Biggest Craft pakkie.....oeps ons het 'n foutjie🙈
HTML-код
- Опубликовано: 4 фев 2025
- Hallo julle,
Ek het weer 'n paar kruissteek by Biggest Craft gekry.
Hier is die link vir die 3 wat ek vandag oop gemaak het. Hulle is deel van 'n stel.
www.biggestcra...
Dan moet julle onthou van ons facebook groep:
m.facebook.com...
Ek hoop julle het 'n heerlike dag.
Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou.
Tanya
Hi Tanya, jou kruissteek prentjies is pragtig verby ❤❤ Die regs blaar is n Oak leaf hier by ons, as Ek reg is maar as ek verkeer is dan is jammer daar oor.
Jy kan dalk heeltemal reg wees. Ek hou net baie van die kleure.
@@tanyadotsa6705 hi, ons het so boom in middel van ons tuin gehad en hy het elke jaar as dit hers word so blare af gegooi.