry so 'n tydjie terug. Dan moet julle onthou van ons facebook groep: m. groups/4509707035801425/?tsid=0.9322275653028975&source=result Ek hoop julle het 'n fantastiese d...
My 2 nuwe junk journals....ek speel so lekker #junkjournal
Просмотров 373 месяца назад
Hallo julle, Ek het weer lekker gespeel met my 2 boksies. Dit is so lekker om te kyk hoe daar iets mooi uit kom soos jy werk. Dan moet julle onthou van ons facebook groep: m. groups/4509707035801425/?tsid=0.9322275653028975&source=result Ek hoop julle het 'n fantastiese dag. Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou. Tanya
Temu pakkie vol mooi goed #temu #junkjournal
Просмотров 593 месяца назад
Hallo julle, Hierdie video is vol goedjies vir my om mee te speel😉. Ek geniet my junk journal sessies so vreeslik baie en met die wat Temu se goedjies so lekker goedkoop is maak dit dat ek nog lekkerder kan speel. As daar enige van die goedjies is wat julle 'n link voor soek kan jy my enige tyd vra. Dan moet julle onthou van ons facebook groep: m. groups/4509707035801425/?tsid=0.932...
VIPCROSSSTITCH pakkie #crossstitch #vipcrossstitch
Просмотров 1043 месяца назад
Hallo julle, Ek is so opgewonde oor die nuwe pakkie van VIP Cross Stitch. Hulle het weer die mooiste goed in gekry. Hier is die link vir hulle website: bit.ly/3QJxfZw Hier is die links vir alles wat ek oop het: tinyurl.com/2u2tmby8 tinyurl.com/69yc8tnc En dan was hulle so oulik om vir ons 'n discount kode te gee: 10% discount code:Tanya10 So gaan kyk bietjie wat hulle als het. Daar is regtig 'n...
Kruissteek saam......ons het lanklaas gechat 😉 #crossstitch #vipcrossstitch
Просмотров 524 месяца назад
Hallo julle, Ek werk sommer vandag saam met julle aan my Alice kruissteek want ek het baie om vir julle te vertel. Hier is die link vir hulle website as julle dalk een Wil bestel 😉 bit.ly/3QJxfZw En dan was hulle so oulik om vir ons 'n discount kode te gee: 10% discount code:Tanya10 So gaan kyk bietjie wat hulle als het. Daar is regtig 'n groot verskeidenheid. Lekker daggie 🌸 Tanya
Ek het gevorder 😉 #crossstitch #vipcrossstitch
Просмотров 554 месяца назад
Hallo julle, Ek het gevorder met die pragtige kruissteek van VIP Cross Stitch. Ek is so tevrede met hoe haar gesig uitgekom het. Hier is die link vir hulle website as julle dalk een Wil bestel 😉 bit.ly/3QJxfZw En dan was hulle so oulik om vir ons 'n discount kode te gee: 10% discount code:Tanya10 So gaan kyk bietjie wat hulle als het. Daar is regtig 'n groot verskeidenheid. Lekker daggie 🌸 Tanya
Biggest Craft pakkie.....oeps ons het 'n foutjie🙈 #crossstitch #biggestcraft
Просмотров 654 месяца назад
Hallo julle, Ek het weer 'n paar kruissteek by Biggest Craft gekry. Hier is die link vir die 3 wat ek vandag oop gemaak het. Hulle is deel van 'n stel. www.biggestcraft.com/products/joy-sunday-seasons-maple-leaf-11ct-14ct-stamped-cross-stitch-16-16cmbeginners?spm=..order.order_detail_1.1&spm_prev=..order.order_1.1 Dan moet julle onthou van ons facebook groep: m. groups/4509707035801...
Sheinista pakkie #crossstitch #diamondpainting #junkjournal #temu
Просмотров 684 месяца назад
Hallo julle, Ek is so opgewonde om vir julle te kan vertel van Sheinista. Gaan ondersteun haar gerus. Sy het ook 'n faceboek blad. Dan moet julle onthou van ons facebook groep: m. groups/4509707035801425/?tsid=0.9322275653028975&source=result Ek hoop julle het 'n heerlike dag. Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou. Tanya
Fansells pakkie deel 2 #fansells #diamondpainting
Просмотров 574 месяца назад
Hallo julle, Ek het weer 'n paar dots by Fansells bestel😉. Hier is die links vir die 2 wat ek vandag oop gemaak het: Landscape: www.fansells.com/products/5d-diy-full-round-drill-diamond-painting-stained-glass-landscape-home-decor-1000553?spm=..order.order_1.1 Bird special shape: www.fansells.com/products/5d-diy-partial-special-shaped-drill-diamond-painting-kit-bird-decor-30x30cm-12729131?spm=.....
Iets mooi van 'n ou papier sak #junkjournal
Просмотров 524 месяца назад
