Ons craft saam aan my flippy floppy boek😉

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 фев 2025
  • Hallo julle,
    Ek het gedink ons kan vandag bietjie werk aan my flippy floppy boek terwyl ons lekker chat. Ek wou nou al lankal so 'n boek maak met my Alice in Wonderland papiere.
    Ek het daardie papiere mos by Temu gekry so 'n tydjie terug.
    Dan moet julle onthou van ons facebook groep:
    m.facebook.com...
    Ek hoop julle het 'n fantastiese dag.
    Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou.
    Tanya

Комментарии • 1

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 3 месяца назад

    Hi Tanya, Ek voel so jou PA en ek was ook in die hospitaal self tyd as jou pa 4 dae maar myne was oor hoe bloeddruk want ek my pille vergeet na my vakansie. Jou boekie vorder goed. Sterkte vir jou pa en ek lief vir julle. ❤❤❤