Anke se dot is klaar en wat 'n teleurstelling 🙈

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 фев 2025
  • Hallo julle,
    Hierdie was nou glad nie 'n lekker video om te maak nie. Dit maak my altyd so hartseer as 'n dot so sleg is dat mens geen genot daaruit kry nie.
    Dan moet julle onthou van ons facebook groep:
    m.facebook.com...
    Ek hoop julle het 'n fantastiese dag.
    Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou.
    Tanya

Комментарии • 8

  • @jeanwelman4427
    @jeanwelman4427 5 месяцев назад

    Agge neeeeee so jammer daaroor 😢

  • @lizpienaar3719
    @lizpienaar3719 5 месяцев назад

    Omw Tanya ek het ook al so n dot gehad. Aakl8g

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 5 месяцев назад

    Hi Tanya, ek het ook een gehad maar nie klaar gemaak want so kleure is verkeer. Ek hou nie daarvan nie, so hy Le nog net so... 😢❤❤

  • @marnaklinkert5548
    @marnaklinkert5548 5 месяцев назад

    Ai shame man....ja dit maak mens sommer moedeloos 😢

  • @butterflyza68
    @butterflyza68 5 месяцев назад

    I also did one third of a 5D Hi Stone, have exactly the same problem, dots don't fit, etc. Lost complete interest in it. :( Won't ever do another one from 5D Hi Stone. A complete disappointment in the brand. I don't blame you for throwing it away.

  • @some.craftz
    @some.craftz 5 месяцев назад

    HiStone is vir my geneig om 'n hit or miss te wees. Ek het al van hulle gedoen wat heerlik was, en ander wat terrible is. Die wat ek oor het van HiStone het ek besluit gaan ek van die middel af uit doen 😂
    Een helfte van my brein sê ek moet net al my budget prentjies ontslae van raak, want ek het bederf geword met die "premium" brands. En die ander helfte lief die prentjies en wil probeer en kyk of hulle doenbaar is.

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705  5 месяцев назад

      Sien dit is presies hoe ek voel veral omdat ek al van die Histone gedoen het wat baie lekker gewerk het en mooi uitgekom het. Ek sal net definitief nie weer een koop nie.

    • @some.craftz
      @some.craftz 5 месяцев назад +1

      @@tanyadotsa6705 ja nee kyk self... Die enigste probleem is ek het aan die begin 'n paar van hulle gekoop, wat nog steeds in my stash is. Nou stel ek dit elke keer uit om aan hulle te werk 🤣