Hallo julle, Ek het weer lekker gespeel met my papiere die naweek. Dit was so lekker om 'n papier sak van die apteek en 2 koeverte te vat en iets mooi daarvan te maak😄. Dan moet julle onthou van ons facebook groep: m. groups/4509707035801425/?tsid=0.9322275653028975&source=result Ek hoop julle het 'n fantastiese dag. Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die vid...
Nog 'n Temu Junk Journal pakkie😉 #temu #junkjournal
Просмотров 815 месяцев назад
Hallo julle, Hierdie video is vol goedjies vir my om mee te speel😉. Ek geniet my junk journal sessies so vreeslik baie en met die wat Temu se goedjies so lekker goedkoop is maak dit dat ek nog lekkerder kan speel. As daar enige van die goedjies is wat julle 'n link voor soek kan jy my enige tyd vra. Dan moet julle onthou van ons facebook groep: m. groups/4509707035801425/?tsid=0.932...
VIPCROSSSTITCH pakkie #crossstitch #vipcrossstitch
Просмотров 985 месяцев назад
Hallo julle, Ek is so opgewonde oor die nuwe pakkie van VIP Cross Stitch. Hulle het weer die mooiste goed in gekry. Hier is die link vir hulle website: bit.ly/3QJxfZw Hier is die links vir alles wat ek oop gemaak het: tinyurl.com/jrx6etdy tinyurl.com/yyu56dvt En dan was hulle so oulik om vir ons 'n discount kode te gee: 10% discount code:Tanya10 So gaan kyk bietjie wat hulle als het. Daar is re...
Dot saam aan 'n mooi penneblikkie #diamondpainting #ohsocrafty
Просмотров 565 месяцев назад
Hallo julle, Ek was weer lus om 'n bietjie aan 'n special shape te werk. Ek hou so van die penneblikkies. Die een het ek by Oh so Crafty gekoop 'n hele paar jaar terug. Dan moet julle onthou van ons facebook groep: m. groups/4509707035801425/?tsid=0.9322275653028975&source=result Ek hoop julle het 'n heerlike dag. Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video ...
Anke se dot is klaar en wat 'n teleurstelling 🙈 #diamondpainting
Просмотров 985 месяцев назад
Anke se dot is klaar en wat 'n teleurstelling 🙈 #diamondpainting
Fansells pakkie #diamondpainting #fansells
Просмотров 635 месяцев назад
Fansells pakkie #diamondpainting #fansells
Kruissteek saam: Ambilight #crossstitch #paintsomeway
Просмотров 535 месяцев назад
Kruissteek saam: Ambilight #crossstitch #paintsomeway
My nuwe begin......kon dit nie weerstaan😉 #crossstitch #vipcrossstitch
Просмотров 695 месяцев назад
My nuwe begin......kon dit nie weerstaan😉 #crossstitch #vipcrossstitch
Fansells pakkie #crossstitch #fansells
Просмотров 465 месяцев назад
Fansells pakkie #crossstitch #fansells
Dot saam aan my 1ste mini dot #diamondpainting #temu
Просмотров 585 месяцев назад
Dot saam aan my 1ste mini dot #diamondpainting #temu
Kry my dots reg....mini dots van Temu #diamondpainting #temu
Просмотров 635 месяцев назад
Kry my dots reg....mini dots van Temu #diamondpainting #temu
Mini Dots van Temu #diamondpainting #temu
Просмотров 665 месяцев назад
Mini Dots van Temu #diamondpainting #temu
Temu pakkie....nog junk journal goedjies😉 #temu #temu #junkjournal
Просмотров 1055 месяцев назад
Temu pakkie....nog junk journal goedjies😉 #temu #temu #junkjournal
VIPCROSSSTITCH pakkie #vipcrossstitch #crossstitch
Просмотров 396 месяцев назад
VIPCROSSSTITCH pakkie #vipcrossstitch #crossstitch
Dot saam...ek werk aan my groot prinses dot #diamondpainting #mttdiamondpainting
Просмотров 386 месяцев назад
Dot saam...ek werk aan my groot prinses dot #diamondpainting #mttdiamondpainting
Junk Journal....kom ons sit my nuwe goedjies in my boek
Просмотров 436 месяцев назад
Junk Journal....kom ons sit my nuwe goedjies in my boek
Fansells pakkie vol mooi goedjies😉 #diamondpainting #crossstitch #fansells
Просмотров 536 месяцев назад
Fansells pakkie vol mooi goedjies😉 #diamondpainting #crossstitch #fansells
Kruissteek saam: Ambilight #crossstitch #paintsomeway
Просмотров 626 месяцев назад
Kruissteek saam: Ambilight #crossstitch #paintsomeway
5D Little Angels dot is klaar.....WOW dit lyk so mooi #diamondpainting
Просмотров 636 месяцев назад
5D Little Angels dot is klaar.....WOW dit lyk so mooi #diamondpainting

