Ek het gevorder 😉

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 фев 2025
  • Hallo julle,
    Ek het gevorder met die pragtige kruissteek van VIP Cross Stitch. Ek is so tevrede met hoe haar gesig uitgekom het.
    Hier is die link vir hulle website as julle dalk een Wil bestel 😉
    bit.ly/3QJxfZw
    En dan was hulle so oulik om vir ons 'n discount kode te gee:
    10% discount code:Tanya10
    So gaan kyk bietjie wat hulle als het. Daar is regtig 'n groot verskeidenheid.
    Lekker daggie 🌸
    Tanya

Комментарии • 3

  • @wendythiart8361
    @wendythiart8361 2 месяца назад

    Tanya!!!!!😮 dit gaan so mooi wees as hy kla is. Ek love dit..

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 4 месяца назад

    Hi Tanya, jou Alice is pragtig verby ❤❤. Geniet dit baie... n Dol week voor my vakansie week wat, gaan n week af wees, sal op vang die week daarna... ❤❤

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705  4 месяца назад +1

      Lekker jy moet die vakansie geniet🤗