Dot saam aan my 1ste mini dot
HTML-код
- Опубликовано: 10 фев 2025
- Hallo julle,
Ek kon nie wag om met my mini dots te begin nie. Dit is so lekker klein ons kan 1 op 'n video klaar maak.
Dan moet julle onthou van ons facebook groep:
m.facebook.com...
Ek hoop julle het 'n heerlike dag.
Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou.
Tanya
Hi Tanya, jou plant prentjie is pragtig verby ❤. Op skool het my ma my veras met n pienk sagter leer romp en onderbaadjie vir my matriek afskei partytjie wat in die skool tyd was. Geniet dit baie.... ❤❤❤
Ons het 'n 40 days gehad, 'n laaste dag (wat almal op ons hemde geskryf het en almal behalwe ek hartseer was 😂) en toe ons matriek afskeid. Dis jammer dat die kinders uit mis op dit. Ek stem, al wat ek van skool mis is die baie vakansie en min verantwoordelikheid!
Ek dink dis veronderstel om 'n peace lily te wees