Комментарии

  • @some.craftz
    @some.craftz 11 дней назад

    Dis 'n beautiful prent!

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 15 дней назад

    Hi Tanya, dit is pragtig verby en geniet dit baie. Net vraag gaan jy jou videos nou op n Dins of Donderdag uit bring? ❤❤❤

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705 15 дней назад

      Jong ek gaan dit nou post soos wat ek kan. Ek het nog 3 ou videos wat ek iewers gaan post en dan hang dit af van hoe ek iets het om 'n video te maak. Hopelik kry ek dit weer reg later die jaar om meer as 1 video 'n week op te sit.

  • @hanelievanzyl8998
    @hanelievanzyl8998 19 дней назад

    Wow....love die grootte👏🏻. Dankie vir die vergelyking. Groter is partykeer beter nè😅. Wag in spanning vir n kruisie steek vordering😂😂

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705 18 дней назад

      🤣🤣 jy is nie die enigste een nie.....Ek het darem bietjie gevorder aan die Alice een. Ek sal kyk om weer iewers vir julle te wys.

  • @some.craftz
    @some.craftz 20 дней назад

    Dis beautiful! En so 'n belangrike les vir ons dotters... Ek wens meer mense wil besef dat jy moet groter gaan met detail prente. Heerlik om weer een van jou videos te kyk 😊

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 20 дней назад

    Hi Tanya, wowww dit is pragtig verby!!!! Ek het jou stem baie gemiss. Ek is bly jy is terug op RUclips... Geniet jou dag baie....🤩😍🥰❤

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705 20 дней назад

      Ag dankie vriendin. Dit is lekker om weer met julle te gesels. Ek mis dit nogal.

    • @irenemeyer6220
      @irenemeyer6220 20 дней назад

      @tanyadotsa6705 lief vir jou en hoe gaan dit met jou pa, ASB?

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705 19 дней назад

      @irenemeyer6220 dit gaan baie beter dankie.

  • @wendythiart8361
    @wendythiart8361 20 дней назад

    Hello Tanya. Baie dankie vir nog ń video. Dit is lekker om jou stem te hoor... ek is besig om vir my skoonsus 4 groot Harry Potter dots kla te maak. Sy love dit, maar dot nie self nie... Jy moet ń lekker gatstop daggie hê... Love jou video's altyd...

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705 20 дней назад

      Ooh jy moet wys daar op die groep asb. Ek love Harry Potter.

  • @MoniqueDeWaal-nu3oc
    @MoniqueDeWaal-nu3oc 20 дней назад

    Hello hello Tanya Jip ek het reggekom bitter baie dankie 😁

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705 20 дней назад

      Ek is bly. Het jy ook 'n GROOT een gekry?

    • @MoniqueDeWaal-nu3oc
      @MoniqueDeWaal-nu3oc 20 дней назад

      @tanyadotsa6705 jip n groot een hy is square 😅😁

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705 19 дней назад

      @MoniqueDeWaal-nu3oc ooh jy moet dit geniet en wys hoe jy vorder.

    • @MoniqueDeWaal-nu3oc
      @MoniqueDeWaal-nu3oc 19 дней назад

      @tanyadotsa6705 ek maak so defnetief maar ek werk tans aan n custom vab Psalm 91 n 80 by 120 😅

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705 18 дней назад

      @MoniqueDeWaal-nu3oc wow dit lyk my jy hou ook van die grotes😉.

  • @wendythiart8361
    @wendythiart8361 2 месяца назад

    Tanya!!!!!😮 dit gaan so mooi wees as hy kla is. Ek love dit..

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 3 месяца назад

    Hi Tanya, Ek voel so jou PA en ek was ook in die hospitaal self tyd as jou pa 4 dae maar myne was oor hoe bloeddruk want ek my pille vergeet na my vakansie. Jou boekie vorder goed. Sterkte vir jou pa en ek lief vir julle. ❤❤❤

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 3 месяца назад

    Hi Tanya, jou junk boekie is pragtig verby ❤❤en ek sien jou hou daarvan baie... ❤❤

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705 3 месяца назад

      Ag baie dankie. Ek geniet dit regtig baie.

  • @lizpienaar3719
    @lizpienaar3719 3 месяца назад

    Temu is like going down the rabbit hole. Hulle gaan n Black Friday sale hou. Kan nie wag nie.

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705 3 месяца назад

      Oooh dit klink gevaarlik.....ek sal my foon moet weg steek🙈

    • @lizpienaar3719
      @lizpienaar3719 3 месяца назад

      @tanyadotsa6705 jip ek het al klaar n idee van n budget. Bye the way love jou ringe. Ek het vir my omrede ek n ou tannie is vintage borsspelde bestel saam met my craft goed.

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 3 месяца назад

    Hi Tanya, jou goedjies is pragtig verby en ek lief jou naels's kleur.. Geniet dit baie ❤❤❤

  • @RiaO5
    @RiaO5 3 месяца назад

    Ek sou wat wou gee vir daardie tweede prent! Ek dink ook dat hy lekker gaan werk en hy gaan stunning lyk as hy klaar is!❤

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705 3 месяца назад

      Dit is regtig 'n besonderse prent. Ek het so 'n paar stringetjies gewerk daarop want my een vriendin wou sien of dit regtig nodig is om met wax te werk en of dit regtig so 'n vol fiemies gare is soos wat ek sê. Het toe net weer gesien jy moet dit wax want die gare lyk asof dit gekreukel is as mens dit nie wax nie en jou steke lyk nie so mooi nie. Die Punte raak ook baie fluffy as jy nie wax nie. Nou wag ek maar rustig vir nuwe wax want myne is al oud en werk nie meer so lekker👀 nie

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 3 месяца назад

    Hi Tanya, jou kruissteek prentjies is pragtig verby ❤❤Geniet dit baie... Ek miss jou baie.....

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 4 месяца назад

    Hi Tanya, Ek is ook daar deur met n varkgriep vir twee weke wat so n maaggogo voel. Ek bly is beter. Jou kruissteek prentjie is pragtig verby ❤❤❤. Ek gaan week op vakansie weg en later dit op vang weer.

  • @RiaO5
    @RiaO5 4 месяца назад

    Innige meegevoel met die maaggogga. ❤ Ek was ook daardeur, iewers teen die einde van Julie. Ek was op die 5de dag moedeloos en het besluit om dokter toe te gaan. Dr het my op 'n drip gesit en antibiotika ens. voorgeskryf. Ek het gister my Home Sweet Home kruissteek klaargemaak, nou net was ens. 😊

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705 4 месяца назад

      Ooh jy moet bietjie wys as dit klaar droog is.

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 4 месяца назад

    Hi Tanya, jou Alice is pragtig verby ❤❤. Geniet dit baie... n Dol week voor my vakansie week wat, gaan n week af wees, sal op vang die week daarna... ❤❤

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705 4 месяца назад

      Lekker jy moet die vakansie geniet🤗

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 4 месяца назад

    Hi Tanya, jou kruissteek prentjies is pragtig verby ❤❤ Die regs blaar is n Oak leaf hier by ons, as Ek reg is maar as ek verkeer is dan is jammer daar oor.

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705 4 месяца назад

      Jy kan dalk heeltemal reg wees. Ek hou net baie van die kleure.

    • @irenemeyer6220
      @irenemeyer6220 4 месяца назад

      @@tanyadotsa6705 hi, ons het so boom in middel van ons tuin gehad en hy het elke jaar as dit hers word so blare af gegooi.

  • @some.craftz
    @some.craftz 4 месяца назад

    Ai ek wens ek was bang vir Temu en Shein 😂 My bank rekening sou baie happier wees

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705 4 месяца назад

      🤣🤣🤣 sê jy......ek moet myself net keer....ek mag nou net 1 keer 'n maand op Temu gaan.

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 4 месяца назад

    Hi Tanya, Ek en my man saam bestel van Temu. Dit werk nog goed vir ons. Jou goedjies is pragtig verby ❤. Geniet dit baie...

  • @RiaO5
    @RiaO5 4 месяца назад

    Ek en my dogter het gewoonlik deur iemand by haar werk shein bestel, maar sy het gister haar laaste bestelling gedoen. Dis goed om te weet daar is 'n ander opsie beskikbaar. ❤

  • @lizpienaar3719
    @lizpienaar3719 4 месяца назад

    Temu se free shipping is R 500. Hulle tax is ongeveer 20% en courier is verniet. Dit is egter seker ok as jy bang is.

    • @some.craftz
      @some.craftz 4 месяца назад

      R400. Ek het vanoggend bestel

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 4 месяца назад

    Hi Tanya, Ek jou gemis last week maar jou prentjies is pragtig verby ❤❤❤. Geniet dit baie...

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 5 месяцев назад

    Hi Tanya, dit is pragtig verby ❤❤❤ maar ek het nou nog net een hobby oor, dit diamond painting.. Geniet dit baie..

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 5 месяцев назад

    Hi Tanya, Ek love Temu ook en jou goedjies is pragtig verby ❤❤❤ Geniet dit baie...

  • @lizpienaar3719
    @lizpienaar3719 5 месяцев назад

    Ek love Temu. Koop al my inkleur goed daar.

  • @RiaO5
    @RiaO5 5 месяцев назад

    Baie mooi!

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 5 месяцев назад

    Hi Tanya, kruissteek prentjies is pragtig verby ❤❤Geniet dit baie...

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 5 месяцев назад

    Hi Tanya, Ek hou van jou penne blikkie, dit is pragtig verby en my kleur ook. Dankie vir my shout out... Ek geniet my specials in Augustus.. Geniet dit baie.... ❤❤❤

  • @marnaklinkert5548
    @marnaklinkert5548 5 месяцев назад

    Ai shame man....ja dit maak mens sommer moedeloos 😢

  • @some.craftz
    @some.craftz 5 месяцев назад

    HiStone is vir my geneig om 'n hit or miss te wees. Ek het al van hulle gedoen wat heerlik was, en ander wat terrible is. Die wat ek oor het van HiStone het ek besluit gaan ek van die middel af uit doen 😂 Een helfte van my brein sê ek moet net al my budget prentjies ontslae van raak, want ek het bederf geword met die "premium" brands. En die ander helfte lief die prentjies en wil probeer en kyk of hulle doenbaar is.

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705 5 месяцев назад

      Sien dit is presies hoe ek voel veral omdat ek al van die Histone gedoen het wat baie lekker gewerk het en mooi uitgekom het. Ek sal net definitief nie weer een koop nie.

    • @some.craftz
      @some.craftz 5 месяцев назад

      @@tanyadotsa6705 ja nee kyk self... Die enigste probleem is ek het aan die begin 'n paar van hulle gekoop, wat nog steeds in my stash is. Nou stel ek dit elke keer uit om aan hulle te werk 🤣

  • @butterflyza68
    @butterflyza68 5 месяцев назад

    I also did one third of a 5D Hi Stone, have exactly the same problem, dots don't fit, etc. Lost complete interest in it. :( Won't ever do another one from 5D Hi Stone. A complete disappointment in the brand. I don't blame you for throwing it away.

  • @hanelievanzyl8998
    @hanelievanzyl8998 5 месяцев назад

    Hou baie van al 2....baie mooi🤩

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 5 месяцев назад

    Hi Tanya, ek het ook een gehad maar nie klaar gemaak want so kleure is verkeer. Ek hou nie daarvan nie, so hy Le nog net so... 😢❤❤

  • @jeanwelman4427
    @jeanwelman4427 5 месяцев назад

    Agge neeeeee so jammer daaroor 😢

  • @lizpienaar3719
    @lizpienaar3719 5 месяцев назад

    Omw Tanya ek het ook al so n dot gehad. Aakl8g

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 5 месяцев назад

    Hi Tanya, jou goedjies is pragtig verby en ek nog sien... Geniet dit baie ❤❤❤

  • @RiaO5
    @RiaO5 5 месяцев назад

    Ek is mal oor die een met die voëltjies. ❤ Jou aflewering was besonder vinnig! 😮

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705 5 месяцев назад

      Aaah dit is super cute. Ek was ook nogal verbaas oor hoe vinnig dit gekom het. Hulle het seker maar hulle vinnige oomblike😉

  • @diamondpaintingwithgummy8607
    @diamondpaintingwithgummy8607 5 месяцев назад

    Hello Tanya. Net 'n vinnige vragie, wanneer laas het jy van Fansells af bestel?

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 5 месяцев назад

    Hi Tanya, Ek hou van jou kruissteek waar jy aan werk, luister terwyl ek dot.. Geniet dit baie ❤❤❤

  • @some.craftz
    @some.craftz 5 месяцев назад

    Ek sal volgende keer harder skel 🤪

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 5 месяцев назад

    Hi Tanya, dit wat ek sien is al baie mooi. Geniet dit baie en gaan slaap n bietjie na jou gapery... ❤❤❤

  • @susannieuwoudt9054
    @susannieuwoudt9054 5 месяцев назад

    Wow dis rerig mooi! Hehehe ja ag wat net solank jy dit geniet! 😂

  • @RiaO5
    @RiaO5 5 месяцев назад

    Ek stem saam, dit lyk baie mooi sover.Ek werk aan my Home Sweet Home, het begin met die backstitching. Ek kry lag vir jou gapery, dit gebeur gewoonlik met my as ek in ons kombuis kom. 😄

  • @michelledixon7112
    @michelledixon7112 5 месяцев назад

    Hi Tanya,onthou asb om foto optesit as haar oe klaar is,sy lyk Baie mooi so ver❤

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705 5 месяцев назад

      Ek sal definitief. Is amper klaar met die gesig

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 5 месяцев назад

    Hi Tanya, geniet dit baie maar nie vir my nie.... ❤❤❤

  • @some.craftz
    @some.craftz 5 месяцев назад

    Ons het 'n 40 days gehad, 'n laaste dag (wat almal op ons hemde geskryf het en almal behalwe ek hartseer was 😂) en toe ons matriek afskeid. Dis jammer dat die kinders uit mis op dit. Ek stem, al wat ek van skool mis is die baie vakansie en min verantwoordelikheid! Ek dink dis veronderstel om 'n peace lily te wees

  • @some.craftz
    @some.craftz 5 месяцев назад

    Dit is nogal interessant om die verskil tussen jou mini kit en myne te sien. Albei kom van Temu af, maar my drills was in zip lock sakkies. Ek het jare lank 'n paneel heater gehad. Dit moet basies heeldag aan wees voor jy 'n verskil in die vertrek voel. Ek het nou 'n Russel Hobbs Eco Fan Heater. Ek maak my kamer deur toe (en my kamer is redelik groot, +- 45 vierkante meter, met 'n dubbel happy door na buite waar die wind maar lekker onder deur kom) en binne tien minute is die vertrek lekker snoesig. Dit gebruik ook nie vreeslik baie krag nie.

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705 5 месяцев назад

      Ek dink definitief ek sal volgende winter dalk maar in so iets moet belê. Dit is seker maar die ouderdom se skuld dat ek so koud kry😉. Ek moet sê ek is nogal heel impressed met my mini dots.

    • @some.craftz
      @some.craftz 5 месяцев назад

      @@tanyadotsa6705 ek het nog nie begin werk aan myne nie, maar die unboxing het my nogal heel beïndruk. Dit is regtig baie dieselfde as Paint Gem s'n. Ek het my heater in die lente gekoop - daar was 'n lekker special gewees 🤣 Ek weet nie wat gaan die jaar met ons winter aan nie, dit is vir my ekstra koud.

  • @diamondpaintingwithgummy8607
    @diamondpaintingwithgummy8607 5 месяцев назад

    Jy het my convince om daai xyron sticker maker te koop. Het nie geweet mens kry dit in Suid Afrika ni maar het een gevind op Doodles cafe se website

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 5 месяцев назад

    Hi Tanya, jou plant prentjie is pragtig verby ❤. Op skool het my ma my veras met n pienk sagter leer romp en onderbaadjie vir my matriek afskei partytjie wat in die skool tyd was. Geniet dit baie.... ❤❤❤